English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 931
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 800
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Vehicle Lisence renewal after lock Down

replies: 35
views: 407
10 Jun 2020 @ 12:45:31 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

I had my BT50 DC license Renewed on Monday Ques was shot and quick

Noticed Past Expiry date was 31 March 2020 cost was (R973+R72=R1044)

new license

Cost (R1044+R72=R1116) with expire Date 31 August 2021 Annual Increase of  9.4%

That is 4 months free license

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 14:03:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Snaaks dat hulle dit so aanskuif. Ek het nounet lisensie skyf gaan afhaal en verval datum is 31/5/2021

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 15:16:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I had my BT50 DC license Renewed on Monday Ques was shot and quick

Noticed Past Expiry date was 31 March 2020 cost was (R973+R72=R1044)

new license

Cost (R1044+R72=R1116) with expire Date 31 August 2021 Annual Increase of  9.4%

That is 4 months free license

I renewed my Tipper's license last week and also received 5 months license fee free or rather extra.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 15:29:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Julle is gelukkig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
10 Jun 2020 @ 15:38:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Snaaks dat hulle dit so aanskuif. Ek het nounet lisensie skyf gaan afhaal en verval datum is 31/5/2021

As hulle almal se lisensie datums aanskuif na einde Augustes toe, gaan daar volgende jaar miljoene mense in rye staan gedurende Augustes. Lyk my ek gaan sover die enigste wees wat Mei in die ry gaan staan?๐Ÿ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 15:40:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien het hul stelsel ook n virus opgetel๐Ÿค”

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 18:23:58 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

my twee 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 10:02:25 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Julle is gelukkig

Ek het gou vanoggend my bakkie en treiler se lisensies hernu. Die verval datums was onderskeidelik einde Mrt en April. Altwee se nuwe verval datum 31-08-2021. Baie gelukkig daaroor.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 13:50:51 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek het ook vanoggend my sleepwa se lisensie hernu…..vervaldatum was 30 April 2020, nuwe vervaldatum is 31 Augustuss 2021.

Ek vermoed dat indien jou lisensie 31 Mei 2020 verval het is die 21 dae grasie tydperk in vlak 3 van die lockdown en lisensiekantore is weer operasioneel en besigheid gaan voort soos voorheen.

Stelsel is seker geprogrameer om lisensies wat einde Maart en April   verval het, se vervaldatum te wysig na 31 Augustus 2021.

Indien my vermoede korrek is, sal die persone wie se voertuiglisensies einde Mei 2020 verval het, nie kwalifiseer vir die 90 dae grasie tydperk nie.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 14:10:22 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het ook vanoggend my sleepwa se lisensie hernu…..vervaldatum was 30 April 2020, nuwe vervaldatum is 31 Augustuss 2021.

Ek vermoed dat indien jou lisensie 31 Mei 2020 verval het is die 21 dae grasie tydperk in vlak 3 van die lockdown en lisensiekantore is weer operasioneel en besigheid gaan voort soos voorheen.

Stelsel is seker geprogrameer om lisensies wat einde Maart en April   verval het, se vervaldatum te wysig na 31 Augustus 2021.

Indien my vermoede korrek is, sal die persone wie se voertuiglisensies einde Mei 2020 verval het, nie kwalifiseer vir die 90 dae grasie tydperk nie.

Dalk is hulle ook gelukkig, aangesien dit voor die Fase 3 skuif effektief verval het. Ek is well gelukkig met myne.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 15:02:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

I had my BT50 DC license Renewed on Monday Ques was shot and quick

Noticed Past Expiry date was 31 March 2020 cost was (R973+R72=R1044)

new license

Cost (R1044+R72=R1116) with expire Date 31 August 2021 Annual Increase of  9.4%

That is 4 months free license

Het my Fortuner gister gaan hernu by Thaba Tshwane, presies dieselfde betaal vir tot einde Augustus.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 15:05:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Moet by sê, lisensie verval 31 May 2020

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 17:01:10 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Was vanoggend hier by ons hernuwingskantoor in Margate. Volgens die sekuriteitswag het hulle nog nooit geopen nie. Ek moes maar omdraai.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 17:19:16 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Piet, ek het myne by die Poskantoor hernu.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 22:07:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Piet, ek het myne by die Poskantoor hernu.

Ook by die poskantoor in Thaba Tshwane.

Hulle neem net kontant.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 17:13:36 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie sal Maandag se week gaan kyk. Weet nie eers of dit hier in Natal by poskantore betaal kan word nie. Sal maar gaan probeer.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 17:51:38 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Piet, die mense staan lang toue in Durban by die poskantore wat lisensies hernu. Sal maar ook Maandag sien of ek geduld het laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 18:16:23 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Jan sal ook maar volgende week gaan probeer. Minstens weet ek nou jy kan hier by die poskantoor betaal.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 18:22:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Jan sal ook maar volgende week gaan probeer. Minstens weet ek nou jy kan hier by die poskantoor betaal.

Soos iemand hierbo genoem het....vat kontant saam. Hierdie poskantoor naby my neem ook net kontant

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 20:50:59 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

I had my BT50 DC license Renewed on Monday Ques was shot and quick

Noticed Past Expiry date was 31 March 2020 cost was (R973+R72=R1044)

new license

Cost (R1044+R72=R1116) with expire Date 31 August 2021 Annual Increase of  9.4%

That is 4 months free license


Got my Skipper licence at the Kloof post office today . Expiry date was 31march and new expiry date is 31 August 2021, so also 5 months extra. Que was about 20 and it took 1 hr long. Cost R456 and last year R444 so i scored.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 09:48:43 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 35 years

Same here ,renewed license at PO expiry date 31 May new date 31 Aug 2021 .Took about 15 min.

The real challenge is the renewal of my wife,s  drivers license end July  .No slots for booking in Gauteng .Not sure what to do ,I check every morning and so far no luck with anything near by.

Will keep on trying but this system in normal times is an absolute  disaster.

I noticed the Minister has also referred to this situation because they have to process double the amount of applications with reduced staff ?? Maybe they should give it to the PO.?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 14:24:34 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek was vanoggend per toeval hier by een van ons poskantore. Groot daar opgeplak dat motor lisensies nie by enige poskantoor aan die suidkus gedoen word nie. Die naaste lyk my by n poskantoor naby Durban 130km van ons af. Ons bly maar gesnoeker.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 19:43:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek was vanoggend per toeval hier by een van ons poskantore. Groot daar opgeplak dat motor lisensies nie by enige poskantoor aan die suidkus gedoen word nie. Die naaste lyk my by n poskantoor naby Durban 130km van ons af. Ons bly maar gesnoeker.

Op hierdie link is daar n WhatsApp opsie....click op hom en kyk of hulle jou so kan help

https://licenserenewal.co.za/car-licence-renewal-post-offices-KZN.html

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 20:51:02 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Geert maar ek lees toevallig vanmiddag in ons plaaslikke koerantjie dat die manne ingewillig het om Woensdag oop te maak. Al die kantore is nou volgens hulle satisfaksie skoongemaak en ontsmet en die departement van transport het dit gister goedgekeur.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2020 @ 07:05:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 18:09:16 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Renewed our vehicles licences today at Malmesbury Traffic dept.

Arrived just after 8h00.....5 and a half hours later we were done.

In April I renewed the Hilux's which was due. Renewal expires 31 August 2021.

Today BMW which expired 31 Jul...renewal expires 31 July 2021.... (no penalty)

Exclusive which expires 31 Aug....renewal expires 31 Aug 2021

Step-sons bike learners expired April was extended (automatically) to 31 Jan 2021

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 18:19:37 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Elmarie vandag in die ry gestaan vir 2 ure om Ranger wat se lisensie in April verval het en Sprite wat se lisensie in Junie verval het te hernu. Ranger geen probleem of boete nie maar Sprite R180.00 boete omdat uitstel slegs op voertuie van toepassing was en nie woonwaens nie.

Die auntie redelik omgekrap teruggekom. laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 18:29:23 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Eina Jan!!! Was dit ooit so gewaarsku?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 15:28:02 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 808
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek kan nie glo dat nie een van julle INTERNET-LISENSIES koop nie. 

Ek is geregistreer by die munisipaliteit, ek betaal elke moontlike faktuur en lisensie oor die internet. Nadat jy geregistreer is verskyn al jou voertuie en eiendomme outomaties op die skerm, plus al jou persoonlike inligting. Jy tik op die kar wat jy wil betaal en die kar se vololedige detail verskyn. Jy tik "Pay lsence : en jy kry n e-pos met n faktuut en verwysing-nommer. Jy betaal en ........jou skuifie word aan jou gepos.

Ek betaal ALLES van die munisipaliteit op hierdie manier.En wanneer, soos nou met Covit, daar n vertraging is, kry jy n dokument om te sê dat jou skuifie op pad is. dan hou jy dit net in jou kar. Saam met die betaling-bewys.

Alle bouplanne uit my kantoor en planfooie word per internet gedoen. 

Ek staan nie in n tou nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 17:01:12 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Eina Jan!!! Was dit ooit so gewaarsku?

Richard, nee glad nie geweet dat woonwa se lisensie nie ingesluit in die verslapping was nie.

In KwaZulunatal kan jy nie aanlyn lisensies koop nie. Dit bestaan nie hier nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 22:03:14 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Danie  -  online voertuiglisensiehernuwing bestaan net in die weskaap nog nie orals beskikbaar nie.   Hier in Gauteng moet ons maar toustaan by poskantoor wat ook Sassa en Ters uitbetalings moet hanteer.  So ons is ou campers  - ons is rustig met baie geduld !!!   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 00:07:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja....tans nag by poskantoor deur mense wat tou staan vir daai R350 grants......seker al die onwettige sigaret verkopers wat nou sonder werk sitlaughing. Hier by ons is n toets stasie wat dit vir jou doen vir R50......tans die moeite werd om daai opsie te gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 06:36:29 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Kan die poskantoor vertrou word dat die lisensieskyfie afgelewer sal word?

Wat sal gedoen moet word as die skyfie nie afgelewer word nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 06:55:18 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Kan die poskantoor vertrou word dat die lisensieskyfie afgelewer sal word?

Wat sal gedoen moet word as die skyfie nie afgelewer word nie?

Dit is wat ek ook wou gevra het.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 08:14:48 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 808
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Hennie, ek het gelukkig nog nooit n probleem gehad met die aflewering van die skuifie nie. Maar daar is altyd n eerste keer. Ek hou maar die betaling-bewys in my motor. 

As n gryper vir my n boete geen terwyl my mouster by die Mall in die parkeer-terrein staan ....... dan gooi ek, soos met al die ander boete-kaartjies, dit eenvoudig weg. Ek het jaaaare laas n boete betaal. Eendag wanneer iemand by my voordeur opdaag met n dagvaardiging sal ek die boete betaal. Elke R100-boete wat ek kry kos hulle R5000 om te verhaal.

Dis nie MY skuld dat hulle sisteem so pateties is nie. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 12:56:42 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Ek kan nie glo dat nie een van julle INTERNET-LISENSIES koop nie. 

Ek is geregistreer by die munisipaliteit, ek betaal elke moontlike faktuur en lisensie oor die internet. Nadat jy geregistreer is verskyn al jou voertuie en eiendomme outomaties op die skerm, plus al jou persoonlike inligting. Jy tik op die kar wat jy wil betaal en die kar se vololedige detail verskyn. Jy tik "Pay lsence : en jy kry n e-pos met n faktuut en verwysing-nommer. Jy betaal en ........jou skuifie word aan jou gepos.

Ek betaal ALLES van die munisipaliteit op hierdie manier.En wanneer, soos nou met Covit, daar n vertraging is, kry jy n dokument om te sê dat jou skuifie op pad is. dan hou jy dit net in jou kar. Saam met die betaling-bewys.

Alle bouplanne uit my kantoor en planfooie word per internet gedoen. 

Ek staan nie in n tou nie.

Danie, I do all my other payments via internet...have done for many years, but never vehicle licence which previously took 10-15 minutes and I would have them in hand.

 

This year we went onto NaTIS web page:

Link to web page

and printed the renewal form, saved having to do a green form at TD, but expired vehicles did not show up (neither one of mine nor one of my Step Son's) and a green form had to be done for it.

I think there was an option to pay as well.

Is this the site that you use?

Perhaps other provinces can do the same?

I have not tried the Post Office as an option.

 

 

 

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za