English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 959
Total Views: 82 694 335
topics: 142
replies: 2 269
views: 337 611

Vas anker van n multiroom

replies: 24
views: 363
02 Dec 2019 @ 07:42:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis nou die 1ste keer dat ek n multiroom gaan gebruik. Is dit reg as ek sê dat daar geen toue van die multiroom self af is nie......waarmee mens die tent kan vas anker aan die grond? ....of is daar plek vir tou? Hoe maak julle jul multirooms vas dat hy nie wegwaai nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 08:29:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die voorkant gaan oor die binne paal. 

Dan agter was daar normaal toue wat hom anker.

Dalk moet jy net toue aansit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 09:12:51 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

My huidige add-a-room het ook nie toue nie.

Die 3 pale hak net aan huidige dwarspaal van of voltent of rally tent. Die add-a-room word ook aan die spesifieke tente vas gerits. Daar is ook lissies regom die add-a-room op die grond, wat ek dan met tent penne in die grond vasslaan.

Nog nooit 'n probleem gehad dat die add-a-room wil weg waai of so iets nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 09:49:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My huidige add-a-room het ook nie toue nie.

Die 3 pale hak net aan huidige dwarspaal van of voltent of rally tent. Die add-a-room word ook aan die spesifieke tente vas gerits. Daar is ook lissies regom die add-a-room op die grond, wat ek dan met tent penne in die grond vasslaan.

Nog nooit 'n probleem gehad dat die add-a-room wil weg waai of so iets nie.

So joune het nie lussies bo aan waar mens tou aan vas sou kon maak nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 09:54:16 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

So joune het nie lussies bo aan waar mens tou aan vas sou kon maak nie?

Gladnie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 09:56:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gladnie.

Okay....so hy staan lekker stewig sonder toue, slegs penne onder gaan ek okay wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 09:58:39 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Geert, die Multiroom se pale is aan die binnekant van die tent. Daar is nie pale aan die buitekant van die tent nie. 

Nog nooit probleme met wind gehad nie. Die tent staan nogal stewig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 12:47:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, die Multiroom se pale is aan die binnekant van die tent. Daar is nie pale aan die buitekant van die tent nie. 

Nog nooit probleme met wind gehad nie. Die tent staan nogal stewig

Baie dankie....sal hom dan ook so gebruik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 14:35:35 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

My huidige add-a-room het ook nie toue nie.

Die 3 pale hak net aan huidige dwarspaal van of voltent of rally tent. Die add-a-room word ook aan die spesifieke tente vas gerits. Daar is ook lissies regom die add-a-room op die grond, wat ek dan met tent penne in die grond vasslaan.

Nog nooit 'n probleem gehad dat die add-a-room wil weg waai of so iets nie.

Ek slaan hom ook so op. Geen buite toue.

Maak net seker jy het 'n pen in by al die plekke onderaan die tent, dan gaan hy nêrens.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 14:44:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Multi of Add-A-room het nie toue nie.  Jy anker hom net met die penne al langs die kante af.

Onthou ook dat die Add-A-room se vloer gewoonlik vas is aan die sykante, soos met 'n Tjoppertent, dus dit wat jy binne pak maak deel uit van die anker/gewig

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 20:30:26 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Does the tent itself then act as securing method in place of ropes at the outer corners?are there other poles in the tent besides the corner upright poles?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 20:46:23 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3804
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het al gesien dat die raam binne skuif met erge dwarswinde. By plekke soos Scottburgh span ek 'n "tie down" oor die add a room naby aan die ent. Dit verhoed dat die raam beweeg.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 20:56:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het al gesien dat die raam binne skuif met erge dwarswinde. By plekke soos Scottburgh span ek 'n "tie down" oor die add a room naby aan die ent. Dit verhoed dat die raam beweeg.

Verwys jy nou na n storm band?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 20:57:01 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Vir gemoedsrus kan jy ‘n stormtou oor die multi / add-a-room span as die wind baie erg is.

Waar die multi room aan die tent of rally se pyp haak het ek altyd ‘n vertikale paal ingesit  (presies waar die multi room se deur “skarnier”), die stremming is nogal baie en die horisontale pyp buig nogal baie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:00:00 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3804
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nee. Die "tie downs" met "ratchets" wat jy by Makro ens. kry om goed op bakkies vas te maak. Gewoonlik in 'n pak van twee.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:06:14 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3804
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Vir gemoedsrus kan jy ‘n stormtou oor die multi / add-a-room span as die wind baie erg is.

Waar die multi room aan die tent of rally se pyp haak het ek altyd ‘n vertikale paal ingesit  (presies waar die multi room se deur “skarnier”), die stremming is nogal baie en die horisontale pyp buig nogal baie.

Doen dit ook.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:13:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vir gemoedsrus kan jy ‘n stormtou oor die multi / add-a-room span as die wind baie erg is.

Waar die multi room aan die tent of rally se pyp haak het ek altyd ‘n vertikale paal ingesit  (presies waar die multi room se deur “skarnier”), die stremming is nogal baie en die horisontale pyp buig nogal baie.

Dankie....daai addisionele paal klink na n goeie idee. Die beste gaan seker maar wees om uitskuifpaal met "aussie" in te kry en dan een van hierdie U-clamps bo aan?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:39:46 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3804
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dankie....daai addisionele paal klink na n goeie idee. Die beste gaan seker maar wees om uitskuifpaal met "aussie" in te kry en dan een van hierdie U-clamps bo aan?

Net so! Ek stut my stoeptent se dwarspale ook op die manier. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:51:01 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Dit is wat ek gebruik Geert en soos Hendrick, gebruik ek die vertikale pale steeds by my vol tent en rally.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:57:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Net so! Ek stut my stoeptent se dwarspale ook op die manier. 

Dit is wat ek gebruik Geert en soos Hendrick, gebruik ek die vertikale pale steeds by my vol tent en rally.

Dankie.....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 06:53:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Does the tent itself then act as securing method in place of ropes at the outer corners?are there other poles in the tent besides the corner upright poles?

Yes, depending on the year model and Jurgens, Gypsey or Sprite the amount of poles differ a bit.  Mostly you have a A-type frame at the deepest side of the Add-a-room with three poles running from the center and side corners of that A-type frame to the side pole of the main tent.

Actually very easy to set up. But you do lose some weight if its done in the sun as it gets really hot in that little Add-A-room while working.

I had two of them with my 2000 model Penta.  Worked great until the kids decided they want to Camp on their own little away from the caravan.

No problem sold both of them in a jiffy.  Bought small dome tents even that worked fine.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 18:45:24 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Leon,

Thanks for that info, we are thinking of using our old dome tent for extra storage, dressing room and toilet, if it works to add a multiroom for longer stays in our Skipper. It sounds like if we go for the multiroom we should make sure it has windows.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 19:32:28 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

The multi room I used to have had 3 windows, similar to that of a tent or rally.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 06:33:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hello Leon,

Thanks for that info, we are thinking of using our old dome tent for extra storage, dressing room and toilet, if it works to add a multiroom for longer stays in our Skipper. It sounds like if we go for the multiroom we should make sure it has windows.

As far as I can recall it was only one of the Gypsey or Sprite Add-A-rooms that came with three windows.  Jurgens ones always only had the two side windows.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 10:36:18 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

As far as I can recall it was only one of the Gypsey or Sprite Add-A-rooms that came with three windows.  Jurgens ones always only had the two side windows.

 

That is how I have it as well.

Would have loved a third window on the Jurgens one. May be worth having one stitched in. Will greatly assist with airflow through the main tent, which is effectively blocked by the multiroom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required