English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 928
Total Replies: 224 799
Total Views: 82 146 721
topics: 92
replies: 1 436
views: 246 157

VanLife in South Africa

replies: 14
views: 364
25 Mar 2019 @ 12:38:16 pm
VanLife
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 25 Mar 2019
Experience: 6 years

Hello All,

I'm new to the forum.

My primary intention with joining is to spread love and Belonging on my journey and, seconday, to start raising awareness of Van Life in South Africa, in a big way. . . as a Full Timer.

When I say Van Life it translates into converted van and not the commercially available motorhomes.

Hope to meet you on my travels.

PS: Ja, ek praat Afrikaans ook :)

"The higher goal a person pursues, the quicker his ability develops, and the more beneficial he will become to the society. I believe for sure that this is also a truth." ~ Maxim Gorky
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 16:37:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12995
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom....hoop om nog baie van  julle te hoor!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 18:19:05 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1652
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Welkom hierby ons. Baie van ons lede deel jou sentimente. Hou ons asseblief op hoogte van jou ervaringe. So leer ons bymekaar. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 18:58:30 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Welkom op die forum.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 19:22:25 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Welkom op die forum

WAARSKUWING:

Hierdie forum is verslawend met n lekker groep mense. Geniet dit

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 19:35:41 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1400
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Welkom.

Bly jy praat Afrikaans ook.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 06:54:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13312
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Welkom Trudi.  Sien jy gebruik 'n Sprinter wat omskep is om mee te toer.  Hoe en waarmee is jou Sprinter ingerig?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 07:47:14 am
VanLife
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 25 Mar 2019
Experience: 6 years

Dankie aan almal - ek voel sommer dadelik welkom!

"The higher goal a person pursues, the quicker his ability develops, and the more beneficial he will become to the society. I believe for sure that this is also a truth." ~ Maxim Gorky
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 08:07:24 am
VanLife
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 25 Mar 2019
Experience: 6 years

Welkom Trudi.  Sien jy gebruik 'n Sprinter wat omskep is om mee te toer.  Hoe en waarmee is jou Sprinter ingerig?

Dis nou juis die ding, Leon - die forum het nie voorsiening gemaak vir wat 'n mens plan om mee te toer nie, so ek moes detail insit asof dit reeds werklikheid is.

Om jou vraag te beantwoord, ek plan 'n semi-ingewikkelde stel geriewe.

Screwy Van Floor Plan

Ek plan om die gedeeltes wat droog is te skei van die nat gedeeltes, dus is die stort en kombuis maatjies.

Die kompos toilet skuif in en uit die binne-stort uit in 'n hokkie onder die bank.

Daar is ook 'n buite-stort wat basies 'n sproeier aan 'n waterlyn is. Wanneer die agter deure oopgemaak word, dan word 'n "stort gordyn" die wydte van die deure (skarnier tot handvatsel) gehang, en siedaar. . . heerlike buitelug stort.

Die bank kan effe "uitgebrei" word deur 'n gedeelte wat in en uit skuif vanuit die groter bank gedeelte.

Die "Slider" skuif in werklikheid onder die vloer in. Die hele vloer is op 'n soort joist platform en dit maak ook plek vir water tenks en derglike interesante goodies.

WAARSKUWING: Ek's 'n tegniese girl en crazy oor my "tools"

"The higher goal a person pursues, the quicker his ability develops, and the more beneficial he will become to the society. I believe for sure that this is also a truth." ~ Maxim Gorky
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 10:00:53 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1652
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nee kyk; Hierdie man kan vir jou beplan. Dit is goed so. Sterkte en hou ons op hoogte. Stuur foto's as jy kan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 11:24:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13312
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klink na 'n goeie idee. Jy moet ons maar op hoogte hou soos jy vorder. Hier is nog 'n forum lid wat gebruik maak vanso tipe voertuig om mee te kamp. Hy sal seker later inval en saam gesels.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 13:35:03 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2322
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Heindrich, ekke dink jy effe misgelees, hierdie blyk eerder 'n dame te wees genaamd Trudi, en soos sy sê: Ek is 'n tegniese girl en "crazy" oor haar tools!!!

Go, girl, kap hom flou en doen jou eie ding!!!! Gooi fotos soos jy vorder!

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 14:47:00 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1652
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Heindrich, ekke dink jy effe misgelees, hierdie blyk eerder 'n dame te wees genaamd Trudi, en soos sy sê: Ek is 'n tegniese girl en "crazy" oor haar tools!!!

Go, girl, kap hom flou en doen jou eie ding!!!! Gooi fotos soos jy vorder!

Groete.

Frans

Oops.................jammer daarvoor Trudie. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 15:15:29 pm
VanLife
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 25 Mar 2019
Experience: 6 years

Oops.................jammer daarvoor Trudie. 

 

Als in orde, Heindrich - joune is 'n algemene reaksie. Moet glad nie sleg voel nie, hoor?

Ek het 'n tegniese agtergrond, so in vele opsigte dink ek glad nie soos 'n girl nie wink

In fact, onthou jy jou grensdiens? Ek het blouplanne gedruk op die Olifant MK 1B en MK 2 http://www.tanks-encyclopedia.com/coldwar/South_Africa/olifant-mk1b-main-battle-tank/

Vandag is die resultate van 'n kombinasie van grootword met 'n automotive engineer en later die engineering ouens by OMC, en tot 'n mate Ermetek en Armscor.

"The higher goal a person pursues, the quicker his ability develops, and the more beneficial he will become to the society. I believe for sure that this is also a truth." ~ Maxim Gorky
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 15:18:11 pm
VanLife
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 25 Mar 2019
Experience: 6 years

Heindrich, ekke dink jy effe misgelees, hierdie blyk eerder 'n dame te wees genaamd Trudi, en soos sy sê: Ek is 'n tegniese girl en "crazy" oor haar tools!!!

Go, girl, kap hom flou en doen jou eie ding!!!! Gooi fotos soos jy vorder!

Groete.

Frans

Absoluut! Pak die bul by die errste ding wat vatplek het, glo ek.

Sal julle definitief op hoogte hou!

"The higher goal a person pursues, the quicker his ability develops, and the more beneficial he will become to the society. I believe for sure that this is also a truth." ~ Maxim Gorky
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required