English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 951
Total Views: 82 374 484
topics: 4 383
replies: 29 435
views: 17 332 932
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 168
replies: 118
views: 10 333
topics: 2
replies: 4
views: 6 162
Van Stadens Caravan Park
Eastern Cape, Port Elizabeth
17
Total Ratings: 17
16   
1
Rated: 04 Sep 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Van Stadens Oord Gekose Oord

replies: 2
views: 71
28 Aug 2019 @ 13:24:37 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2720
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Van Stadens Oord - Port Elizabeth, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Rustigheid en prag is deel van hierdie natuurbewarings-gebied, halfpad tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai. Binne ‘n skilderagtige radius van 20 minute is daar ‘n keuse van winkels en restaurante, insluitend Bay West inkopiesentrum. Sommige van ons staanplekke het skadu en is beskut, ander het skilderagtige uitsigte, die meeste is grasbedek en almal het water en elektrisieteit (blou kragproppe is nodig). Die meeste van die oord se eenhede grens aan die rustige monding van die Van Stadensrivier. Gratis aktiwiteite sluit in: spingmatte, swaaie, tafeltennis & snoeker. Sandplanke, trapbootjies en kano’s kan gehuur word. Kom vang vis, besigtig die voëls en/of swem in die strandmeer.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 08:04:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het darm al n paar keer daar aan gery maar nog nie daar ge Kamp nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 08:18:16 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2469
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Baie aangename plek.  Toe ons so drie jaar gelede daar was, is daar nog aan die ablusieblok gewerk en dit was nie heeltemal op standaard nie.  Waarskynlik is dit nou voltooi.  Baie rustig en 'n heerlike stapstrand.  Dit klink of dit oor naweke bietjie woelig kan word.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required