English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 483
Total Views: 83 105 230
topics: 11 375
replies: 136 304
views: 39 261 404
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Vakansie na lockydown

replies: 32
views: 529
20 May 2020 @ 00:21:41 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek sit al n geruime tyd en dink dat na lockydown wil ek en vroutjie beslis n wegbreek hê.

Ek oorweeg om êrens in te boek sonder karavaan en besef toe die gevare vorentoe.

Covit 19 is nog lank met ons en ek vertrou geen hotel, lodge of wat ook al.

Die karavaan is die enigste opsie want jy weet hy is skoon, sanitised ook wie laaste in daai kooi geslaap het. Enigste haak plek is die publieke ablusie blokke en wat n mens daar gaan doen om veilig te wees.

Het julle al daaraan gedink en wat is julle gedagte rondom die dinges dinges van siekte en vakansie hou.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 06:35:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek glo meer mense gaan vir eers privaat ablusie blokke verkies. Dit kan jy darem by aankoms goed sanitize en dan is jy okay vir res van jou verblyf. Ek dink selfs al is covid19 iets van die verlede gaan mense meer bewus wees van kieme versprei. Ek sou ook beslis kampeer verblyf verkies om in jou eie bed te slaap. Hotel verblyf is gewoonlik kort verblyf en kans is groot dat daar meer as 100 verskillende mense een bed gebruik gedurende die jaar....elkeen met sy eie vlak van higiene en gewoontes.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 07:11:32 am
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 18 Feb 2016

No private bathroom/ no camping, that’s the new equation from the madam. It’s non negotiable! 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 07:48:52 am
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 66 years

Waar / hoe kan 'n lys van parke met privaat geriewe gevind of opgestel word?

Ek weet net van Mokala nasionale park.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 08:41:21 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 172
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 35 years

I agree my wife and myself cannot see caravanning continuing as before .Very few parks have private bathrooms and those that have are limited.

With the forecast of  1 million infections and 40 000 deaths and millions of jobs lost by year end it can only spell disaster for South Africa.

It sounds negative but at the moment that is all you hear.

What astounds me is that the hospitality industry which includes caravan parks has not come out with a set of health recommendations.??

They way it is going that caravan parks which includes the Kruger may "never" open while we have shared ablution blocks ? As I cannot see how  you can continuously sanitize ??

Not sure how this will effect caravan pricing ,but we will wait and see.

Lastly when I go on holiday I want to enjoy myself and mix with people not worry about Covid 19 ,sanitizing ,wearing a mask etc.I might as well stay at home.

Anyway so the only hope is a vaccine and cure.,lets hope .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 09:27:04 am
JJS
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 24 Dec 2019
Maybe caravan parks will devise means to deal with shared ablution blocks. Anyway camping will be safe than someone booked in a chalet or hotel room. A week before lockdown i was at one of the resorts in Mpumalanga, cleaning was intensive in the bathrooms. In the hydro only a maximum of 50 people were allowed in pools. I found it more healthy. Let's hope the authorities derive at a vaccine to cure the virus.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 09:28:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My caravan is clean.  Even if I have to camping in a tent that is still clean.  The ablution should not be a problem as there is lots of water and soap.

The idea is keep the face mask on that will prevent you from touching your face.  Use the water and soap to wash hands after no 1 or 2.  Shower or bath with water and soap is an enemy to the virus so if you shower with plakkies (as I normally do) all you need to do is wash your hands just before leaving the ablution block.

Just go an sit and rethink the process of using the bathrooms.  You will see that it is not that big an issue if you set yourself a procedure and follow it.

Nothing to it.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 09:37:16 am
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Dankie Leon dit is positief en nie die bobbejaan agter die berg gaan haal nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 09:41:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Gelukkig het my wa sy eie badkamer en is ek net geroepe om die ablusie te besoek vir No 2.

Maar soos ek sê, ek sal met 'n tent ook gaan kamp.  Meeste aksies in die badkamers het te doen met water en seep.  Geen virus sal op jou kom as jy jouself vir langer as 20sek was nie.  Nie in die bad of stort nie.

Dus met die masker wat keer dat jy aan jou gesig vat en jy jou hande was met ingang en uitgang.  Behoort daar nie 'n risiko te wees nie.  Dan sal dit nog kleiner wees as die oord 'n persoon het wat die plek skoon hou met gepasde middels.  Meeste oorde het in elkgeval sulke mense.

My opinie is dat die kanse om die virus op te tel in die winkels baie groter is as daar in die ablusie blok. Jy weet nie wie almal het gevat aan die blikkie sweetcorn wat jy in jou mandjie gesit het om te koop nie.  As jy by die huis kom was jy alles wat jy gekoop het met seep of disinfectant af?  Wat van die plastiek sak waarin jy jou inkopies gepak het.

Regtig mense! ! ! !  Deur net die badkamer proses mooi te beplan en te deur dink is die risiko vele laer as 'n besoek aan die winkels.

Dis maar my opinie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 10:00:30 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 342
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Kamp will ek gaan kamp na die lockdown. Al moet ek  n kort tuinslang saamvat met een van daardie rubber konneksies wat oor die uitlaat van wasbak se kraan kan pas sodat ek eers die stort kan uitspuit. Tande borsel en gesig was kan ek by die karavaan doen. 

Vir die toilet, vat maar saneteizer saam en rubber handskoene as dit moet. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 10:59:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek glo hulle kan gerus op level 3 50% van karavaan staanplekke in besit laat neem. Oorde kan dan so reel dat een staanplek oop, een staanplek beset, weer een oop....ensovoorts. Dit sal sorg dat kampeerders ten minste 10m van mekaar weg is. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 11:02:18 am

Ek dink ook regering moet verslapping gee aan dié besighede wat hulle nie wil help nie....dan kan hulle mos vir hulself sorg. Baie van die besighede wat hulle nie wil help nie is onder andere oord eienaars

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 12:18:44 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 421
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Ons sal beslis nie ons permanente  toerdery los nie.  Al wat ons anders doen in die ablusieblok is om die toilet sitplek en die handvatsel skoon te maak met 20% Jik oplossing. Wasbakke en al die krane wat ons gebruik word ook bygekom voor grbruik.

Laastens maak ons ons hande weer skoon as ons by die karavaan terugkom.

ALLE inkopies word ook met die Jik oplossing bygekom en in die son drooggemaak.

Die klein oppomp tuingifspuite werk baie lekker.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 13:19:41 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Middag Flip. Baie bly om van julle te hoor. Ek en Susan praat net nou die dag van julle. Waar staan julle oor in hierdie tyd?. Groete vir Tilla.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 14:40:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kamp will ek gaan kamp na die lockdown. Al moet ek  n kort tuinslang saamvat met een van daardie rubber konneksies wat oor die uitlaat van wasbak se kraan kan pas sodat ek eers die stort kan uitspuit. Tande borsel en gesig was kan ek by die karavaan doen. 

Vir die toilet, vat maar saneteizer saam en rubber handskoene as dit moet. 

Ons sal beslis nie ons permanente  toerdery los nie.  Al wat ons anders doen in die ablusieblok is om die toilet sitplek en die handvatsel skoon te maak met 20% Jik oplossing. Wasbakke en al die krane wat ons gebruik word ook bygekom voor grbruik.

Laastens maak ons ons hande weer skoon as ons by die karavaan terugkom.

ALLE inkopies word ook met die Jik oplossing bygekom en in die son drooggemaak.

Die klein oppomp tuingifspuite werk baie lekker.

Dis wat ek noem 'n boer maak 'n plan.  Ons laat ons nie af sit deur 'n virusie nie.  Ons manage hom net.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 15:44:37 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 27 Nov 2017

Tankwa Nasionale park se Perdekloof kampplek het elke staanplek sy eie ablusie en kombuisie. Kyk maar op Sanparke se webblad... ons sal maar gereeld die R 355 aanpak soontoe ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 15:46:35 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Soos genoem, die badkamer is n' sanitasie plek so die kaanse om daar iets op te doen is minimaal. As die selfde reels wat by winkels gevolg word toegepas word is die kaanse minder in die badkamer om n' goga op te tel.

Ek sou nogtans die sitplek en hanvatsel van die toilet af vee met n' jik of spirits lap voordat ek daaraan vat. Maar as daar n' sanitiser sprooi by die deur staan (soos by winkels) en almal dra maskers dan is alles mos binne kiem vry?

Ek verstaan eintelik nie die prinsiep van elke tweede staanplek gebruik nie? Die buur mense is mos baia meer as 2 meter uit mekaar tussen nabuurige staanplek?

Ek dink nog n' kampeer terein en sy badkaamers is veiliger as baia ander aler daagse plekke.

Ek kan nie wag om weer te gaan kamp nie.

P.S. Daar is min parke wat privaat ablusie geriewe het en dus sal die siening van gevaar vir aansteek by badkaamers seeker woonwaens met badkamers se aanvraag laat klim...:)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 16:18:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm het ek my eie badkamer.

Ek skuif die boom hier by my wat in n pot is sodat ek op n ander plek in sy skadewee sit en n koue drink.....lol.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 16:21:23 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 421
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Hi Piet, ons kaap nou die draad, maar ons is by Country Park buite Johannesburg. Staan langs die wildkamp se draad met uitsig oor hulle dam. Bokke en voels kom kuier daagliks.

Die bestuur het tot laasweek al die kampeerders se aankope gaan doen en niemand is toegelaat om die kamp te verlaat nie.  Winkels lewer nou by die hek af.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 16:31:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hi Piet, ons kaap nou die draad, maar ons is by Country Park buite Johannesburg. Staan langs die wildkamp se draad met uitsig oor hulle dam. Bokke en voels kom kuier daagliks.

Die bestuur het tot laasweek al die kampeerders se aankope gaan doen en niemand is toegelaat om die kamp te verlaat nie.  Winkels lewer nou by die hek af.

Dagsê Flip.

Is dit die een hier by Muldersdrift.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 17:43:38 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 421
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Jip. Nie ver van Garden World nie. Hulle korttermyn kamp is gesluit en ons staan nou almal in die langtermyn afdeling.  Elke staanplek het 'n skadudoek dak en sement blad vir die wa en tent.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 18:27:31 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

we are currently at yellow sands at the moment at the river camp and we do pretty much as leon described above, we probably going  to be here a lot longer then expected due to the chaos out there, in the intrim they have given me a part time job as the general mechanic / handyman repairing there vehicles and equipment in return for the site fees. as i cant go exploring or fishing in these times it works just fine for me.  they happy to have us here forever if they had there way. however we intend to continue with our travels when the dust has settled.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 18:33:14 pm

Quick one, what are occupancy levels like currently at yellows?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 18:42:04 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years
hi rare breed, there is a group of about fifty pensioner couples i guess spread through and across the park, we are three couples only down at the river camp. the rest are at the main park on top. thats not including the permanent people here in the houses.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 19:02:03 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 18 Feb 2016

hi rare breed, there is a group of about fifty pensioner couples i guess spread through and across the park, we are three couples only down at the river camp. the rest are at the main park on top. thats not including the permanent people here in the houses.

Dankie Meneer 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 19:31:02 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 384
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

My caravan is clean.  Even if I have to camping in a tent that is still clean.  The ablution should not be a problem as there is lots of water and soap.

The idea is keep the face mask on that will prevent you from touching your face.  Use the water and soap to wash hands after no 1 or 2.  Shower or bath with water and soap is an enemy to the virus so if you shower with plakkies (as I normally do) all you need to do is wash your hands just before leaving the ablution block.

Just go an sit and rethink the process of using the bathrooms.  You will see that it is not that big an issue if you set yourself a procedure and follow it.

Nothing to it.

Ons sal beslis nie ons permanente  toerdery los nie.  Al wat ons anders doen in die ablusieblok is om die toilet sitplek en die handvatsel skoon te maak met 20% Jik oplossing. Wasbakke en al die krane wat ons gebruik word ook bygekom voor grbruik.

Laastens maak ons ons hande weer skoon as ons by die karavaan terugkom.

ALLE inkopies word ook met die Jik oplossing bygekom en in die son drooggemaak.

Die klein oppomp tuingifspuite werk baie lekker.

As mentioned the main thing is to spray sanitiser on the taps and wipe them down and the toilet seat too. Think it is far safer than going to the local grocery store even if social distancing is adhered to.

Leon i think the risk from infection from products and bags at the supermarket is far higher than at a campsite toilets. We sanitise every box and plastic bag of food we get at the shop and sanitise hands afterwards but one can even miss out areas for sanitation, so i think camping a lot safer than shopping.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 20:13:55 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 385
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Well I must compliment the people on this forum, most of whom remain very positive and have already worked out a sound and safe procedure for taking that first step back into camping. As South Africans we have a reputation to uphold !! " N' BOER MAAK N' PLAN".

I am pretty sure that most of the parks that have already survived the lock down will not have wasted their time being negative, but will have worked out all sorts of precautions, systems and considered many alternatives to keep our favorite pastime up and going.

At worst the garden spray will make sure of your personal hygiene, We don't go down easily.

Looking forward to lots more HAPPY camping.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 08:58:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jip. Nie ver van Garden World nie. Hulle korttermyn kamp is gesluit en ons staan nou almal in die langtermyn afdeling.  Elke staanplek het 'n skadudoek dak en sement blad vir die wa en tent.

Dankie Flip.

Ek was Dinsdag daar verby.

Dink die verkeer raas nou, maar darm is dit stil indie nag.

Groete

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 11:06:32 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Kamp gaan ek kamp

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 11:21:41 am
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 421
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Weet nie of al die bome help nie, maar die verkeer is nie 'n groot probleem nie.  Die choppers raas erg deur die dag - lyk of daar 'n pendeldiens van Krugrrsdorp af is. Gelukkig nie snags nie.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 14:09:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier langs my is die skool vir vlieeniers.

Helikopters en die ander maak maar lekker geraas. Darm al gewoont.

Die groot goed vlieg ook hier oor my, Laseria toe.

So n vliegtuig gaan vroeg oor hier......lol.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 16:51:35 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die vroeë vliegtuig tel nie- dit moet 'n Boeing wees.wink

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 23:33:03 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ek bly in die Pta cbd en ons is al ingeperk van level 5 af. Ek dink ek sal baie veiliger teen die virus in my karavaan in n kamp plek wees as waar ek nou is. Vir sover dit gesamentlike geriewe aangaan sal dit maar dieselfde moet werk as die toilet geriewe by jou winkel komplekse. Sanatising, persoonlike higieene en hou jou afstand. Ek gaan vat maar my bottel 90% sanatiser saam stort of toilet toe en sanatise dit voor gebruik of was jou hande daarna verder behou jou afstand. As ons almal en die oord dit doen gaan daai ablusies se skoon wees alle virusse, kieme en goggas gaan op n afstand van hulle af bly. Kamp is koning.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za