English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 931
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 264
Share all those nice recipes with everybody...

Vadersdag spyskaart.

replies: 6
views: 162
21 Jun 2020 @ 16:09:10 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Wat was vandag op julle vadersdag spyskaarte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 16:21:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My maaltyd is nog in die Weber. Hoender rol, fillet in swart peper sous en stukkie wors.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 16:23:44 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Wat was vandag op julle vadersdag spyskaarte.

Heerlike vars heelgraan hoendermayonaise en agurkie toebroodjies en koffie in die Kruger wildtuin. Die plan was by 'n dam te gaan stop en die ete te geniet.

Nie vooraf bespreek nie want nog altyd ingegaan met wildcard oor naweke. Net langnaweke en openbare vakansiedae moes mens bespreek.

Ry van Malelane na Krokodilbrug. Die ou by die hek sê nee, net vir besprekings.

Ek stry nie met hom nie, ek ken mos die kantoormense by Malelane hek, ons is op voornaam terme. Ek ry terug tot by Malelane hek.

Selfde storie. Ken toe niemand by die buitenste hek nie. Ek noem name van die kantoormense, geen reaksie. Dis naweek. Jy moet 'n bespreking hê. Niks van hekkwotas en dinge nie.

Ek vermoed dit is 'n nuwe geldmaak reël. Dit sal my, bo en behalwe die koste van die Wildcard, nog R92 kos om mijn vrouw en mijnself deur die hek te kry.

Ek betaal dit nie bo-op die koste van die willekaart nie. Ons het darem 'n kameelperd en 'n aap op pad langs die N4 gesien en die hiënas het laasnag baie geskreeu.

So, ons eet toe maar die toebroodjies en koffie vir middagete by die huis. Dit was op die vadersdag spyskaart en steeds lekker.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 16:37:41 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Lam tjops, boerewors, suurlemoen hoendervlerkies op 'n stokkie en tamatie en uie brraibroodjie.

Baie lekker gesmul.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 16:57:51 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Proffie daai ouens by Knp was darem baie snaaks met jou het hulle nie van vadersdag gehoor nie ek is net bly julle het lekker gesmul en dit geniet. Ons sin was T Bone, rooibok wors op die rooster en ma het die groente in die kombuis gedoen. Die nagereg moet maar nog wag want daar is n spasie probleem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 17:55:41 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Got bacon and egg rolls on the new deck and a present to help remember the deck building

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 19:41:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons het by my ouers gaan kuier en het lekker geeet.

Lekker sagte skaap blad uit die oond. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za