Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21777 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17601 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6006 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5107 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2455 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1969 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1735 |
steamer | 1689 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1449 |
George | 1203 |
Louvan | 1195 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1069 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 832 |
JohanMarais | 816 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 404 |
LEEN | 376 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 335 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Fienie | 225 |
VOERTUIG DIEFSTALLE
Ek lees vanoggend in Top Auto dat die voertuie wat die populêrste onder kopers is, ook die populêrste onder voertuigdiewe en skakers is. Die redes is dat as 'n voertuig gewild is, is daar 'n groot mark vir swartmarkvoertuie, en omdat daar so baie van hulle op die pad is, sal 'n gesteelde voertuig nie uitstaan nie. Dan is daar ook 'n sterk mark vir gebruikte onderdele, veral vir die voertuie van 'n paar jaar oud wat begin probleme gee. So 'n gesteelde voertuig word dan opgebreek in onderdele by die sogenaamde chop shops, wat moontlik in totaal vir meer verkoop word as wat daar vir die gesteelde voertuig heel gekry kan word. Dis nou weer soos die Engelse sê, 'n "catch 22" situasie. Mense is maar geneig om agter die groep aan te koop om verskeie baie goeie redes, maar dan koop jy jou ook in 'n risiko in.
Dit bekommer my soms dat my voertuig, 'n Peugeot 3008, maar baie swak verkoop en daarom dalk hier van die mark onttrek kan word. Maar dan weer, om die rede het hy so te sê 'n ingeboude waarborg teen diefstal en skakings, of is ek nou onrealisties optimisties?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
N Vriend van my wat in sekuriteit is het my onder die aandag gebring dat kampeerders wat deur Modimolle ry en inkopies doen by Modi-Mall eerder moet parkeer waar dit die besigste is bv:
- By Spur en Checkers ens.. en vermy stil parkeering.
Hulle het gister n Fortuner gered: Die Aasvoels het ? per ongeluk aan die toeris gestamp in die "Mall" en sy sleutels gegaps en volgens kameras het hulle beweeg Hamanskraal toe en diewe onderskep.
Fortuner en D4D pas mooi in by n Quantum.
Die pad tussen Modimolle en Naboom hou nou 24/7 blokkades.
Fred ek dink dit wat jy sê dra swaar water, maar op die ou einde hang dit seker van die ou af wat die voertuig onwettig vat.
Ja daar is verseker georganiseerde misdaad maar dan kry jy ook die oportuniste wat 'n kans waarneem as die eienaar van die voertuig aan die slaap is.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek lees vanoggend in Top Auto dat die voertuie wat die populêrste onder kopers is, ook die populêrste onder voertuigdiewe en skakers is. Die redes is dat as 'n voertuig gewild is, is daar 'n groot mark vir swartmarkvoertuie, en omdat daar so baie van hulle op die pad is, sal 'n gesteelde voertuig nie uitstaan nie. Dan is daar ook 'n sterk mark vir gebruikte onderdele, veral vir die voertuie van 'n paar jaar oud wat begin probleme gee. So 'n gesteelde voertuig word dan opgebreek in onderdele by die sogenaamde chop shops, wat moontlik in totaal vir meer verkoop word as wat daar vir die gesteelde voertuig heel gekry kan word. Dis nou weer soos die Engelse sê, 'n "catch 22" situasie. Mense is maar geneig om agter die groep aan te koop om verskeie baie goeie redes, maar dan koop jy jou ook in 'n risiko in.
Dit bekommer my soms dat my voertuig, 'n Peugeot 3008, maar baie swak verkoop en daarom dalk hier van die mark onttrek kan word. Maar dan weer, om die rede het hy so te sê 'n ingeboude waarborg teen diefstal en skakings, of is ek nou onrealisties optimisties?
N Vriend van my wat in sekuriteit is het my onder die aandag gebring dat kampeerders wat deur Modimolle ry en inkopies doen by Modi-Mall eerder moet parkeer waar dit die besigste is bv:
- By Spur en Checkers ens.. en vermy stil parkeering.
Hulle het gister n Fortuner gered: Die Aasvoels het ? per ongeluk aan die toeris gestamp in die "Mall" en sy sleutels gegaps en volgens kameras het hulle beweeg Hamanskraal toe en diewe onderskep.
Fortuner en D4D pas mooi in by n Quantum.
Die pad tussen Modimolle en Naboom hou nou 24/7 blokkades.
N Vriend van my wat in sekuriteit is het my onder die aandag gebring dat kampeerders wat deur Modimolle ry en inkopies doen by Modi-Mall eerder moet parkeer waar dit die besigste is bv:
- By Spur en Checkers ens.. en vermy stil parkeering.
Hulle het gister n Fortuner gered: Die Aasvoels het ? per ongeluk aan die toeris gestamp in die "Mall" en sy sleutels gegaps en volgens kameras het hulle beweeg Hamanskraal toe en diewe onderskep.
Fortuner en D4D pas mooi in by n Quantum.
Die pad tussen Modimolle en Naboom hou nou 24/7 blokkades.
Goeie onder werp, die swartmark is oop vir alle voertuie en karre.
Dit hang van ons self af waar ons met voertuie staan, ek het amper in so 'n situasie gelant hierin my dorp eendag. Weens oplettendheid en ek het dadelik onraad gemerk, my voertuig deure wou nie sluit nie en toe merk op die s/man wat oorkant gestaan het is aan my kant van die pad op die sypaaitjie. Ek het dadelik terug in my voertuig geklim en op 'n veilige en besige please gaan Parker en daar het ek die kar waste laat weet hier loop 'n verdagte rond naby die perseel en hulle op hul hoede moet wees.
Ek is af bank toe en op pad terug is die man net weg, terug by my voertuig het ek die karwag laat weet die man is iewers. Ja hulle kry kwotas wat die sindikaat wil he en die maak en tipes maak nie saak nie. Almal het waarde en die parte het waarde op die swart mark, self's my Mahindra is teiken vir die ratkas en dryfas en die sitplekke.
Mense wees op jul hoede waar julle ry en voertuig parkeer, dit vat nie eens 10 minute om voertuig te steel nie, hulle het lopers vir iedere en elke voertuig en self's jou alarm word onskadelik gestel sodra jy om of in die winkel verdwyn.
By besige plekke is jy so 20% veilig en dan moet jy ook maar rondkyk, ons moet net veilig en waaksaam bly.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.