English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 668
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 661
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

VLOERBEDEKKING

replies: 7
views: 267
25 Sep 2020 @ 11:23:51 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Nuwe karavane se vloerbedding lyk soos die outydse kombuis tapyt of viniel of iets.  Weet iemand behalwe dit was hoe om dit reg te behandel.   Ek hou van n matjie hier en daar om die vuil pootjies te beheer en ook bv. n mat of handoek op vloer te gooi voor ons bv die kis yskas neersit vir xtra beskerming.  Ek het egter onlangs n 2019 karavaan by n dealer gesien wat n groot 4 kantige vlek op die vloer gehad het reg by die ingang.   Kan dit n mat wees wat dit veroorsaak het - heeltemal verbleik en ligter skakering as res van die "hout" patroon vloerbedding.  Permanente skade.   Het iemand al so iets ondervind dalk rubbermatte ?    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2020 @ 15:22:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons sit net die rubber matte uit op die vloer tydens kamp self....dis "Dirt trappers"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2020 @ 15:25:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons sit net die rubber matte uit op die vloer tydens kamp self....dis "Dirt trappers"

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2020 @ 17:36:15 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Ek sal graag die campmaster box yskas permanent in die karavaan wil stoor onder die tafel maar op n mat of handoek  tussen kamptye maar soek nie vloer wat gaan verbleik nie.  Sal maar hoor wat ander se.   Dki

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2020 @ 20:23:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sal graag die campmaster box yskas permanent in die karavaan wil stoor onder die tafel maar op n mat of handoek  tussen kamptye maar soek nie vloer wat gaan verbleik nie.  Sal maar hoor wat ander se.   Dki

Ek dink nie handdoek sal skade doen nie...goeie idee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2020 @ 20:55:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Onthou dat 'n rubber mat met 'n redelike gewig daarop dieselfde effek gaan he as 'n spaar wiel wat op die novylon le.  Hy gaan 'n merk skuur wat jy nie uit daai vloer gaan uit kry nie.

'n Rubber mat alleen sonder gewig op glo ek nie sal merke maak nie

Ek plaas die trap stoeltjie en die tafeltjie op 'n gewone deurmat om te verhoed dat hulle rond skuif in die karavaan.  Het ook al gebruik gemaak van 'n handoek.  werk baie goed.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2020 @ 19:17:12 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 10 Mar 2015

Ek het die spaarwiel op 2 gewone rubber karmatjies in my Slipstream gestoor en hierdie is die gevolg.........

Die rubber matjies self het ook merke gemaak, nie net waar die wiel gelê het nie. 

Ek sit deesdae n handoek wat dubbel gevou is onder die matjies maar die skade is klaar daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 10:06:39 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek stoor niks op die vloer wat NIE op n handdoek staan nie. Wanneer Bekkie Bokkie Baby handdoeke vervang gaan hulle NET een pad : na my werkwinkel toe. Ek stoor hulle meestal binne-in my 40L Engel-yskas. Hulle kom altyd handig te past wanneer ek kar was of op die grond moet sit of lê. As ons reis word die handdoeke op die karavaan se vloer oopgevou n dan word die tent-sak en porta pottie daarop gesit. Ook enige ander items. Dit verhoed skrape op die vloer. Wanneer dit reen lê daar n handdoek op die vloer by die deur vir dirt trapping, en word die handdoek gereeld net uitgeskut. Somtyds, wanneer ons by n sanderige kamp staan word twee komberse (die cheap-cheap grys tipe met die twee wit strepies wat jy by Shoprite of straatmarkte koop) alkant van die bed gesit.     

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za