English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 998
Total Replies: 243 591
Total Views: 82 962 407
topics: 11 238
replies: 133 022
views: 39 179 828
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

VLOEDWATERS BEDREIG KATIMA MULILO

replies: 0
views: 1754
30 Mar 2004
Anonymous
VAN DIE VAN U WAT IN DIE VOLGENDE WEEK OF WAT DEUR DIE CAPRIVI IN NAMIBIA INKOM MOET SEKER MAAK VAN DIE REEN SITUASIE.  DIE ZAMBESI RIVIER IS TANS 6,92 METER DIEP EN KAN NOG HEEL MOONTLIK NA 7 METER GAAN.VERSKEIE LODGES EN HUISE IS REEDS MET WATER OMRING.VOLGENS DIE STADSRAAD IS DIE NUWE UITBREIDINGS VAN MUKUSI LODGE ONDER WATER, TERWYL DIE CAPRIVI CABINS OOK MET WATER OMRING IS. DIE HIPPO LODGE KAN NIE WEENS DIE WATERMASSAS BEREIK WORD NIE.
SOU U MEER INLIGTING WIL BEKOM OOR DIE TOESTANDE KONTAK MY GERUS BY PORRA@IWAY.NA . EK SAL VIR U OP HOOGTE KAN HOU MET DIE JONGSTE VERWIKKELINGE.
LUANDA
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za