English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 026
Total Replies: 259 553
Total Views: 83 476 725
topics: 813
replies: 6 630
views: 2 406 471

VENT EXCLUSIVE

replies: 7
views: 271
18 Sep 2018 @ 14:20:46 pm
KAKAMAS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 5 years
Ek is op soek na n dak vent van n exclusive 2007.As ek n nuwe vent koop is die karavaan te hoog om in my moterhuis te pas.
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2018 @ 15:46:22 pm
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 149
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 26 years

Hi daar Kakamas, Ek neem aan dat jy nog die "pop-up" vents het wat die twee springload handles het? Jy kry hulle nie meer in SA. Jy kan hulle bestel van UK maar teen omtrent R 800-00, sonder invoer.

Ek het al vier my vents vervang met die Fiamma se "vent 28" en hulle is laer op die dak as die ou vents. net jammer dit is 'n duur lopie maar uit en uit n' goeie produk.

Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2018 @ 16:21:18 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years

As jy handig is ,prakseer   een van glasvesel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2018 @ 16:28:52 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 40 years

Andre, welkom op die forum

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 07:33:17 am
KAKAMAS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 5 years

Baie dankie ek gaan julle raad volg.Waar kry ek die Fiamma vent 28.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 12:08:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16493
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Fiamma.co.za

Jy kan hulle kontak deur die NET en dan stuur hulle dit vir jou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2018 @ 21:53:17 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

André

Welkom op die forum.

Klink of dit jy en Fiamma gaan wees.

Vertrou jy kom reg.

Hou ons asb op hoogte met jou oplossing sodat ons daaruit kan leer en weer iemand anders kan help.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2018 @ 07:20:45 am
KAKAMAS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 5 years

Hallo almal

Ek het n 2 de hanse vent gekry wat in n baie goeie toestand is.Ek sit die vent vandag in.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za