I am urgently looking for a towbar for a Jurgens Exclusive
Towbar is normally the part that is mounted to your vehicle that allows you to tow something.
Onto the towbar is added a tow ball.
On the caravan you have the tow hitch or tow coupler.
You can search the topic there is alot you have to understand prior to fitting a Towbar to the back of your caravan
You must study the legal implications and modifications to your braking systems and legal tow weights ect.
I understand all the legal implications. The same way the road authorities understand it, and they cannot refer me to the actual article reference in the road traffic act.
So, therefore I would like to get it without going into a debate.
Hopefully someone can assist
Vir watter voertuig soek jy een wat die exclusive gaan sleep.
I understand all the legal implications. The same way the road authorities understand it, and they cannot refer me to the actual article reference in the road traffic act.
So, therefore I would like to get it without going into a debate.
Hopefully someone can assist
Danie, there seems to be a bit of agro in your posting.
If you understand all the legal implications then you have read the regulations about the braking capability which is clearly specified in the Traffic Regulations and which impacts on the tare weight of the towing vehicle.
Jin, ek dink nie die persoon soek 'n sleepstang vir sy bakkie nie maar eerder die sleepstang om agter 'n Exclusive te pas. Dit klink of hy 'n treintjie wil sleep.
Danie wil nie in 'n debat betrokke raak nie, so ignoreer sy versoek.
What are the possible scenarios when a traffic officer is of the opinion that a vehicle combination may be exceeding weight limitations and or service brake requirements and the nearest weigh bridge is some distance away?
Hoor by Kempton Caravans....as hulle nie kan help nie, glo ek hulle sal kan verwysing gee
Ek sleep met n land cruiser 70 4.5
Soek n sleepstang vir die agterkant van die exclusive
Dankie. Het by die meeste groot handelaars uitgevind, maar niemand kon tot dusver help nie. Het ook met Larry by kempton sprite gepraat.
Dit gvm gewig wat ek wil sleep is onder 350KG, en die vertikale gewig op die bal 20kg
What are the possible scenarios when a traffic officer is of the opinion that a vehicle combination may be exceeding weight limitations and or service brake requirements and the nearest weigh bridge is some distance away?
The may not weigh on axle scales to prosecute for overloading. They may only weigh on weighbridges that are certified under the specific regulations.
The may escort you to the nearedt weighbridge if it us within 100km radius
Danie jy sal nie by n karavaan plek regkom met die hak .Hulle sal dit nie verkoop .Jy weet ek wou op n staduim my 1.6 Ton as vervang met n 1.8 Ton as ek het hom direk by Alko gekoop .Hulle moes toestemming van Jurgens fabriek kry om dit aan my teverkoop .Na n klomp e mails en telefoon oproepe het jurgens geweier dat ek daai vervanging doen .So daarom sal n karavaan plek dit nooit aanhou of installeer Jurgens sal nie toestemming gee verseker .Die beste is iemand moet hom vervaardig soos n sweiswerke en installeer .Ek het wel een aan my karavaan, maar sal nooit gebruik om iets tesleep ,ek sit net een fiets daar vas ,en selfs van dit hou ek nie baie .Die probleem is as so installasie nie reggedoen word met nodige versterking kan jou onderste kraak .
More Willie. Dankie. Bewus van al die pittfalls. Dit wat ek wil doen laat my nie veel van n keuse nie.
Jy is reg, die vervaardigers van vandag is nie behulpsaam nie. Jare gelede het ek n Wilk gahad, en hulle was baie behulpsaam en het 1 op daai karavaan gesit. Jammer hulle bestaan nie meer nie, dit is ook hoekom gehalte agteruit gaan as daar nie meer behoorlikke kompetisie is nie.
Ek kan ouens kry wat bereid is om dit te maak, maar dan moet ek die karavaan vir n week daar los wat ek nie kan doen nie, aangesien ons op reis is deur die land bir maaaaande
Fienie, uiteraard oorweeg 'n ou so veel as moontlik implikasies wanneer mens buite die standaard norme beweeg waar rigtingwysers baie vaag is.
Die norm is seker om by die versekeraars uitgeklaar wat die situasie sou wees t.o.v. dekking sou dinge sleg skeef loop. Ek weet hulle vereis dat wysigings aan 'n voertuig by hulle uitgeklaar word ten einde dekking te verseker. Premies word dan normaalweg aangepas om voorsiening te maak vir verhoogde waardes. Ek vra dit ook na aanleiding van die verskil tussen die wetgewer se sleepgewig beperkings en die van 'n vervaardiger vir 'n gegewe model. Ek vermoed min vervaardigers van sleepwaens maak voorsiening vir hulle waens om as sleepvoertuie ingespan te word.
Toe ek nog 'n dapper muis was het ek ook treintjie treintjie gespeel met 'n sleepwa agter my karavaan. As was op daardie stadium te domastrant of oningelig om versekeringsimplikasies te oorweeg.
Alhoewel ek 'n Tando op die waentjie gehad het was my ervaring dat die lengte van die karavaan 'n groot invloed gehad het op die sweepslag aksie van die waentjie wanneer ek vinniger as 80 kpu gesleep het. Ek het gevind dat die gedoente taamlik seenutergend raak en nogal vermoënd ook omdat jy die heeltyd agter jou ook konsentreer en nie so ontspanne bestuur nie.
Just be careful for "Urgent!!!".
Urgent might be "Unsafe".
My 2cent.