English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 666
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 661
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Uitstekende diens van Sanparke

replies: 23
views: 345
24 Aug 2020 @ 12:10:48 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Die Covit-gogga het aan almal die geleentheid gegee om die slegte ook uit die mens te haal. Maar ek moet vir julle sê dat Sanparke werklik uitgesonder kan word vir hulle goeie diens. My vriende het 'n 21-ae toer in die Kruger bespreek vir verlede Maart. Hulle is toe in kennis gestel dat Covit die park gesluit het.

MAAR Sanparke het outomaties presies dieselfde bespreking vir hulle gegee vir Junie. Toe keer Covit weer hulle toer.

En noudat Covit op stadium 2 is is hulle bespreking weer aangeskuif na September.

My bespreking vir April volgende jaar het ek twee maande gelede gedoen en ek het dit presies soos ek dit gevra het gekry. My Februarie-kamp by Ebb-n-Flow het ek ook presies gekry soos gevra.

Ek het ongelukkig nie my bespreking in Nossob-Kalahari gekry nie, maar is op n waglys geplaas.

Volpunte vir Sanparke!

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 13:19:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het 4x besprekings by privaat oorde gehad....almal kon aanskuif sonder penalties....een van hulle was n groeps bespreking by Thaba Morula...100% refund gekry. Ek het my Junie bespreking by Sanparks oorgeskuif na April, maar was heel maklik want April is nie so hoog in aanvraag nie, so plekke is volop beskikbaar vir April

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 13:23:25 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Fully agree. Sanparks reservations are brilliant at the moment.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 13:24:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink al die oorde kan maar n pluimpie kry....nog nie gehoor van een persoon wat ingedoen is deur n oord oor die Covid storie nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 14:05:14 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis verblydend om te hoor en ook om die erkennings van goeie diens te lees.  Ons is maar almal geneig om te kla oor slegte diens maar selde spreek ons dank uit vir goeie diens.  Sulke kommentaar dink ek, spoor die betroikkenes aan tot nog beter diens want hulle sien hulle pogings word waardeer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 16:20:24 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Good to hear thanks Danie.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 16:49:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie vir die terugvoer.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 17:21:03 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ek dink al die oorde kan maar n pluimpie kry....nog nie gehoor van een persoon wat ingedoen is deur n oord oor die Covid storie nie

Stem saam. Swadini het ook ons kamp aangeskuif na waneer dit ons pas en sal selfs verskil terug betaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 17:22:04 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Goed om tehoor

 

Sien vandag dat Australie eers moontlik Julie 2021 gaan oop maak vir buitelands se besoekers

"Australia’s borders may stay closed until July 2021, Qantas hints"

Hier sal ons dien ook moet skerp wees want ek glo dat intensionale besoekers ook nog 'n ruk gaan wegbly (Gens beperkings)  so die industrie sal moet fokus om ons hier in die land.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 19:58:58 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 10 Mar 2015

Ek het Saterdag die uitstaande bedrag op 2020 se bespreking wat na 2021 geskuif is sommer by n FNB ATM gaan inbetaal. Vanoggend reeds bevestiging gekry dat die verblyf ten volle vereffen is en dat ek n krediet saldo van R 18.20 het. Ek het sommer tot die naaste R 100.00 betaal met die idee dat ek eerder R 20.00 verloor as om in die toue te staan om by die kassiere te betaal maar die "oorbetaling" verskyn nou op my naam vir latere gebruik.

Ek weet dat dit ten volle ge-outomatiseer is, maar is tog beindruk met die diens. Veral in ag geneem die geweldige druk wat ek glo tans op die stelsel is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 20:46:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My broer was Maart maand by Dolphin en moes 3 dae vroeer oppak om terug te wees vir lockdown. Hulle het nou vir September weer daar bespreek vir 8 dae. Dolphin het uit hul eie gesê hulle hoef net vir 3 dae te betaal omdat hul vorige vakansie kort geknip was.....dis nou hengse nice om met sulke mense besigheid te doen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2020 @ 07:25:05 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Bevestig net - is ek reg dat Sanparke en alle ander privaat kampterreine nog steeds net 50% van hul kapasiteit mag uitverhuur op level 2 - so elke 2de staanplek gaan min of meer moet leeg wees ?   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2020 @ 12:42:38 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Lekke om die goeie nuus te lees

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2020 @ 12:50:32 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Being trying over 3 weeks to get through by phone and e mail with no luck so wish i could agree.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2020 @ 13:11:06 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Leen ek dink jy is dalk reg, maar ek kan dit nie iewers gelees kry nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 10:31:31 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Kry geen diens nie. Antwoord nie telefoon nie?☹️

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 00:03:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek so op verskeie ander platforms lees is daar hele paar mense wat nie so happy is nie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 14:28:46 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Hoop net die kampplekke is ook in orde. As julle elders gaan lees wat by Lae Sabie aangaan, dan is dit kommerwekkend.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2020 @ 15:12:38 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

We are currently camping in Satara until 5 Sept. From the management at Satara, the Kruger Park was the worst hit by the lockdown. Its camps shut down completely and did not even cater/qualify for Essential Worker accomodation. Most of their staff were sent home. When they re-opened the staff could not be contacted or had found other jobs or just did not return. New staff had to be recruited and trained. The accomodation was unmaintained for 5 months and left to the primates, bats and snakes to inhabit and destroy. There was no monitoring of any facility for the full 5 months. Some camps had a higher staff return success rate and had less damage and therefore they are doing better than others.

Under these circumstances I think they are doing well and in Satara I see improvements on a dayly basis.

Reservations or Wild Card offices do not answer their phones and still take days to answer emails.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2020 @ 15:22:19 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Lekker in Satara.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2020 @ 17:33:09 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Enjoy Paul. Are you camped by the guest houses?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 07:33:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lekker in Satara.

Sjoe....jy het lekker groot setup vir 2. Noudat hulle net 50% inneem, was dit nie maklik om grensdraad staanplek te kry nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 20:12:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker Paul.... Groete

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2020 @ 11:17:12 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Sjoe....jy het lekker groot setup vir 2. Noudat hulle net 50% inneem, was dit nie maklik om grensdraad staanplek te kry nie?

Nee Geert. Al 50% staan langs die grens draad. Ons buurman wat ons in Phalaborwa ontmoet en het die stand vir ons gehou.

Enjoy Paul. Are you camped by the guest houses?

Yes. Next to the private stand. Nice and quiet stand in the corner and some shade. More than most others. We camped on the stand to the left of us last year but there is no shade there.

I see there is a lot of criticism against Kruger management on other media platforms.

Being only 50% occupied and some camps even being closed makes it very quiet and peaceful. Kruger is so always refreshing and never disappointing.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za