English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 505
Total Replies: 234 958
Total Views: 82 558 392
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 324 274
Share all those nice recipes with everybody...

Uie ringe

replies: 8
views: 3984
19 Aug 2016 @ 17:58:42 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Hierdie si n lekker snack as jy so voor die vuur sit of sit en rugby kyk
Groot uie geskil en in groot ronde skywe gesny en haalmuit mekaar nou het jy lekker bree ronde skywe uie
maalvleis met n bietjie sout en peper op
3 eiers geklits in n robde peoding bak
koekmeel ook in n bakkie
fyn droe brood krummels of daardie pakkies wat jy koop in die winkel
kaas in klein blokkies gesny
olie vir diep braai

vat n bietjie maalvleis en vul helfte van die uie ring een vir een
druk n blokkie kaas in die maalvleis
Maak dan die kaas toe met nog n bietjie maalvleis
nou is die uie ring mooi gevul met die maalvleis en kaas in
Rol nou die uie ring in die koekmeel en dan in die eier en dan in die krummels.
Jy kan weer die uie ring terug sit in die eier en dan weer in die krummels.
Sit op n bord en deon al die uie ringe tot almal klaar is
Sit vir so n uur in die yskas
Intussen maak die olie warm om diep te braai
Wanneer olie warm is plaas die uie ringe so n paar op n slag in die warm olie.
Draai die uie ringe gedurig en maak seker die olie is nie oor warm nie anderste raak die buitekant te gou bruin en die maaklvleis en kaas is nog nie gesmelt so braii matig.
Wanneer lekker goudbruin is haal uit en sit op bord wat met paier handdoek op het om die oortollige olie op te vang.
Sit voor met n bakkie doop sous ek gebruik sommer sweet chilli sauge en geniet
hie ris nog een vat die uie ringe en en gebruik n blikkie pynappel ringe sny die pynappel ringe so groot soos die uie ringe en sit binne in die uie ringe
dan vat jy repies mozerella kaas wat in lang dun blokkies gesny is wat ook aan die binnekant van die uie ringe pas teen die kante.
dan neem jy spek repies en ryg die spek repies deur die uie ringe en maak die uie ringe kaas en pynapple toe dan lyk dit soos n wieletjie met die spek wat alles toe maak.
Die kan jy sommer op die kole plaas en as die spek lekker bruin gebraai is haal af en geniet daardie ek sal se Hawai uie ring.
Nou si ek honger
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 18:17:42 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Herman, jy het nou al soveel lekker resepte op die forum gesit, ek bly permanent honger.  Ek is al skoon bang om op die forum in te gaan.laughing  My resepteboek is ook al vol!yell

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 20:24:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Klink lekker...miskien bietjie baie werk vir n snack
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 20:29:32 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3731
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Klink lekker...miskien bietjie baie werk vir n snack

Stem!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2016 @ 10:06:21 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
See Liehebber tog nie sny die uie ringe druk n stukkie maalvleid, sukkie kaas en weer maalvleis en daar is jou snack amper klaar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2016 @ 10:08:39 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Sit maar net nog by altyd honger as n mens kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 06:47:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Lekker honger is ek nou.
Dankie
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 19:45:30 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Chuck saterdag weer gemaak vir n snack om die rugby te kyk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 19:45:34 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Chuck saterdag weer gemaak vir n snack om die rugby te kyk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required