English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 228
Total Replies: 248 674
Total Views: 83 109 846
topics: 416
replies: 4 059
views: 1 483 335
Talk about the current road conditions throughout the country

UMBUMBULU ROAD

replies: 8
views: 304
10 Oct 2017 @ 15:14:05 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 20 years
Is daar iemand van KZN wat kan se oor die wenslikheid om die pad na die suid kus te ry ipv die N@? Toestand, veiligheid ens
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 19:54:55 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
As dit daai pad is wat kort anderkant PMB na die Suidkus afdraai vanaf die N3 hou verby. Dit loop deur stamgebiede en met groot suiker riet lorries wat die pad ook ry is dit nie te veilig nie (en allerhande diere wat oor die pad dwaal). Gebruik maar die N2 (weet nou nie wanneer die opruiming na die storm vandag sal klaar wees nie)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 20:50:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16869
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het hom seker 12jaar+ terug gery...maar sal nie sommer weer nie. Dis nou die R603 wat by Kingsburgh uitkom. Ek verkies ook maar die N3 - N2 roete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 08:54:24 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
En afstandgewys is daar ook nie n noemenswaardige verskil nie. In ons plaaslikke koerant het hulle n ruk gelede ook teen klipgooiery daar gewaarsku.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 08:56:43 am
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 20 years
Baie dankie julle. Dit bevestig my vermoedens.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 10:43:47 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Het hom so maand terrug gery met Kamper sonder probleme.
Seker nie so goed om daar te sleep nie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 11:56:21 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek het hom gereeld gebruik as ek nie sleep nie na Hibberdene maar weens die padwerke 'n jaar gelede besluit om hom nie gou te gebruik tot mens bevestiging kry dat hy weer oop is.

Dankie Piet vir jou inset oor veiligheid. Sal dan eerder op die N2 bly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 13:28:42 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Dink die groot probleem met die spesifieke pad is indien jou voertuig bv sou breek of 'n pap band kry. Sal nie graag daar gestrand wil sit nie...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 15:59:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16869
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het hierdie pad afgelope vakansie 2x gery. Die eerste gedeelte van pad vanaf Pietermaritzburg se kant is in goeie toestand, maar die laaste 25km tot die see moet mens maar rustig vat... ry jy al die pad deur n informele nedersetting en paaie daar kort soms bietjie onderhoud.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za