English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 649
topics: 4 499
replies: 30 837
views: 17 441 338
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 431
replies: 37
views: 17 354 237

Tzaneen Reservaat/Dam

replies: 5
views: 171
22 Aug 2020 @ 12:06:09 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 25 years

Hallo Almal

Is daar dalk iemand wat inligting/ervaring oor die oord het asb? 

Dit word wel onder die Limpopo oorde gelys maar niemand het nog ooit dit "gerate" of iets daaroor gesê nie.

Kom ook nie deur na die gelyste telefoon nr nie.

Dankie

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2020 @ 17:47:15 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

That sounds interesting. Could be a nice stop-over on the way to Phalaborwa Gate.

Info please.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2020 @ 18:39:31 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Grumpy wrote in 2014 that it was terrible at that stage.

The old name was The Fanie Botha Dam - do some research under this name.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2020 @ 09:33:51 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dit was jare gelede 'n oulike plek, reg op die walle van die Tzeneendam.  Ons was egter jare laas daar, hoewel dit maar 100 kilos van ons huis af is.  Toe ons laas ingeloer het, het dit maar baie verwaarloos gelyk en dis waarskynlik nou erger.  Eiland, so 'n 70 kilos verder, is 'n baie beter keuse na my mening.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2020 @ 18:58:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Met die tyd wat ons in Phalaborwa gebly het nie daar gekamp nie, ook nie die dam vol gesien dat die water oor die wal loop nie.

Met my laaste besoek daar was die dam ook leeg.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 08:45:43 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Hy is maar 13% vol op die oomblik, so ook die Ebeneser dam, maar die reënseisoen breek darem oor 'n maand of so aan.  Ons kan maar net hoop.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za