English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 503
Total Replies: 234 912
Total Views: 82 549 916
topics: 144
replies: 2 213
views: 51 996
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Tyre pressure inacuracies

replies: 33
views: 458
04 Jul 2019 @ 18:41:09 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Good Evening, I have T.P.M.S on my car tyres and have been alarmed about the inaccuracies of compressor pump gauges at filling stations. I pump the car tires to 2.5 Bar and when I re-fit the sensors they read 2.0 or less bar. I double check with a hand held gauge and they are 2.0 bar. I have only found a couple, 5 or 6 stations, that are accurate. Point .1 or.2 bar is ok but .5 bar is not accepatable. Be warned!

I pump my double axle Exclusive tyres to 2.5 bar and car to 2.5 rear and 2.2 front. On my single axle Penta I pumped them 3 bar and on my Gypsey, with poep wielitjies, 13" tyres, I pumped to max for commercial, 4 bar.

I am in the process of extending the T.P.M.S to the caravan.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 18:55:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis reg Paul.  Ek ry al lankal my eie druk meter saam.  Het ook my eie band pomp onder my sit plek.  Sukkel lankal nie meer met garage inflators nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 19:44:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe....miskien maar ook n metertjie kry. Hoe is kwaliteit van die meters wat jy by Midas kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 19:58:31 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Net so Leon. Die T.P.M.S stelsels is hulle geld werd. Ek het al meer as KR10 skade gehaad met n' band wat on weetend disintigreer. Ek dink op die dubble as Exclusive gaan ek glad nie weet as n' band groet nie!

Geert, My druk meetertjie kom van Midas. Ek glo, hulle is gekalibreer. Ek het ook n' digtaale een maar ek like nie die battery pap word probleem nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:04:10 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek moet se ekt nie verwag dat die vulstaasie druk meeters so on-accuraat is nie. So ver het almal te laag gelees. So as jy 2.0 wil he pomp 2.5...haha

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:08:50 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek kan net dink as jou wiele gepomp is tot wat jy will he, 2.2 bar, en jou rit is stamperig, dan blameer jy hulle baia meer as dat dit n' eintelike sagte rit is teen 1.8 barlaughing

As jy erg is oor bande druk vat jou eie meetertjie saam of instaleer n' T.P.M.S. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:12:25 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

En ons behoort te wees. Low tyre pressure is the highest cause of premature tyre failure.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:20:36 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2048
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Mercedes met so 35 000 op die klok, redelik nuut maar kry nie dieselfde banddruk lesing op sy rekenaar as by garages se pompe nie.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:41:40 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Bak Oor ek sal se laer as die vulstasie syn ne'? Hulle oorlees!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:47:23 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2048
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Bak Oor ek sal se laer as die vulstasie syn ne'? Hulle oorlees!

Paul jy is heeltemal reg. Elke keer laer as die pompe en gedink die fout lê by my kar.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 21:13:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3730
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek gebruik 'n elekroniese meter wat ek jare terug by Midas gekoop het. Sy lesing en my elektriese pomp se lesing stem amper ooreen.

Ek meet my banddruk met koue bande, Dws voor ek ry. Dit is wat die handleiding aanbeveel. 

Ek lees dat indien jy by die vulstasie warm bande nagaan moet jy so 14 kPa bo die aanbevole druk hulle pomp. Meet steeds met jou eie meter.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 21:32:24 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ja Hendrick, die vulstasiese se meters lees laer as ander meer geloofwaardige methodes van lees.kissEk glo hulle nie meer nie...just a heads up. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 22:13:10 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Never trusted the garage always use my own pump and meter. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 22:28:15 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 257
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Elke band druk meter by n garage gee sy eie lesing. Ek hou ook maar my eie druk meter byderhand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 22:40:47 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 495
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Tiger Wheel & Tyre hier by ons het vir my gesê hulle meters word weekliks gekalibreer, of ten minste nagegaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 06:37:45 am
Braam
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 24 Sep 2012

Ek hou van hierdie meters, maklik om saam te dra, en sy battery kan nooit pap word nie:

www.takealot.com/pencil-tyre-gauge/PLID42267476

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 07:27:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Doen dit al vir jare met my eie meter. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 07:55:41 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6430
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het my Suzuki sj verkoop en afgelewer Mandag het die wiele laat pomp en gery, het toe agtergekom hy spring rond toe ek die wiele kyk was hulle op 1.6 bar waar die ander manne hulle op 1.2 bar gepomp het, So ja ek stem saam met jou.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 11:05:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dan wonder mens weer oor die pompe.....of hulle ook nie nagegaan word nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 11:17:24 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2051
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Myne is 'n elektroniese drukmeter wat ek gebruik vir die woonwa se wiele. Elke keer voor ek sleep pomp ek die wiele by die huis tot 3bar en wanneer ek die TPMS terug sit is die lesing dieselfde. So ek het nie probleme as ek sleep nie en het al gewoond geword  aan die temperatuur  verskil tussen die twee bande afhangende van watter band in die son is.     

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 11:19:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gebruik 'n elekroniese meter wat ek jare terug by Midas gekoop het. Sy lesing en my elektriese pomp se lesing stem amper ooreen.

Ek meet my banddruk met koue bande, Dws voor ek ry. Dit is wat die handleiding aanbeveel. 

Ek lees dat indien jy by die vulstasie warm bande nagaan moet jy so 14 kPa bo die aanbevole druk hulle pomp. Meet steeds met jou eie meter.

 

Die Midas metertjies werk 100%.  Ek het die volgende band pomp uitrusting:

Die ARB bandpomp onder my voertuig sitplek met ARB inflator wat sy eie metertjie het.

Dan 'n los Midas metertjie wat sommer in die paneel kissie lê.

Dan 'n 4x4 metertjie met "deflator" om bande baie makliker af te blaas 

Dan het ek ook 'n los Auto Quip kompresor-tjie van Midas met sy eie banddruk meter.

As ek die bande op die tipper pomp het ek agter gekom dat die meters almal basies dieselfde meet behalwe die ARB inflator wat die naald dikte  minder wys. (Dus sal ek die band effe harder pomp met hom.  Selfs my broer se digital 4x4 bandruk meter wat R450 gekos het met 'n kalibrasie stickertjie op, wys die selfde druk as die res van my meters.

So in my opinie is die Midas metertjie net so goed soos die Medaworld 4X4 gauge met sy sogenaamde kalibrasie stricker op.

Wat seker belangrik is gebruik een meter om deurgaans die bandruk op jou bande te meet.  As jy nie 'n bandpomp self het nie pomp die bande by die garage maar glo jou eie gauge.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 11:23:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dan netso terloops iets vinnig oor 'n tyre repair kit want dit raak aan bande ook.

Moet NOOIT 'n tyre repair kit koop met die plastiek handvatsels nie.  As jy 'n band moet regmaak kan daai plastiek breek en dan druk jy daai staal pen wat deur die plastiek toegemaak word in jou hand in.  Want dit is nie sommer maklik om die rasper pen en plug in die gat te kry waar jy die spyker uitgetrek het nie. Dis hard druk en met krag werk.

As jy in die mark is vir so iets koop die wat 'n staal of aliminium handvatsel het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 13:14:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dan netso terloops iets vinnig oor 'n tyre repair kit want dit raak aan bande ook.

Moet NOOIT 'n tyre repair kit koop met die plastiek handvatsels nie.  As jy 'n band moet regmaak kan daai plastiek breek en dan druk jy daai staal pen wat deur die plastiek toegemaak word in jou hand in.  Want dit is nie sommer maklik om die rasper pen en plug in die gat te kry waar jy die spyker uitgetrek het nie. Dis hard druk en met krag werk.

As jy in die mark is vir so iets koop die wat 'n staal of aliminium handvatsel het.

Goeie waarskuwing. Ek het myne laas gebreek.....gelukkig met die uitrek aksie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 13:34:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Goeie waarskuwing. Ek het myne laas gebreek.....gelukkig met die uitrek aksie

Dis asof die plastiek bros raak met ouderdom dan breek hy nog makliker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 14:02:59 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 495
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Dankie Leon, inderdaad 'n goeie wenk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 15:47:57 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2608
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek het jare gelede, seker hier inn die sewentigs, sulke proppiues gebruik maar daarvan afgestap na die earosolkannetjies wat die band oppomp en die lek verseël, mits dit natuurlik nou nie 'n groot sny is nie. Die kannetjie is baie makliker en gouer om te gebruik.  Die probleem met die proppie is dat jy nie kan sien wat binne die band aangaan nie.  Dis nie altyd net 'n klein gaatjie nie. Dit hang af van wat die gat versoorsaak het . Ek het eenmaal in Kaapstad 'n lek gekry wat van buite klein gelyk het en toe die band afgetrek is, was dit binne 'n skeur.  Die proppie sou waarskynlik die loopvlakrubber geseël het maar beslis nie die binneste nie wat waarskynlik sou veroorsaak dat die lae mettertyd so lostrek van mekaar.  Ek het nie probeer noodhulp toepas nie, maar in hierdie geval sou die aerosolkannetjie waarskynlik beter gewerk het.  Ek het ek eenmaal op Luderitz 'n lek daarmee gestop.  Ek kon nie sien waar presies die skade was nie.  Ons het daarna ook nog 'n toer deur die Kalaharie Gemsbokpark gery en seker amper tweeduisend kilos later, toe ons uiteindelik op Pietersburg teruggekom het, het ek ontdek dit was die kant van die wiel (side wall) aan die binnekant wat nogal lelik beskadig was maar die aerosolnoodhulp het gehou.  Ek was nogal verbaas want ek het gedink dit sou net werk op die loopvlak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 15:55:02 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 557
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

'n drukmeter is 'n presiesie instrument wat met respek hanteer moet word. As jy sien hoe hulle by vulstasies gegooi en gesleep word kan hulle nie reg wees nie. dit kos ook baie om hulle tekalebreer.  Ek ry maar my hand meterjie saam.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 02:38:47 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek is flippen manies oor bande se druk. Ek ry n Midas meter EN n digitale drukker altyd saam. Ek glo absoluut daarin dat bande langer hou as die druk reg gehou word. Kyk hoe lyk my bande na 51000 km.

(Moes die bande gister laat afhaal en balanseer nadat ek 25mm modderlaag in die rimme opgetel het in die Sandveld modderpaaie. Modder het hard geword en HET my kar op 120 km p u GEHOP!)

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 07:36:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

'n drukmeter is 'n presiesie instrument wat met respek hanteer moet word. As jy sien hoe hulle by vulstasies gegooi en gesleep word kan hulle nie reg wees nie. dit kos ook baie om hulle tekalebreer.  Ek ry maar my hand meterjie saam.

Baie waar. As hy net 3x per dag op die grond gegooi word is dit 100x per maand.....hoe kan mens verwag dat hy nog akuraat kan wees? Miskien die modelle waar meter teen n muur gemonteer is n beter opsie vir garages?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 07:54:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het jare gelede, seker hier inn die sewentigs, sulke proppiues gebruik maar daarvan afgestap na die earosolkannetjies wat die band oppomp en die lek verseël, mits dit natuurlik nou nie 'n groot sny is nie. Die kannetjie is baie makliker en gouer om te gebruik.  Die probleem met die proppie is dat jy nie kan sien wat binne die band aangaan nie.  Dis nie altyd net 'n klein gaatjie nie. Dit hang af van wat die gat versoorsaak het . Ek het eenmaal in Kaapstad 'n lek gekry wat van buite klein gelyk het en toe die band afgetrek is, was dit binne 'n skeur.  Die proppie sou waarskynlik die loopvlakrubber geseël het maar beslis nie die binneste nie wat waarskynlik sou veroorsaak dat die lae mettertyd so lostrek van mekaar.  Ek het nie probeer noodhulp toepas nie, maar in hierdie geval sou die aerosolkannetjie waarskynlik beter gewerk het.  Ek het ek eenmaal op Luderitz 'n lek daarmee gestop.  Ek kon nie sien waar presies die skade was nie.  Ons het daarna ook nog 'n toer deur die Kalaharie Gemsbokpark gery en seker amper tweeduisend kilos later, toe ons uiteindelik op Pietersburg teruggekom het, het ek ontdek dit was die kant van die wiel (side wall) aan die binnekant wat nogal lelik beskadig was maar die aerosolnoodhulp het gehou.  Ek was nogal verbaas want ek het gedink dit sou net werk op die loopvlak.

As jy 'n spyker in jou band kry gaan enige bande plek net die spyker uit trek en 'n vesel plug in sit.  Dit is wat mens mos maar basies doen.  Mens moet maar kyk wat trek jy uit die band uit en in watter rigting sit die gat sodat jy die rasper pen in die selfde rigting as wat die spyker was in druk en daarna die vesel plug.  Die plugs werk baie goed. Baie belangrik dit wat jy uit die band uit trek sal vir jou se of 'n plug gaan werk of nie.

Ons het hulle op Lohatla gebruik op ratel bande waar die vaal bose groot gate in die bande gemaak het.  Met so 6-7 plugs op 'n gat het dit baie geld gespaar as om elkekeer 'n nuwe band op te sit. So band het die hele veld fase daar deurgemaak as hy nie weer 'n vaalbos stok in gekry het nie. Ons het wel die gepatchde bande afgehaal met die terugtog eenheid toe vir weiligheid.

'n drukmeter is 'n presiesie instrument wat met respek hanteer moet word. As jy sien hoe hulle by vulstasies gegooi en gesleep word kan hulle nie reg wees nie. dit kos ook baie om hulle tekalebreer.  Ek ry maar my hand meterjie saam.

Die hantering van die band pompe by die vulstasies is maar een rede waarom ek my eie meter saam ry.  90% van daai goed kannie meer reg werk nie.

Ek is flippen manies oor bande se druk. Ek ry n Midas meter EN n digitale drukker altyd saam. Ek glo absoluut daarin dat bande langer hou as die druk reg gehou word. Kyk hoe lyk my bande na 51000 km.

(Moes die bande gister laat afhaal en balanseer nadat ek 25mm modderlaag in die rimme opgetel het in die Sandveld modderpaaie. Modder het hard geword en HET my kar op 120 km p u GEHOP!)

Ek stem saam dat korrekte bandruk 'n groot deel is van band leeftyd.  Ek het op my vorige Tipper Cooper STT bande op gehad en moes op 78 000km bande vervang weens 'n sny aan die kant van een van die bande. Ek sou verseker nog 8000km kon doen voordat ek by die pad wet van 1mm loop vlak oor 100% van die ry vlak uitgekom het as dit nie vir die sny was nie. Om rede daar aan die min kant loop vlak oor was het ek maar almal vervang.

'n Eie bandruk meter sou ek se is nogal iets om aan te dink vir alle motoriste.  Jy hoef nie 'n band pomp te he nie net 'n metertjie want die garage se bandpomp druk die lug baie vinniger in dieband as enige portable systeem.  Gebruik net jou eie metertjie om te bepaal of die druk reg is sal ek aanraai.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 10:59:55 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4441
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek glo enige eie meter is goed genoeg. Pomp net by TWT en toets dadelik met jou eie om vas te stel hoe akkuraat joune is. Gebruik dan joune se lesing in die toekoms. Soos Johan genoem het word TWT se meters elke week gekalibreer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 14:49:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Julle het my nou oorreed om ook vir my n metertjie te gaan koop. Ek het laasmaand oppad lang naweek by garage gestop en gesê hul moet karavaan se bande 3 pomp. Ek meet hul nou....beide wys 2.45. 

Ek het ook laas bakkie se bande 3 laat pomp toe en diesel gegooi het....hulle wys 2.94. So daai garage waar ek wa se wiele gedoen het was ver uit. 

Dankie vir hierdie draad....maak mens se oë oop.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 22:11:46 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2048
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Geert. Ek self het een by Midas gekoop. Ek wonder soms hoe die akkuraatheid van die metertjies is.

Sal seker moet goed kyk of die goed n kwaliteit toets deur is en gesertifiseer is. Maar dan weer is n guideline van lugdruk goed genoeg om te help

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2019 @ 21:39:24 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

"Fug it" is beter opsie. Ry met dit op my bakkie, karavaan, waentjie en motorfiets. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required