English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 435 121
topics: 780
replies: 12 344
views: 4 927 988
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Tyre pressure Fortuner / Regal

replies: 12
views: 490
13 Aug 2018 @ 14:10:28 pm
CamperKen
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Aug 2018

Hi, what would the recommended tyre pressure be whilst towing, both for my Fortuner and Gypsey Regal? Thank you in advance.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 17:36:24 pm
Antony
Gold Member
59% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 08 Jun 2010
Experience: 31 years

Hi welcome and enjoy the forum

Regal 3bar , car pump to manfacturer full laden pressure front and back.

enjoy the camps

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 18:17:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom op die forum. Ek het nou nie n Regal nie...maar pomp my Swing se bande ook nie minder as 3bar nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 19:57:39 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1577
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Jaco

Wellcome to the forum.

Have a look on the sidewall of your tyre. Threre is an indication what weight the tyre can carry at what pressure. Eg 950/900 4.5bar (sometimes given in pascal)

This means a single tyre can carry 950kg at 4.5bar.

Work it out from there.

If your axle is rated at eg. 1,5ton, then 750kg/950kg=79% x 4.5= 3,55 bar will be the optimum pressure.

This is somewhat technical, so we all just look at the tyre and have pressures between 3 and 3,5 bar.

Trust this helps.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 20:07:48 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

I pump my Fleetline and Fortuner 3 bar.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 20:16:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum

Watter Fortuner het jy?

Watter groote bande? 16 of 17dm? En watter groote.

Hoeveel goed gaan jy agter in hom laai?

Hoeveel mense gaan saam ry en hul gewig?

Is die gewig op hak van jou wa 80 tot 90kg.

Dit is n paar goed wat jy ingedagte moet hou.

Fortuner agter 3br en voor 2.5.

As jou wa reg gepak is sleep spoed 100 tot 110km

Wa tov sy bande en gewig 3br.

Onthou net om die Fortuner se bande weer afteblaas na jy terug is.

Jy kan nog raad kry.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 20:22:56 pm
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 38 years

3 bar. Nothing else.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 21:25:03 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 469
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

My Pajero according to manufacturer, fully laden. My Regal at 3.0 bar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 21:44:16 pm
CamperKen
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Aug 2018

Baie dankie vir al die raad manne!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 06:47:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

3 bar. Nothing else.

Daai wat die Fortuners so op hulle dakke rond gery het, het Toyota self gesê dat die bande agter 3 bar moet wees.

Ek glo die probleem is op die nuwer modelle uitgeskakel maar 3 bar sorg vir 'n baie harde rit. Of dit net winkel toe is of kuier in die straat af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 07:23:02 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Volgens my mening en gesprekvoering,is  die norm op 3bar gestel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2018 @ 20:39:56 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Jaco

Wellcome to the forum.

Have a look on the sidewall of your tyre. Threre is an indication what weight the tyre can carry at what pressure. Eg 950/900 4.5bar (sometimes given in pascal)

This means a single tyre can carry 950kg at 4.5bar.

Work it out from there.

If your axle is rated at eg. 1,5ton, then 750kg/950kg=79% x 4.5= 3,55 bar will be the optimum pressure.

This is somewhat technical, so we all just look at the tyre and have pressures between 3 and 3,5 bar.

Trust this helps.

Pottie ek het nog altyd gewonder as jy nie naby die maksimum van die band se dravermoee is hoe bring jy die drukking af van 450kPa

Ek sou dink mens kyk eerder na die werklike gewig v d woonwa as na die as se maksimum gewig. In my geval is die GVM v d woonwa 1280kg alhoewel die as 1600kg gewig kan dra.

As ek na die werklike gewig kyk dan werk dit uit vir my bande op 300kPa wat presies is wat ek gebruik. Volgens die as sou dit 378kPa wees.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 17:01:13 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1577
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Pottie ek het nog altyd gewonder as jy nie naby die maksimum van die band se dravermoee is hoe bring jy die drukking af van 450kPa

Ek sou dink mens kyk eerder na die werklike gewig v d woonwa as na die as se maksimum gewig. In my geval is die GVM v d woonwa 1280kg alhoewel die as 1600kg gewig kan dra.

As ek na die werklike gewig kyk dan werk dit uit vir my bande op 300kPa wat presies is wat ek gebruik. Volgens die as sou dit 378kPa wees.

 

Danie

Jy is reg. Jou berekening maak meer praktiese sin.

Ek het die asmassa gebruik met die veronderstelling dat dit max is wat karavaan kan dra.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required