English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 253
Total Replies: 249 264
Total Views: 83 123 053
topics: 220
replies: 3 566
views: 88 224
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Tyre monitoring system for 6 wheels

replies: 28
views: 400
20 Feb 2020 @ 14:38:42 pm
KS002
New Member
77% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 04 Sep 2016
Experience: 4 years

I would like to purchase some sort of tyre pressure monitoring system , there are a number various types on the market.

Is there any advice on what to purchase, I will be towing an Echo 4 trailer with my vehicle and where could one purchase this, I reside in Cape Town.

Thanking you in Advance.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 16:15:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Campworld hier in Pretoria hou dit aan....so jy kan by hulle takke probeer in die Kaap.....maar pryse by ons takke is belaglik.....R6500.

Jy kan Tyreguard probeer in Centurion.....hulle kan seker vir jou courier wat nie meer as R100 ekstra behoort te wees nie. Sover ek weet is hulle stelsels hier by R2600

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 19:09:32 pm
KS002
New Member
77% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 04 Sep 2016
Experience: 4 years

Luhman.

Baie dankie vir die advies ek sal vir  Tyreguard  in Centurion bel.

Gerard

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 20:14:37 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Gerard jy kan dalk ook na die sogenaamde goedkoop Sjina stelsels ook kyk. Ek en Geert het van hulle wat ons gebruik. Myne hou omtrent 'n maand per keer wat ek die battery laai en dit laai met 'n selfoon USB laaier.

Hulle kos omtrent R400 vir 4 wiele. Gekoerier na jou adres binne omtrent 10 dae. Kyk maar ook by www.banggood.com Sou jy bv 2 stelle wil gebruik kan jy dalk ook sommer die spaarwiele monitor. Ek moet se dis 'n fees om nie gereeld bande hoef na te gaan as jy die druk heeltyd byderhand het. Jy kan kus en keur oor hoe die ding moet lyk want daar is soveel modelle beskikbaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 20:47:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gerard jy kan dalk ook na die sogenaamde goedkoop Sjina stelsels ook kyk. Ek en Geert het van hulle wat ons gebruik. Myne hou omtrent 'n maand per keer wat ek die battery laai en dit laai met 'n selfoon USB laaier.

Hulle kos omtrent R400 vir 4 wiele. Gekoerier na jou adres binne omtrent 10 dae. Kyk maar ook by www.banggood.com Sou jy bv 2 stelle wil gebruik kan jy dalk ook sommer die spaarwiele monitor. Ek moet se dis 'n fees om nie gereeld bande hoef na te gaan as jy die druk heeltyd byderhand het. Jy kan kus en keur oor hoe die ding moet lyk want daar is soveel modelle beskikbaar.

Soos Danie sê....ek is ook baie gelukkig met myne. Is basies "plug and play ".....al wat ek moes doen was om die minimum en maksimum bandruk limiete te stel. Die 6=eenheid was egter skaars op daai website. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 06:04:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Teen R400 asook die maklike gebruik van die stelsel is dit dalk die way to go.

Die ander stesels soos die een wat ek het is dit nogal 'n mission om die sensors "geprogrameer" te kry as jy nie vertroud is met die stelsel nie.  Ek gebruik dit nie deurgaans nie.  Net op lang afstand trips. So dis maar 'n storie om te onthou wat het ek laaste gedoen en water sensor was waar.

Dra ook kennis dat die sensors wat soos die valve proppie op die valve stem skroef relatief swaar is en sou dit beter wees om die S/Steel valve stems te gebruik.  Die rede is dat die sensors weens die momentum die verf op die rims afkrap.  So kyk maar daarna.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 10:01:47 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1332
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het Abraham se TyreGuard en hy kan tot 12 sensors vat. Gekompliseerd om te programeer maar hy werk goed.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 10:15:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja die wat ek het ook tyre guard as ek onthou.  Werk goed.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 11:07:29 am
MartinZ
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 17 Jan 2020
Experience: 34 years

Hello, 

You can also try : https://www.tyrealert.co.za/tpms_list.html# 

I also have one of the cheaper 4-wheel models with external sensors (https://www.autostyle.co.za/product/external-tyre-pressure-monitor-system/ ) - works very well. 

Ordered a second one on banggood - still waiting for delivery 3 weeks later. 

Tiger wheel and tyre also does installs. 

Would recommend the local suppliers for ease of purchase.

Sprite Sprint 1984
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 11:18:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9445
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar is een in George wat jou seker maklik ook Kan help.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 11:59:27 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek het Abraham se TyreGuard en hy kan tot 12 sensors vat. Gekompliseerd om te programeer maar hy werk goed.

Abraham se stelsel kan deesdae 22 sensors hanteer en omrede die eintlik bedoel is vir vragmotors is kommunikasie tussen die sensors en die vertoon eenheid in die voertuig geen issue nie, sy sensors kos ook maar iets soos R250 stuk as jy ene moet vervang. Programmering is eintlik nie moeilik nie, "just read the manual"! Myne laas jaar Junie gekoop en hou die stelsel aan die loop op die tipper selfs as ek nie sleep nie, interne display se battery tot nou, byna 8 maande later slegs nodig gewees om een keer te herlaai. Wat ek van die stelsel hou is dat dit jou nie doodmaak met info overload nie, jy kan afsonderlik toggle tussen bande sou jy wou, maar die stelsel het 'n alarm wat afgaan as 'n band druk begin verloor en dan wys hy slegs daai band...Abraham disable ook die druk indikasie vir hoë druk omrede dit onnodig is, al waarin mens belangstel is lae druk, druk wat besig is om te val en temperatuur

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 19:41:11 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Hello, 

You can also try : https://www.tyrealert.co.za/tpms_list.html# 

I also have one of the cheaper 4-wheel models with external sensors (https://www.autostyle.co.za/product/external-tyre-pressure-monitor-system/ ) - works very well. 

Ordered a second one on banggood - still waiting for delivery 3 weeks later. 

Tiger wheel and tyre also does installs. 

Would recommend the local suppliers for ease of purchase.

Bear in mind that China had their new year from 25-01 up to I think 05-02 so not much happened during the period and the virus is affecting a lot of business. We are battling to get a simple thing like glass fuses and other components from importers. Some factories are open while others are still closed based on the information we are receiving.

It is interesting to see that some people who chose an expensive courier from China are waiting longer than the cheap or free mail direct delivery method. So expensive is not always better.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 20:37:50 pm
Wielie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 26 Apr 2014

Danie, wat is die webadres van die Chinese produk asb?

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 20:51:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Danie, wat is die webadres van die Chinese produk asb?

Groete

banggood.com

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 21:00:44 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Danie, wat is die webadres van die Chinese produk asb?

Groete

Search net vir "TPMS" en jy sal al die verskillende tipe skerms sien waarin die goed gemaak word. Hulle almal werk basies dieselfde met ingeboude solar paneeltjie en USB laaipunt.

Laat weet as jy die fisiese  produk wil sien voor jy bestel. Ek is daagliks in Silvertondale.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 21:06:55 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Teen R400 asook die maklike gebruik van die stelsel is dit dalk die way to go.

Die ander stesels soos die een wat ek het is dit nogal 'n mission om die sensors "geprogrameer" te kry as jy nie vertroud is met die stelsel nie.  Ek gebruik dit nie deurgaans nie.  Net op lang afstand trips. So dis maar 'n storie om te onthou wat het ek laaste gedoen en water sensor was waar.

Dra ook kennis dat die sensors wat soos die valve proppie op die valve stem skroef relatief swaar is en sou dit beter wees om die S/Steel valve stems te gebruik.  Die rede is dat die sensors weens die momentum die verf op die rims afkrap.  So kyk maar daarna.

Leon ek was nie lus vir sukkel nie en het die "setpoints" net so gelos want dit gee 'n alarm op 160kPa. Ek het nog nie getoets op watter stygende druk dit alarm gee want dis nie iets wat mens maklik kry in normale ry.

Ek het al gedink om sommer vir die 2e kar ook 'n stel te koop net om seker te maak die bande word nie pap gery nie. Die eenheid kan sommer in die huis bly want dit tel op 'n redelike ver afstand die seine op v d sensors af. Minstens 20m.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 21:14:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Leon ek was nie lus vir sukkel nie en het die "setpoints" net so gelos want dit gee 'n alarm op 160kPa. Ek het nog nie getoets op watter stygende druk dit alarm gee want dis nie iets wat mens maklik kry in normale ry.

Ek het al gedink om sommer vir die 2e kar ook 'n stel te koop net om seker te maak die bande word nie pap gery nie. Die eenheid kan sommer in die huis bly want dit tel op 'n redelike ver afstand die seine op v d sensors af. Minstens 20m.

Myne was gestel op 2.8.....so alarm het oorspronklik heeltyd geskree aangesien ek my bande reeds 3 pomp. Maar soos jy sê Danie....hoër druk pla my nie, ek dink myne is gestel op 3.6.....daai daling onder 2 pla my en wil daarvan weet.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 23:13:10 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert vir my Scenic is die 1.6bar ook baie te laag maar weer in die kol vir die Landy. Sover werk die stelpunte vir my. Dalk het ek wel gestel aan die druk maar ek kan nie regtig onthou nie. Ek sien wel dat die Scenic se bande lug verloor en daal na 2.3 vanaf 2.9bar wat ek gewoonlik mee sleep oor so 4 maande tydperk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 11:23:48 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Abraham se stelsel kan deesdae 22 sensors hanteer en omrede die eintlik bedoel is vir vragmotors is kommunikasie tussen die sensors en die vertoon eenheid in die voertuig geen issue nie, sy sensors kos ook maar iets soos R250 stuk as jy ene moet vervang. Programmering is eintlik nie moeilik nie, "just read the manual"! Myne laas jaar Junie gekoop en hou die stelsel aan die loop op die tipper selfs as ek nie sleep nie, interne display se battery tot nou, byna 8 maande later slegs nodig gewees om een keer te herlaai. Wat ek van die stelsel hou is dat dit jou nie doodmaak met info overload nie, jy kan afsonderlik toggle tussen bande sou jy wou, maar die stelsel het 'n alarm wat afgaan as 'n band druk begin verloor en dan wys hy slegs daai band...Abraham disable ook die druk indikasie vir hoë druk omrede dit onnodig is, al waarin mens belangstel is lae druk, druk wat besig is om te val en temperatuur

Moet myne weer aan die gang kry, maar die Ford staan meeste van die tyd en ek sleep nie meer lang pad nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 18:15:01 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1809
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Het ook die Tyreguard sisteem van Abraham.

Het in die begin gesukkel met die sisteem as gevolg van te klein lugdrukverskille tussen minimum en maks wat ek ingestel net. Die alarm het my g@tvol gehad om by elke vulstasie te stop om banddruk na te gaan.

Die goed afgehaal, batterye uitgehaal en in my kas gaan bêre.

Sal weer uithaal en installeer na al die inligting hieroor wat op hierdie forum gedeel is.

Moet sê, net nadat ek dit afgehaal het, presies een dag later, verloor ek 'n R3,000 (2017) band in die Cederberge. Klip het die band (net 8,000km op) stukkend gesteek en die staal kabeltjies afgesny, so die Tyreguard sou nie gekeer het nie, maar ek sou gouer gestop het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 19:22:41 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Het ook die Tyreguard sisteem van Abraham.

Het in die begin gesukkel met die sisteem as gevolg van te klein lugdrukverskille tussen minimum en maks wat ek ingestel net. Die alarm het my g@tvol gehad om by elke vulstasie te stop om banddruk na te gaan.

Die goed afgehaal, batterye uitgehaal en in my kas gaan bêre.

Sal weer uithaal en installeer na al die inligting hieroor wat op hierdie forum gedeel is.

Moet sê, net nadat ek dit afgehaal het, presies een dag later, verloor ek 'n R3,000 (2017) band in die Cederberge. Klip het die band (net 8,000km op) stukkend gesteek en die staal kabeltjies afgesny, so die Tyreguard sou nie gekeer het nie, maar ek sou gouer gestop het.

Ek het myne gestel dat sy minimum waarteen hy begin skreeu sowat 2 Bar is, normale druk as ek sleep is wa op 3.0, agterwiele van die tipper 2.8 en voorwiele 2.6. Sonder die wa agterwiele 2.4, voorwiele 2.4 (almal koue druk) Die gaping is groot genoeg dat ek nie vals alarms kry nie. Dit maak ook voorsiening vir klein verskille tussen die bande. Baie mense probeer 'n TPMS gebruik vir akkurate metings, dis nie die ding se doel nie, wel om drukval, stadig of vinnig op te tel en jou te waarsku. Temperatuur alarm het ek ook redlik hoog gestel, die eksterne sensors se temp meting is in alle geval nie te akkuraat nie, so as die Temp alarm skreeu weet ek daar is definitief fout. In byna 'n jaar nog nooit 'n vals alarm gekry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 11:05:55 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1332
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Het ook die Tyreguard sisteem van Abraham.

Het in die begin gesukkel met die sisteem as gevolg van te klein lugdrukverskille tussen minimum en maks wat ek ingestel net. Die alarm het my g@tvol gehad om by elke vulstasie te stop om banddruk na te gaan.

Die goed afgehaal, batterye uitgehaal en in my kas gaan bêre.

Sal weer uithaal en installeer na al die inligting hieroor wat op hierdie forum gedeel is.

Moet sê, net nadat ek dit afgehaal het, presies een dag later, verloor ek 'n R3,000 (2017) band in die Cederberge. Klip het die band (net 8,000km op) stukkend gesteek en die staal kabeltjies afgesny, so die Tyreguard sou nie gekeer het nie, maar ek sou gouer gestop het.

Ek het in die begin gereeld No5 (No Signal) randomly van enige van die sensors gekry. Dit het my seuwees klaar gemaak. Ek ruil toe die ontvanger en toe is die probleem verby. Ek het weer No5 gekry toe een van die batterytjies 2.8V was. Nuwe battery is 3.2V.

Ek verwyder die sensors en batterye van die woonwa as ons staan. Ek delete ook hulle op die monitor sodat ek nie No5 van hulle kry nie.

Ek het al n' band in die Wildtuin gered met die stelsel.

Ek het nou ook een van die Sjinese R400 vier sensor eenherde op banggood.com bestel. Will net kyk hoe werk hy.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 15:44:39 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1809
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek het myne gestel dat sy minimum waarteen hy begin skreeu sowat 2 Bar is, normale druk as ek sleep is wa op 3.0, agterwiele van die tipper 2.8 en voorwiele 2.6. Sonder die wa agterwiele 2.4, voorwiele 2.4 (almal koue druk) Die gaping is groot genoeg dat ek nie vals alarms kry nie. Dit maak ook voorsiening vir klein verskille tussen die bande. Baie mense probeer 'n TPMS gebruik vir akkurate metings, dis nie die ding se doel nie, wel om drukval, stadig of vinnig op te tel en jou te waarsku. Temperatuur alarm het ek ook redlik hoog gestel, die eksterne sensors se temp meting is in alle geval nie te akkuraat nie, so as die Temp alarm skreeu weet ek daar is definitief fout. In byna 'n jaar nog nooit 'n vals alarm gekry nie.

Dit is na aanleiding van soortgelyke inligting het ek besef het ek het die sensors nie reg gestel nie.

Sal maak soos jy ook hier beskryf. Dit sal my frustrasie, behalwe die verf van my wa se wiele en duike op die Disco se rims, wegneem.

Sal installeer voor ek weer sleep begin April.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 17:47:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Danie, wat is die webadres van die Chinese produk asb?

Groete

banggood.com

As jy bestel, kyk maar hoeveel verskaffer reeds verkoop het en die terugvoerings.....baie van hulle lyk dieselfde. Die een wat ek gekoop het was daar amper 4000 eenhede verkoop gewees met 670 terugvoerings teen gemiddeld van 5/5....so dan weet mens almal wat gekoop het is gelukkig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 10:44:24 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Dit is na aanleiding van soortgelyke inligting het ek besef het ek het die sensors nie reg gestel nie.

Sal maak soos jy ook hier beskryf. Dit sal my frustrasie, behalwe die verf van my wa se wiele en duike op die Disco se rims, wegneem.

Sal installeer voor ek weer sleep begin April.

Abraham het vir my sulke hoëdigtheid spons silinders gegee wat ek eers oor die valvestem van die bande skuif (hulle pas baie styf) wat die hele valvestem redelik stewig hou. Ek het ook op die wiele net onder die valvestems van daai rubber plakkies wat mesn onder meubels se voete sit om nie die vloer te krap nie geplak, so enige moontlik beweging is dus teen die rubber. Ek het na 'n jaar geen merke op die rims nie. Langtermyn oplossing is egter om die valvestems met vlekvrye staal modelle te vervang, TWT kan dit glo doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 10:48:10 am

Fout wat baie mense maak is om te verwag die sensors moet hipper akkuraat wees, en dan kry mens allerhande vals alarms. Die enigste rede hoekom ek die goed gebruik is as vroeë waarskuwing sou 'n band begin lek en daarvoor het mens nie baie akkurate waardes nodig nie, wel iets wat optel as daar 'n verandering oor tyd in lugdruk voorkom. Dis wanneer jy 'n band spaar omdat jy vinnig genoeg kan stop (en natuurlik die veiligheidsvoordeel daarvan)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 11:15:10 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Jorg ons het al voorheen die akkuraatheid hier bespreek. Hierdie gadgets soos jy se raak mens gewoond wat die normale lesings is en sou daar 'n afwyking plaasvind dan stel mens ondersoek in. Dieselfde geld ook vir die infrarooi temp meter. Afhangende v d kleur en glans v d oppervlak wat mens lees kry mens verskillende lesings.

So is ons brandstofmeters ook nie presies reg oor die vol tot leeg maar mens leer hoe ver kan jy reg op elkeen v d kwarte. Dit bly 'n goeie aanduiding van brandstof in die tenk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 11:47:21 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Soos Danie sê....ek is ook baie gelukkig met myne. Is basies "plug and play ".....al wat ek moes doen was om die minimum en maksimum bandruk limiete te stel. Die 6=eenheid was egter skaars op daai website. 

Ek wou eintlik hierdie model koop maar toe gaan daar fout met die betaling weens 'n probleem aan die verkoper se kant. Ek het toe maar op die bogenoemde model besluit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 12:32:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1809
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Abraham het vir my sulke hoëdigtheid spons silinders gegee wat ek eers oor die valvestem van die bande skuif (hulle pas baie styf) wat die hele valvestem redelik stewig hou. Ek het ook op die wiele net onder die valvestems van daai rubber plakkies wat mesn onder meubels se voete sit om nie die vloer te krap nie geplak, so enige moontlik beweging is dus teen die rubber. Ek het na 'n jaar geen merke op die rims nie. Langtermyn oplossing is egter om die valvestems met vlekvrye staal modelle te vervang, TWT kan dit glo doen.

Ek gaan dit eerste doen. Dankie vir die idee om rubberplakkies op die rim te plak. Dit sal die werk doen

Fout wat baie mense maak is om te verwag die sensors moet hipper akkuraat wees, en dan kry mens allerhande vals alarms. Die enigste rede hoekom ek die goed gebruik is as vroeë waarskuwing sou 'n band begin lek en daarvoor het mens nie baie akkurate waardes nodig nie, wel iets wat optel as daar 'n verandering oor tyd in lugdruk voorkom. Dis wanneer jy 'n band spaar omdat jy vinnig genoeg kan stop (en natuurlik die veiligheidsvoordeel daarvan)

Dis nou presies die fout wat ek in die begin gemaak het. Onbewustelik verwag dat die elektroniese toerusting mos nou 100% akkuraat is. Maar so leer ons....... en so leer ons op die forum.

Voel nou beter oor my Tyreguard sisteem (was darem 'n geskenk). Sal hom uit die kas gaan haal waar ek hom diep gebêre het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za