Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5286 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2652 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1770 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1460 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1245 |
RichardJ | 1165 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 183 |
Trev1 | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





Tyre Pressure Audi Q5 2.0Tdi
Hallo daar, ek hoor graag wat julle sê asb:
Die deur plakker sê 2.1bar vir 3 mense en 2.3 vir 5 mense met bagasie. Maar wat sou jy sê banddruk moet wees vir volvrag in die motor en karavaan op die haak?
Met karsvaan 2.4/2.5
Never too old to have a happy childhood
Recommended Tyre Pressures (in bar) for Towing a Caravan:
Ek sal net die bande pomp soos wat die plakker aandui. Wat is die neasgewig van jou wa. Ek skat in die omgewing van 100-120kg. Die ander gewig van die wa is rollende gewig en druk nie af op die bande van jou voertuig nie.
Mens kan redeneer dat die bande agter harder werk met die sleep van die wa. My opinie is dat die vervaardiger dit reeds in ag geneem het.
Pomp die bande volgens die plakker en kyk hoe sleep die kombinasie. Test of the pudding lies in the eating. Then make final adjustments.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hi Leon, nuesgewig is dalk iets vir bespreking. Toe ek die karavaan by Leisureland 2019 gekoop het is daar vir my gesê neusgewig is 80kg. Ek het toe die karavaan heeltemal leeg gemaak en die badkamerskaal gebruik. Die gewig het die skaal gedruk tot sy maks 150kg. Die resultaat het ek vir leisureland gegee. Hulle kon nie ir my antwoorde gee nie.
Nou wonder ek wie weet regtig wat hulle karavaan neusgewig is.
Maar baie dankie, jou antw maak in elk geval reg sin.
Ek sleep 'n Exclusive en het gevind dat met al 8 die bande gepomp op 2.8 tot 3bar, dan is daar minder rol en stoot van die wa af, veral as 'n voertuig jou sleepkombinasie verbysteek.

Hi Leon, nuesgewig is dalk iets vir bespreking. Toe ek die karavaan by Leisureland 2019 gekoop het is daar vir my gesê neusgewig is 80kg. Ek het toe die karavaan heeltemal leeg gemaak en die badkamerskaal gebruik. Die gewig het die skaal gedruk tot sy maks 150kg. Die resultaat het ek vir leisureland gegee. Hulle kon nie ir my antwoorde gee nie.
Nou wonder ek wie weet regtig wat hulle karavaan neusgewig is.
Maar baie dankie, jou antw maak in elk geval reg sin.

As jy neus gewig in die soek funksie in tik gaan jy sien dat dit 'n onderwerp is wat al tot velens toe bespreek is. Selfs die gewig klasifikasie BVM/GVM van Jurgens fabriek se karavane is betwisbaar. Dit het ons gesien toe mense met karavane by die weegbrug op die N4 oppad na Rustenburg afgetrek is en geweeg is. Daar het toe 'n paar mense op die forum deur die oefening gegaan om hulle karavane se gewig clasifikasie te laat reg maak. 'n Oorlede kamp vriend van my was een van hulle.
Die enigste karavaan wat ek met persoonlike ondervinding gekry het wat alles binne die gespesifiseerde gewigte was is die Sensation maia wat ons gehad het. Die dag toe ek die wa gaan haal het, het ek hom ongelaai, uit die fabriek gery met die mover net op die dubbel as se 4 wiele. Dit het mee gebring dat die neus gewig 90% van die tyd so 80-90kg was en die BVM van 2100kg het gepas en gewerk volgens die aste wat op die karavaan was.
Daar is seker ander nuwer karavane wat se gewigte ook nou reg is. Mens moet maar self kyk en meet. Ek sleep my lewe lank Jurgens karavane (behalwe vir die Sensation) en gaan dit nie eers probeer uitsorteer met die Exclusive wat ek tans het nie. Vat hom maar soos hy kom.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

