Dag sê! Ek is in die mark vir 'n tweedehandse opvoubare 3 x 3 meter Gazebo. Die materiaal (dak) gedeelte is nie so belangrik nie, net die metaalkonstruksie. Wie het so een en teen watter prys? Ek is in die Parys omgewing so tussen hier en Gauteng is vir my geleë om te kom haal. Dankie
Nico is jy opsoek na 'n spinnekop (Vinnige opslaan) gazebo. Of kan enige een werk wat se voete 3m uitmekaar is.
Sal my ore oophou....ek het net n Coleman event shelter wat ek wil verkoop....mar hy is 4.5m x4.5m en frame is anders as ander gazebos
Leon, kyk, jy kry die prys vir 'n beskrywende naam ..... "Spinnekop Gazebo"
Dit is so knap!!
Ja, ek sou graag 'n Spinnekop Gazebo wil koop!
My broer het gepraat van hy wil syne vervang. Sal hoor wat hy sê.
Ek het so n Howling Moon Gazebo....nog splinternuut. R2600
Dankie Geert, maar my behoefte vir dié gazebo is reeds 'n paar jaar gelede vervul! Rede waarom ek so een gesoek het was omdat wind my (feitlik nuwe!) gazebo se metaal konstruksie beskadig het, en ek wou op die goedkoop manier dit herstel .....
Jammer dat jy ń jaar te laat is vir my.
Ek het ń Tentco maak met dieselfde dimensies by Out 24 in Modimolle gekoop teen R 4000-00.
Ek sal jou advertensie versprei by die "permies" hier.
W/app my jou nommer na: 0sewe65nul32ses93.
Dit is ń baie goeie verkoop prys.
Jammer dat jy ń jaar te laat is vir my.
Ek het ń Tentco maak met dieselfde dimensies by Out 24 in Modimolle gekoop teen R 4000-00.
Ek sal jou advertensie versprei by die "permies" hier.
W/app my jou nommer na: 0sewe65nul32ses93.
Ek het ń moontlike koper wat ń "semie - permie" hier is.
Laat weet asb.
Die koper is ook van PTA en sal kom afhaal.
Hy en sy vrou "Koukus" nog.
Geert, het jy nog die Gazebo?
Ek het ń moontlike koper wat ń "semie - permie" hier is.
Laat weet asb.
Die koper is ook van PTA en sal kom afhaal.
Hy en sy vrou "Koukus" nog.
Ja...het hom nog