English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 362
Total Views: 83 847 003
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

Tweede hanse bande

replies: 17
views: 306
25 May, 2021 @ 11:27:26 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Wat maak mens met nuwerige tweede handse bande?

Ek het een Good Year Wrangler All Terrain (265/70/18) die een met Kevlar wat so 3000 Km op het. My spaar wiel is brand nuut, so ek het hom nie daar nodig nie. Wat maak ek met hom? Is daar n' mark?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2021 @ 11:38:26 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Daar is n plek in Pretoria wes wat dit sal aankoop. Hulle mark is 2dehandse bande. Ek loer of ek details kan kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2021 @ 11:42:13 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Daar is n plek in Pretoria wes wat dit sal aankoop. Hulle mark is 2dehandse bande. Ek loer of ek details kan kry

Dis nou nie dieselde waarna ek verwys nie, maar kan hulle ook probeer

We are selling good and quality affordable used second hand tyres and mags, rims plus mag repair visit our shop in Pretoria address 888 Nico Smith street villieria Pretoria call Rayan0783533207

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2021 @ 11:54:38 am
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 855
Joined: 01 May, 2016
Experience: 14 years

Wat maak mens met nuwerige tweede handse bande?

Ek het een Good Year Wrangler All Terrain (265/70/18) die een met Kevlar wat so 3000 Km op het. My spaar wiel is brand nuut, so ek het hom nie daar nodig nie. Wat maak ek met hom? Is daar n' mark?

There most certainly is a market, the one tyre on my boat trailer got shredded 3 weeks ago while towing from jeffreys bay to plett, [ picked up a piece of metal on the road.] did not want to buy a new tyre just for a trailer that stands more then it is used 

So went looking for a good second hand tyre at the local tyre shops to no avail, placed an add on the local plett face book site , got 1 reply from a local who happened to have a really good one and the size i wanted lying in his garage, paid R400 for it, they 2 grand new.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
25 May, 2021 @ 11:54:42 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek sal ook graag wil weet wat ek met die Marie Biscuit spaarwiel van my Kuga kan doen.  Ek het 'n volgrootte naaf en band saammet die voertuig gekoop omdat ek geen erg het in die dun spaarwieletjie nie.  Ford wou my nie daarvoor vergoed nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2021 @ 12:03:51 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Dankie Geert. Goed om te weet.

Sy broer doen ook die selfde besigheid, Willie 0718319500.

Jy weet dit gebeur ook anders om. Mens verloor een band en dan soek jy n' tweedehanse band wat by die ander se slytasie pas, sodat jou diff gelyk loop.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2021 @ 15:54:00 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Paul as ek jou reg verstaan dan het jy TWEE bande?

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2021 @ 18:19:09 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3151
Joined: 24 Aug, 2011
Experience: 32 years

Adverteer op FB. Daar is altyd iemand wat soek. My seun het 4 bande so gekoop waarvan 2 op sy 4x4 kamptreiler gesit is. Die man het nie eers die advertensie 2 ure op gehad nie.

Ek het my Triton binne 3 ure so verkoop.

Ja daar is risikos. Wees maar versigtig

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2021 @ 19:05:20 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Paul as ek jou reg verstaan dan het jy TWEE bande?

Nee ongelukig net een. Ek het n' blow out gehad en moes die band vervang. Die ander was toe (Nov 2020) al klaarerig. Nou het ek all vier met BF All Terain vervang.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2021 @ 08:13:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Wat maak mens met nuwerige tweede handse bande?

Ek het een Good Year Wrangler All Terrain (265/70/18) die een met Kevlar wat so 3000 Km op het. My spaar wiel is brand nuut, so ek het hom nie daar nodig nie. Wat maak ek met hom? Is daar n' mark?

Daar is verseker 'n mark vir dit.  Moet net nie verwag jy gaan naby aan die oorspronklik prys kry vir dit nie.

Ek het die Maia se bande twee maande terug vervang.  Ek het daai bande geadverteer en 'n man het dit opgeraap vir die bakkie wat hy op sy plaas gebruik.  Die voertuig ry basies nooit teerpad nie.

Het ook 'n spaarwiel gehad van 'n Ford Fiesta wat deur my seun afgeskryf is.  Een persoon het die band gekoop en 'n ander die staal rim.

Daar is altyd iemand wat 'n enkele band verloor en wil dan nie een nuwe band met 3 ander oues op die voertuig gebruik nie.  Ek self is so persoon.  Maar as die ander nog redelike loopvlak op het sal ek 'n goeie tweedehanse band koop tot dit tyd is om al 4 te vervang.

Plaas die ad op junkmail onder voertuie en onderdele.  Met 'n foto.  Hy sal baie gou verkoop.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2021 @ 08:15:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Soos George genoem het.  Hy het die band gekoop vir R400 waar 'n nuwe R2000 sou kos.  Teen so prys is dit die moeite werd om vir eers die tweedehanse band te koop.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2021 @ 09:11:31 am
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1540
Joined: 06 Apr, 2010
Experience: 41 years

Are second hand tyres worth more than your van??

Silly idea. Buy the best you can afford but new and check date of manufacture when you buy them!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2021 @ 09:56:10 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

verkoop op OLX

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2021 @ 10:51:10 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Dankie vir all julle terugvoer.

Daai ouens (Rayan en Willie) will my niks vir die band gee nie. Hulle moet hom mos weer verkoop.....soos webuycars.

Ek het nou die band op OLX, gumtree en Junkmail ge-ardverteer teen n' bietjie laer as die kompetiesie.

Lets see?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2021 @ 17:15:09 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1501
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Ai jai jaai .... selfde probleem hier. Indien iemand iets in die lyn van 255/55 x 18 SUV bande soek, ek het 2 x Nexens. Die een se loopvlak is so 7 mm (d.w.s. nog feitlik splintertnuut) en die ander een is so 4 mm diep. Dan 'n Habilead met dieselfde groote en ook 7 mm loopvlak. Kom van my Touareg af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May, 2021 @ 09:32:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ai jai jaai .... selfde probleem hier. Indien iemand iets in die lyn van 255/55 x 18 SUV bande soek, ek het 2 x Nexens. Die een se loopvlak is so 7 mm (d.w.s. nog feitlik splintertnuut) en die ander een is so 4 mm diep. Dan 'n Habilead met dieselfde groote en ook 7 mm loopvlak. Kom van my Touareg af.

Nico wat is jou prys vir die bande.  Ek het dalk iemand wat sal belangstel.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May, 2021 @ 14:26:54 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1501
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Leon, kontak my op Nul 7 1 agt 77 607 nege asseblief?

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May, 2021 @ 08:02:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek het die info deur gegee.  As die persoon belangstel sal hy jou kontak dankie Nico

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required