English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 626
Total Replies: 220 598
Total Views: 81 955 354
topics: 4 250
replies: 28 699
views: 17 277 139
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 211
replies: 103
views: 4 859

Tussen i bome gaste plaas

replies: 6
views: 187
14 Apr 2019 @ 20:11:56 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het iemand al hier kampeer? Ek sien hy is nog nie gelys onder "resorts" nie. Dit lyk of dit aangename plek kan wees. Volgens kaart lyk of dit bietjie verder is as Monateng...maar nog voor die afdraai na Bass Lake....naby Pretoria 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 20:20:30 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ckick op hierdie L I N K om na hul website te gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 07:57:37 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hou van hul alternatiewe geleentheid om te oornag....in n ossewa....klink na n ervaring! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 08:08:56 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7063
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Baie van hulle gehoor, maar was self nog nie daar nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 08:41:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12678
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hou daarvan om nuwe plekke te probeer.

Sal hom op my lysie sit.

Maar ek slaap in my eie Ossewa. Hy word genoem "Maia".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 21:15:27 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek hou daarvan om nuwe plekke te probeer.

Sal hom op my lysie sit.

Maar ek slaap in my eie Ossewa. Hy word genoem "Maia".

Ek stem.

My vorige vaders het nie verniet die berge en 'burgers' trotseer om te sorg dat Jurgens kon waens bou tot ek myne kon koop nie.

Hulle deursettingsvermoeë word waardeer elke keer as ek haak en lekker oor onse berge iewers heen sleep.

Weet ook dis danksy die boere dat die eerste Land Rover in die Unie afgelewer is 35 jaar na die Vryheidsoorlog..

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 21:17:16 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Jammer Geert,

Nee. Nog net van die plek gelees en dit het goed geklink.......ons is net te vêr om te gaan toets vir 'n naweek of so.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First