English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 126
Total Views: 82 382 639
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 596
Share all those nice recipes with everybody...

Tuna vulsel vir n omelete

replies: 1
views: 2077
28 Sep 2016 @ 20:44:23 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
iemand wat hou van tuna kan dit op n omelete probeer
1 blikkie tuna in brine
2 eetlepels mayonnaise
halwe koppie gerasperde kaas 1 omelete klaar reg in die pan
sout en peper na smaak
Drein die tuna en gooi in n bak en gooi die mayo by en n bietjie sout en peper saam
Meng goed eur
Nadat die omelete amper gaar is in die pan skep die tuna mengsel op die omelete en strooi bietjie kaas oor en vou toe bak nog n bietjie en kan die omelete ook omdraai in die pan en bak nog die ander kant ook.
Haal uit die pan en plaas in bord en geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2016 @ 07:02:09 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Colin hou baie van blikkie tuna.  Hy maak gereeld, as ons kamp, vir homself groenslaai daarmee met feta en avokado.  Ek eet gewoonlik nie saam nie, want ek hou nie juis van die geblikte tuna en ook nie van feta kaas nie.   Ek gaan hom bietjie sê om volgende keer jou omelet te probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required