English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 124
Total Replies: 227 581
Total Views: 82 274 489
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 312 117
Share all those nice recipes with everybody...

Tuna vis koekies

replies: 4
views: 4151
08 Aug 2016 @ 20:48:41 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
2 blikies 175g gedreineerde tuna
5 sprietuie fyn gekap
150g heelpitmielies gedreineer
vars gemaalde swartpeper
10ml vars suurlemeonsap
3 eiers geklits
160ml koekmeel
3ml sout
olie vir vlak bak
meng die tuna , sprietuie en heelpitmielies met swartpeper en suurlemoensap.
Meng di eiers, sout en meel liggies en voeg by die tuna mengsel en meng deur liggies.
Verhit die oliein die pan en skep groot lepels ol beslag in die pan.
Braai die koekies tot bruin aan albie kante en gaar van binne. Geniet saam met n groenslaai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2016 @ 08:22:27 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dankie Herman, ek gaan die een probeer.  Ek onthou ek het dit eenkeer probeer maak, maar sommer my eie kop gevolg met bestanddele, dit was maar 'n papperige spul en die koekies het nie heel gebly.laughing  Miskien doen die 3 eiers die trick hier?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2016 @ 11:16:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy moes jou self "Resepman" genoem het, is tans in die bos en gaan die resep met my drink tyd inmeng.

Dankie sal by die huis hom gaan doen.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2016 @ 15:11:00 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Klink baie lekker.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 16:50:33 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Chuck lekker kuier in die bos en geniet die wild van hierdie respete is baie maklik en gou en dan het jy meer tyd vir wild kyk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required