English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 473
Total Replies: 218 300
Total Views: 81 865 230
topics: 582
replies: 3 486
views: 3 294 592
Share all those nice recipes with everybody...

Tuna gebak

replies: 1
views: 150
06 Dec 2018 @ 10:00:20 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years

2 blikkies tuna gedreineer

1 ui fyn gekap

1 koppie mayonniase

2 koppies gaar rys

1 tamatie fyn gekap

4 eiers 

1 teelepel Aromat 

1 koppie melk 

1 koppie gerasperde kaas 

sout en peper 

bespuit n glas oondbak 

Meng al die bestanddele saam sonder die melk, kaas en eiers 

meng nou die melk en eiers en klits goed deur voeg saam met die vis mengsel en meng deur 

Voeg in die bespuite oondbak en strooi die gerasperde kaas oor 

Plaas in die voor verhitte oond van 180 grade C en bak virongeveer half uur 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 10:26:27 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5439
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Hey man.

Kom kamp biki saam ons hier by Parys. Sien ons gaan  lekker kos maak.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required