English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 607
topics: 4 383
replies: 29 442
views: 17 333 150
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 447
replies: 218
views: 17 252 050
topics: 8
replies: 55
views: 34 363
Tugela Mouth Resort
KwaZulu-Natal, Tugela
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 25 May 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Tugela mond oord

replies: 4
views: 3283
12 Sep 2016 @ 17:05:43 pm
Hein
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 41 years
Graag verneem ek van iemand wat in 2016 by die Tugela Mond oord gekamp het tov sekuriteit, badkamers, winkel, pad ens

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2016 @ 21:51:38 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years
Ek was nie onlangs daar nie, maar wil ek jou net die volgende uit vorige ondervinding deurgee:
Wanneer jy wil gaan hengel, moet onder geen omstandighede jou voertuig onbewaak laat nie. Jou kanse is 100% dat dit by ingebreek sal word. Kry iemand om jou af te laai en weer te kom haal. Die helletjies sit blykbaar in die bosse en loer en breek by die voertuie in die oomblik wat jy jou rug draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2016 @ 09:41:11 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Hein ons het in Desember 2015 by ATKV gekamp met die kinders en na Kersfees moes ons uit. Die kinders wou nog kamp en ons het rond gebêl en kon plek kry by Tugela Mond vir die dae tussen Kersfees en nuwejaar. Was bietjie verbaas om plek te kry maar toe ons daar kom was daar nog mense op ons staanplek. Ons kon toe enige ander staanplek kies en het die groot fout gemaak om onder 'n mangoboom op te slaan(ryp mangoes op ons tent).  Weereens verbaas omdat die plek so leeg was maar het gou uitgevind dat die ablusies nie op standaard was nie en beide die swembaddens se water was groen. Die mense by ontvangs was baie vriendelik maar die park was nie wat ons gewoond aan is nie. 

Die grondpad is so 4-6km lank en was nie te sleg nie en ons het stadig gery sonder enige voorval. 

Ons sal nie weer gaan nie tensy daar 'n verbetering was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2016 @ 10:22:27 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Good caravan park on the KwaZulu-Natal North coast. One of my favourites.

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2016 @ 13:14:04 pm
Thinus
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 07 Oct 2013
Experience: 33 years
Hein,
Ek en my wederhelf kamp gereeld daar en ek moet se dat die grondpad na die kamp so effe van 'n kampblusser is maar as jy dit baie rustig vat sal jy sonder problem daar uitkom. Daar is 'n probleem met die familie ablusie maar ons was 2 naweke terug daar en hulle is besig met die opgradering. Die ander twee ablusieblokke is skitterend skoon en nuut. Kan nie van die swembaddens getuig nie.
Dit is wel baie, baie rustig daar. Daar is 'n winkel in die park wat jou die nodigste goed gee. Vir groot aankope gaan jy na Mandini wat so 15km ver is. Hulle sekuriteit is goed met elektriese heinings om die park.
Geniet die kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required