English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 294
topics: 4 394
replies: 29 497
views: 17 336 403
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 220
views: 17 252 428
topics: 8
replies: 55
views: 34 369
Tugela Mouth Resort
KwaZulu-Natal, Tugela
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 25 May 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Tugela Mouth river resort

replies: 7
views: 9733
08 Nov 2010 @ 17:48:38 pm
Wilmie
New Member
22% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 08 Nov 2010
Ons het plek bespreek by Tugela vir Desember, maar is na die naweek by Sodwana baie bang dat ons weer 'n teleurstelling gaan kry! Is daar iemand van die oord vol vertroue kan aanbeveel! Ons hou van netjiese oorde waar jy veilig voel!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2010 @ 18:55:15 pm
Manie
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 31 Oct 2010
HULLO WILMIE, ONS WAS VERLEDE WINTER DAAR VIR EEN MAAND. DIE OORD AS SULKS WORD UITERS GOED BESTUUR EN BINNE IN DIE OORD IS DIT HEELTEMAL VEILIG NA MY MENING. MAAR..., DIE OMGEWING EN DIE PARKEERAREAS BUITE DIE KAMTERREIN IS NIE SO VEILIG NIE.DIT IS OOK NET VIR DIE ERNSTIGE HENGELAAR BEDOEL,WANT, TENSY JY BEREIDWILLIG IS OM UIT TE RY NA ANDER BESIENSWAARDIGHEDE IS DAAR NIKS ANDERS TE DOEN IN TUGELA MOND NIE. ONTHOU; VEILIGHEID EERSTE , ALTYD EERSTE ! GROETE AL OM DIE KAMPVUUR. OUTOPPIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2010 @ 09:26:36 am
Maryna
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 06 May 2010
Hallo Wilmie, Ons het vir Desember by sodwana bespreek, mag ek vra hoekom jul teleurgesteld was in Sodwana? Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2010 @ 09:30:46 am
Maryna
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 06 May 2010
Hi Wilmie, skies man ek wou nog skryf toe post ek al, ons het plek gekry by gwala gwala kamp, asseblief kan jy my bietjie meer vertel van die plek, was nog nooit daar nie, en kry ook nie eintlik iemand wat my meer van die kamp en ook die ander van sodwana kan vertel nie. as jy wil kan ek jou skakel, gee net vir my jou kontak nommer asseblief?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2010 @ 15:06:56 pm
Wilmie
New Member
22% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 08 Nov 2010
Hi Maryna, dit was ons eerste keer by Sodwana, ons het tuis gegaan in gwala gwala kamp! Ons is gewoond aan plekke soos Bosfonteintjie, Buffelspoort dus was die plek 'n teleurstelling! Ons is seker nie eintlik veronderstel om die oorde te vergelyk nie maar die volgende het ons gepla: Jy kan nie van die kampplek af strand toe stap nie jy moet per bakkie ry na die strand, die kleedkamers was met tye onnet en vuil. Daar is ongelooflik baie blou apies wat regtig skade aan ons kamp gemaak het, ons karavaan se sif bo by die dak is deur die apies geskeur en gebyt! Die ander probleem was dat die oord baie mense het wat werk soek en rond sit en wag vir werk! Hulle laat 'n mens onveilig voel. Ek kon nie met 'n geruste hart my kinders alleen kleedkamers toe stuur nie. Hierdie oord is bedoel vir mans wat heeltyd vir kuier of visvang nie vir families volgens my nie. Verstaan asb dat elkeen se smaak verskil vir 'n anderpersoon sal dit dalk glad nie pla nie maar dit was nie ons koppie tee nie! Daarom is ek so bang dat ons Desember ook 'n teleurstelling gaan beleef. Groete Wilmie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2010 @ 20:37:41 pm
Theo
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 18 Apr 2007
Hi Wilmie - I live about 30 minutes away (in Mandini) from the Tugela mouth resort and, although I have never camped there myself, I have seen the place and have camped at the Lobotes caravan park which is about 500 meters down from the Tugela mouth resort. I must agree with Manie that this is mostly for the avid and absolute rock-and-surf angler but the resort has a good reputation (safe and well managed)and is well respected. I can not comment on Manie's "parking facility" but can only assume that the anglers have to drive to a parking lot that I know of, leave their vehicles there and then trek across the dunes to get to their fishing spots - no vehicles are allowed on the beach. I must agree with Manie that the nearest shopping facility is in Mandini otherwise you have to make do with the little cafe/shop on the beach road at your expense. Also not sure of the cell phone reception in the area but I think that it is OK. You should not be bothered by the "want-works" at the resort and no monkeys that I know of. Happy camping - Theo
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2010 @ 07:19:52 am
Eugene
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 23 Apr 2007
Hi Wilmie, ons het redelik onlangs die kamp besoek, Die toegangs pad na Tugela Mouth is 'n grondpad en skud redelik baie, die kamp is redelik...Maar weereens indien julle nie ernstige hengelaars is nie vergeet dit. Sterkte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2010 @ 07:59:44 am
Maryna
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 06 May 2010
Hallo wilmie, Baie dankie dat jy geantwoord het. Ons sal maar die beste van 'n saak maak, gelukkig is daar nie kinders nie. Ons het vir 2jaar agtereenvolgend by Dolphin in Ballito gekamp,wonderlik!dalk sal Sodwana vir ons 'n aanpassing wees,ons het darem al by Cape Vidal gekamp.Ek dink net ek moet my gedagtes orden en nie die 2 vergelyk nie, dit is 'n heel ander milue.Sal maar die snorkel en duik geniet en dan die skilpaaie wat glo uitkom in die aand om eiers te le, nie iets wat mens maklik sien nie.Wou maar net weet hoe die staanplekke by Gwala Gwala lyk en die amblusies.Die apies is ons darem gewond by swadini en die Wtuin.Sal maar die wat rondsit mooi uitkyk. Geniet julle vakansie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required