English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 276
Total Replies: 230 125
Total Views: 82 382 240
topics: 4 391
replies: 29 466
views: 17 334 430
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 218
views: 17 252 233
topics: 8
replies: 55
views: 34 367
Tugela Mouth Resort
KwaZulu-Natal, Tugela
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 25 May 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Tugela Mouth Vakansie oord

replies: 1
views: 6040
12 Jan 2011 @ 11:09:21 am
Riana
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 25 Aug 2010
Ons was oor kersfees by Tugela mouth en ek het net goeie kommentaar. Die sekuriteit is baie goed en ons het ons tente net toegetrek en daar was geen probleme. Die badkamers word tot 9 uur in die aand skoon gemaak. Daar is 2 swembaddens en hul was altyd skoon. Die kampterrein is deur die dag gevee en skoon gehou. Daar is n winkel met die nodige oner andere ys wat altyd beskikbaar was. Die kinders word besig gehou met verf klasse deur tannie Judy en hul geniet dit gate uit. Ons sal defnitief weer gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2011 @ 09:00:27 am
Maryna
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 06 May 2010
Baie dankie, Tugela was nogal op ons lysie vir 2012 se beplanning.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required