English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 589
topics: 4 394
replies: 29 497
views: 17 336 452
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 220
views: 17 252 447
topics: 8
replies: 55
views: 34 371
Tugela Mouth Resort
KwaZulu-Natal, Tugela
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 25 May 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Tugela Mouth Resort - Natalse se Noordkus

replies: 1
views: 7362
08 Jul 2010 @ 10:14:21 am
Loraine
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 17 Aug 2008
Hi Almal Die oord is so lekker dat ons dit nie vir ons self kan hou nie. Ons het die afgelope 3 weke by Tugela Mouth Resort gekamp, en was baie jammer om terug te gaan huistoe, maar hulle sal ons weer sien. Tugela is op 'n 4 km grondpad vanaf die N2, Mandini afrit, op die Natalse Noordkus. Die kamp is maar 30 staanplekke groot, met pragtige familie badkamers, wat al om die klok skoon gehou word. Wat die kamp so besonders gemaak het, is dat klein woef kon saamgaan, die kinders is al om die tweede oggend getrakteer met kuns klas by Judie, waar hulle geleer verf, mosaiek ens. Die oord se Kamp Kommendant Hennie het ten minste twee tot drie aktwiteite per week gereel wat die kampers kon meemaak. Of dit nou piekniek in die Amatikulu Wildsresevaat was, of die Boardwalk in die woude van Eshowe, of bring en braai en koek en tee, die hele kamp het dit meegemaak. Die kamaderie onder die bestuur en baie van die kampers wat elke jaar daar gaan uitspan is werklik besonders. Die strand is pragtig en ongerep, en dit werklik 'n plek waar 'n mens kan rus as jy nie lus is vir die lawaai van Ballito ens nie. My kinders het nie eenkeer om my gekla van verveeldheid nie. Die geriewe is goed, die bestuur effektief en interaktief. Ons het gegaan as vreemdelinge maar terug gekom as vriende, en kan nie genoeg dankie se vir Tilla, Flip, Gerhard, Judie, Hennie en Stella vir 'n baie besonderse vakansie nie. Julle sal ons weer sien. Loraine Harding
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2010 @ 06:16:33 am
Eugene
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 28 May 2010
Hi Lorraine I visited the site years ago and it was so-so. Have recently revisited the site and was impressed with what achieveded. Sadly as you mention the road has deteriorated tremendously. Thanks
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required