English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 603
Total Replies: 253 765
Total Views: 83 280 585
topics: 4 505
replies: 30 897
views: 17 444 774
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 431
replies: 37
views: 17 354 381
topics: 6
replies: 70
views: 15 865
Tshipise, A Forever Resort
Limpopo, Tshipise
19
Total Ratings: 19
16   
3
Rated: 07 Oct 2020
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Tshipise

replies: 12
views: 2051
20 May 2014 @ 22:14:57 pm
eugene
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 13 Jun 2013
Experience: 9 years
Goeiedag almal ons beplan om die Julie vakansie meer Noord te gaan en oorweeg of die Eiland of Tshipiese. Ons kinders is twee en ses jaar oud en sal waardeer as iemand dalk n bydrae kan lewer oor die twee oorde. Ek sien uit daarna om van my mede kampers te hoor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 06:40:35 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Eugene altwee oorde is aanbeveelbaar . Sal persoonlik die eiland aanbeveel Tshipse le teen aan die grootpad ek kan nie die lawaai van die vragmotors in die aand hanteer nie en dan nog die vrugte vlermuise hulle bemis jou tent behoorlik as jy onder n boom staan verder is dit n pragtige plek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 08:40:26 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
eugene ek is maar n Eiland man daar is soveel om te doen en baie stil jy hoor nie voertuie van die pad se kant af nie. Ons staan vanaf die 30 Junie tot 16 Julie op staanplek 92 by die Eiland hopelik loop ons mekaar raak
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 10:08:28 am
Fransvn
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 29 Sep 2012
Experience: 42 years
Bostoe, as my verlof goedgekeur word sien ons julle daar op die eiland. Watter pad meen julle om te gebruik?
Kampeer is 'n ongeneeslike aandoening
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 10:09:28 am
Fransvn
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 29 Sep 2012
Experience: 42 years
Toemaar, ek sien nou eers julle is van die omgewing
Kampeer is 'n ongeneeslike aandoening
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 12:16:20 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Sal ook lievers  Eiland toe gaan as TshipeseLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 12:19:31 pm
Anonymous

Willem ek het nogal gewag vir daai antwoordLaughing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 14:13:47 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Fransvn ek ry gewoontlik vanaf Secunda Lydenburg origstad , Gravelote maar die pad by Lydenburg was 2 maande terug maar sleg gewees laat weet wat is jou staanplek nommer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2014 @ 12:21:51 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Julle manne moet maar Pietersburg  Zaneen om kom ander paaie is nag die 18 wheelers ry 24-7 oor die 100 van hulle daar is nie meer pad nie.Yell

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2014 @ 17:58:29 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 274
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years
Het vir 33 jaar familie-winter-vakansies op Tshipise deurgebring. Sal graag Eiland wil besoek MAAR in albei gevalle is die beperking 'n vierbeen-dogtertjie - weet baie mense sal nie begrip daarvoor he nie.
Kamp afgelope vyf jaar by die kus, Rocky Bay, waar hondjies nog toegelaat word.
Geniet die boskamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2014 @ 17:59:22 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 274
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years
Het vir 33 jaar familie-winter-vakansies op Tshipise deurgebring. Sal graag Eiland wil besoek MAAR in albei gevalle is die beperking 'n vierbeen-dogtertjie - weet baie mense sal nie begrip daarvoor he nie.
Kamp afgelope vyf jaar by die kus, Rocky Bay, waar hondjies nog toegelaat word.
Geniet die boskamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2014 @ 09:08:16 am
eugene
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 13 Jun 2013
Experience: 9 years
Dankie vir al die raad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2014 @ 17:07:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Gaan Eiland toe en ry Pietersburg -Tzaneen wat bietjie beter is as Lydenburg wat baie gevaarlik is lelike gate pel ek se jou lelikes jy gaan sonder jou wa by die eiland aankom of dalk net die onderstel wat nog gehaak kan wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za