English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 098
Total Replies: 227 150
Total Views: 82 257 177
topics: 1 125
replies: 11 447
views: 4 801 886
Jokes and everything else that makes you laugh

Tru spieel

replies: 8
views: 277
11 Apr 2019 @ 09:41:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13385
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nounet hierdie bakkie op die N1 hier in Pretoria gesien. As jou spieel afgebreek het, maak jy seker n plan? Dit het vrek snaaks gelyk.... 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 09:43:30 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1683
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ten minste dek hy sy agterhoede..................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 09:50:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13631
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ha ha ha .................... tru kamera sou beter gewerk het.  Vra die karavaan sleepers hulle weet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 20:56:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7566
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Darm het hy hom nog... Lol 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 01:41:58 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1164
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Blink idee, Ma wil mos altyd voor die spieel sit. Nou kan sy hom vashou terwyl ons ry. Sal nou beter kan sien op kant verby wa want sy kan hom ver uitstoot. Gaan moet bele in so n hand model

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 06:09:27 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 716
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Die hartseer is dat hierdie onpadwaardige voertuie op die paaie is en wanneer in ongelukke dan is dit jou probleem.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 07:43:27 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4143
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Goed om te sien hoe belangrik spieëls vir die bestuurder is. Duidelik gebruik hy dit nie vir make up nie. Wens meer mense WIL hul spieëls gebruik. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 11:54:21 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1469
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek wonder of hy boer?

Hy het 'n plan gemaak!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 20:55:57 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

n Man sonder n plan is nie n man nie, al wat hy nou kort is n 50.00 in sy gatsak vir ingeval hy afgetrek word .😉

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required