English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 169
Total Views: 83 292 283
topics: 11 632
replies: 139 994
views: 39 364 863
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Trout Fishing Hazyview

replies: 11
views: 140
19 Nov 2020 @ 11:29:01 am
Liandi
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 23 Dec 2019

Hi all,

We are going to Hazyview next year and want to go trout fishing one day.

What trout farms are in that area and what is the costs more or less pp including

the rent of the equipment?

What is the chances of catching something and if not successful can you buy fish on the farm?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2020 @ 11:44:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

By Merry Pebbles gooi hulle weekliks forel in die rivier. Daar is n trok wat dit daar kom aflaai. Ons het laas omtrent 10x in n half uur uitgetrek....het sommer n R99 stok gekoop en spinnertjie by oord se winkel. Andersins verby Merry Pebbles en meule op pad na die watervalle is daar Forel plase waar jy toerusting kan huur en vang

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2020 @ 11:55:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

By Merry Pebbles gooi hulle weekliks forel in die rivier. Daar is n trok wat dit daar kom aflaai. Ons het laas omtrent 10x in n half uur uitgetrek....het sommer n R99 stok gekoop en spinnertjie by oord se winkel. Andersins verby Merry Pebbles en meule op pad na die watervalle is daar Forel plase waar jy toerusting kan huur en vang

Hoor by Induna adventures buite Hazyview of hulle kan help.....hulle bied n hele klomp buite lewe aktiwiteite aan soos Zipline, quads, river rafting en vele meer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2020 @ 14:42:07 pm
Liandi
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 23 Dec 2019

Dankie, ek het sommer uitgevind dat ons by Merry Pebbles kan bly ook vir 4 nagte en dan 6 nagte in die Wildtuin.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2020 @ 06:33:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie, ek het sommer uitgevind dat ons by Merry Pebbles kan bly ook vir 4 nagte en dan 6 nagte in die Wildtuin.

 

Jy moet maar by oord hoor watter dae die trok kom om Forelle af te laai.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2020 @ 07:26:09 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Klink na pret Merry pepals ook op my bucket lys

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2020 @ 17:52:18 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1880
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Hazyview is reeds laeveld en word te warm vir forelle.

Areas in Mpumalanga waar forelvang moontlik is:

Sabie en Graskop, Lydenburg, Long Tom pas, Dullstroom en Belfast.

Hier kom ontsnapte forelle ook in lopende water voor.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 13:47:40 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 880
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Help asb hierdie Kaap-seun, waar is Marry Pebbles?

Sal gou kyk op Google.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 14:50:56 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 880
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Is daar van julle wat al van Merry Pebbles gery het na Klipdraai? Hoe is die pad? Klipdraai is naby of in Meyerton.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 17:35:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Help asb hierdie Kaap-seun, waar is Marry Pebbles?

Sal gou kyk op Google.

Sabie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 15:18:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Is daar van julle wat al van Merry Pebbles gery het na Klipdraai? Hoe is die pad? Klipdraai is naby of in Meyerton.

Jip. Naby Meyerton. Was Vrydag daar.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 15:26:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jip. Naby Meyerton. Was Vrydag daar.

 

 

Gaan Maart daar kamp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za