English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 483
Total Views: 83 105 237
topics: 11 375
replies: 136 304
views: 39 261 409
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Troetel Dier (Pet Friendly) oorde.

replies: 24
views: 813
10 Apr 2019 @ 12:42:04 pm
KampeerWeer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 14 Jan 2019
Hi Mede kamers
Ek wil net weet of iemand weet van troeteldier vriendelik kampeer plekke in Bella Bella, Nylstroom, Thabazimbi, Gauteng Noordwes en Magaliesburg.
As ek so rond google lyk dit maar bra skaars. 
Ja ek weet, dit is nou 'n teer saak hierdie omdat nie almal daarvan hou om honde in 'n kamp plek te he nie en ek reken dit is omdat mense nie hulle honde kan beheer nie of nie skoonmaak as hulle honde 'n paar landmyne  gelos het nie, dit is allles verstaanbaar maar, ek glo meeste kampers is soos ek en my vrou wat sorg dat die outjie se halsband aan is en ons neem die "poop scoop saam".
Probleem is, as jy 'n senior burger is dan is joue troeteldier deel van die huis gesin omdat al ons kinders al kinders het. 
Tog in Natal is ten minste 80% van die kampeer plekke troeteldier vriendelik. Hoekom weet ek nie. 
Laat weet maar DANKIE!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 14:18:00 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 421
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Bloekompoort en Hennops Pride.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 15:16:40 pm
gert swigelaar
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 16 Sep 2015
Experience: 7 years

Eastco by Magaliesburg ; Bush and Buck anderkant Brits

kamplewe is n "jack" op ys en n lekker braai!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 15:27:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lees by soek in Pet friendly. 

Dit is al genoem waar al die plekke is. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 16:08:09 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Klipdraai, Meyerton

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 16:57:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hi Mede kamers
Ek wil net weet of iemand weet van troeteldier vriendelik kampeer plekke in Bella Bella, Nylstroom, Thabazimbi, Gauteng Noordwes en Magaliesburg.
As ek so rond google lyk dit maar bra skaars. 
Ja ek weet, dit is nou 'n teer saak hierdie omdat nie almal daarvan hou om honde in 'n kamp plek te he nie en ek reken dit is omdat mense nie hulle honde kan beheer nie of nie skoonmaak as hulle honde 'n paar landmyne  gelos het nie, dit is allles verstaanbaar maar, ek glo meeste kampers is soos ek en my vrou wat sorg dat die outjie se halsband aan is en ons neem die "poop scoop saam".
Probleem is, as jy 'n senior burger is dan is joue troeteldier deel van die huis gesin omdat al ons kinders al kinders het. 
Tog in Natal is ten minste 80% van die kampeer plekke troeteldier vriendelik. Hoekom weet ek nie. 
Laat weet maar DANKIE!!!

Dis hoekom ek nie in Natal Sal gaan Kamp nie. Teveel honde. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
11 Apr 2019 @ 08:09:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Eastco by Magaliesburg ; Bush and Buck anderkant Brits

Ek kan ook net bevestig van die twee.  Mens moet maar hoor by die oord bestuur.  Want van die oorde laat woefers gedurende 'n "Mid-week" toe maar nie oor naweke  of gedurende valansie tye nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 09:35:52 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons is self groot diereliefhebbers, en ek het respek vir diegene vir wie hulle diere baie werd is. Julle moet dan nou maar vir my vergewe as ek onsensitief klink en dit is geensins my bedoeling om julle te na te kom nie, maar 'n dier se plek is by sy huis of in 'n kennel. Ek weet van julle tel hulle bolletjies op maar nie almal doen dit nie. Ek wil nie orals in die kamp en op die strand loop en soek vir landmyne nie.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
11 Apr 2019 @ 09:42:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Moet by sê dat by meeste van die plekke waar ons al gekamp het en waar woefers toegelaat word het ek nog nooit op 'n landmyn afgekom nie.  Het die nog net gekry by die Rietspruit dam naby Ventersdorp. 

So ja ons gesels oor die onder werp maar die feit dat ek self al in 'n "mol" by 'n kamp plek getrap het, het nog nie gebeur nie. Maar 'n hond wat lawaai terwyl ek kamp het al gebeur.  Daai oord het my nooit weer gesien nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:17:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:22:39 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1652
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Elke ou kamp soos hy wil ek kamp meeste van my kampe sonder my woef maar ongelukig desember het sy nie plek om te bly nie en om haar in kenel te sit sal haar dood maak sy is 24/7 by een van ons in die huis. Ons hou haar of in playpen by kamp of as ons dorp toe gaan ry sy in haar pram. Meeste winkels is ook ok solank honed toe is in pram. As iemand nie na sy hond kyk by huis gaan dit problem wees by kamp maar ongelukig tel selfde vir kindes

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:31:48 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1652
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ons kamp oor des waar sy welkom is en sy was nog nooit n rasirige hond nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 15:20:14 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 723
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Chucky ek stem heelhuids met jou saam. Ek het al min gekamp op plekke waar diere toegelaat word, maar die paar keer wat ek wel so moes kamp was nog ELKE keer n gemors.

En OPPAS as iemand n pappegaai saambring. Dis alles behalwe "ag hoe sweet" as daai ding raas. 

Wat my altyd puzzle is dat as jy kla oor peslike diere is JY dadelik die dr*&% in die emmer. Soos in my buurd waar ek woon is dit asof honde-eienaars dink HULLE is reg en JY is n str%%$$#    Ek weet nie WAT dit is met sulke mense nie, hulle blyk eenvoudig DOOF te wees, of net plein stupid oor hulle diere se lastigheid. Jy kan maar kyk, n ou wat nie sy honde kan beheer of gehoorsaam maak nie se kinders is gewoonlik presies so.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 16:21:58 pm
Anonymous

Elke ou kamp soos hy wil ek kamp meeste van my kampe sonder my woef maar ongelukig desember het sy nie plek om te bly nie en om haar in kenel te sit sal haar dood maak sy is 24/7 by een van ons in die huis. Ons hou haar of in playpen by kamp of as ons dorp toe gaan ry sy in haar pram. Meeste winkels is ook ok solank honed toe is in pram. As iemand nie na sy hond kyk by huis gaan dit problem wees by kamp maar ongelukig tel selfde vir kindes

 

Ski, in Walkerville is daar 'n plek vir troeteldiere, genaamd: Dog-Inn.

Hulle kyk goed en hanteer diere baie goed deur opgeleide persone, maar ek moet byvoeg dat hulle redelik ''pricy'' is.

Ons puggy was daar gedurende April en ons het geen probleme ondervind nie. Dit was ook die eerste keer dat sy 'n kennel alleen betree het na die afsterwe van ons worshondjie.

Die twee was onafskeidbaar en het altyd 'n kennel gedeel, maar ongelukkig was dit hierdie jaar 'n ander geval.

Definitief sal ons die puggy weer daar plaas, maar het besluit dat sy hierdie Desember ook saam met ons gaan of ander nou daarvan ''hou of nie''.

Tog laat die oord troeteldiere toe net solank hulle aan 'n lyfband is.

Ons gaan vir 3-weke, maar het die kennel (Dogg-Inn) op bystand omrede ons eers haar gedrag die eerste week gaan monitor.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 07:56:58 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1652
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Gelukig is daar parke wat daarvoor voorsiening maak. Ek sal hulle ondersteen terwyl sy saam gaan. Jy gaan dalk verbaas wees hoe lekker die puggy saam kamp ons vat haar so af en toe saam op n naweek dat sy die kamp gewoont bly.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 15:52:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons is self groot diereliefhebbers, en ek het respek vir diegene vir wie hulle diere baie werd is. Julle moet dan nou maar vir my vergewe as ek onsensitief klink en dit is geensins my bedoeling om julle te na te kom nie, maar 'n dier se plek is by sy huis of in 'n kennel. Ek weet van julle tel hulle bolletjies op maar nie almal doen dit nie. Ek wil nie orals in die kamp en op die strand loop en soek vir landmyne nie.

Ek was afgelope Desember heelwat keer weer op Ballito se walkways op strand gewees. Daar is seker elke 100m houers met plastiek sakke en handskoene om jou hond se bollas op te tel. Maar ek het die mense so dop gehou....sodra hul dink niemand sien hul nie, los hulle daai bollas net daar op die walkway....3x gesien afgelope 3weke. Maar as jy op fb lees, skyt niemand se honde nie of hulle tel dit op....

Een van bogenoemde gevalle was een van daai fancy honde met die strikke....so hulle doen dit ook

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 18:32:15 pm
Siem
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 11 Sep 2015

Hendrik L. Skakel my asb by 0828397554. Thanks.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 15:20:56 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 723
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Elke keer wanneer hierdie topic opkom kry jy dieselfde reaksie. Dis asof die deelnemers net nie genoeg kan kry van dieselfde antwoorde nie. Jy sal altyd die ouens kry met hulle fluffy vloerveërs wat daarvan hou om die bewende en blaffende skootsitters saam te neem kamp toe. En jy sal altyd diegene kry wat nie kan wag om dieselfde viervoetiges deur Nuweland se pale te drop nie. Elke keer vlieg een of ander ou die ander ou in die hare in.

Ek dink dit gaan niks help om HIERDIE forum te vra "watter kampe laat my besem-haar toe" nie. Doen die moeite en BEL die kamp waarheen jy met jou brakkie wil gaan en vra hulle SELF of jou gedroggie welkom is.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 15:33:17 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 524
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Elke keer wanneer hierdie topic opkom kry jy dieselfde reaksie. Dis asof die deelnemers net nie genoeg kan kry van dieselfde antwoorde nie. Jy sal altyd die ouens kry met hulle fluffy vloerveërs wat daarvan hou om die bewende en blaffende skootsitters saam te neem kamp toe. En jy sal altyd diegene kry wat nie kan wag om dieselfde viervoetiges deur Nuweland se pale te drop nie. Elke keer vlieg een of ander ou die ander ou in die hare in.

Ek dink dit gaan niks help om HIERDIE forum te vra "watter kampe laat my besem-haar toe" nie. Doen die moeite en BEL die kamp waarheen jy met jou brakkie wil gaan en vra hulle SELF of jou gedroggie welkom is.

Ek het ook vinnig geleer watter topics  verskille veroorsaak.  Tog het ek by elkeen iets bygeleer oor hoe mede kampers dink en optree en respekteer elke ou se siening.

Wat ek nie verstaan nie is dat waneer iemand nie sy sin kan kry of afdwing nie dan verlaat hy die forum of dreig om die forum te verlaat.  Hou by jou standpunt want dis goed as mense verskil want so leer mense om mekaar se sienings verdra.  

Ek noem sommer hierdie topics "Bloedneus Topics"

Neus blaas in die stort.cool

Troeteldiere wat saamkampcool

Gryswatercool

As jy dink Toyota is goed en breek nie.cool

Gif gebruik tydens kampcool

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 16:37:11 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dit sal beslis help as mense wat iets op die hart het, gaan soek of die onderwerp nie reeds breedvoerig bespreek is nie en dit dan deurlees.  As daar dan iets nuuts te sê is, kan hy/sy dit daar bylas.  Maar ons is 'n klomp individue en elkeen maak maar soos hy lus het en dit hou immers die forum aan die gang. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 16:40:28 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

innocentfoot-in-mouthembarassedlaughing

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 12:49:37 pm
KampeerWeer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 14 Jan 2019

Feit is, daar is altyd twee kante van die "coin" die wat troetel diere will saam he soos in 'n moet saam he en andere wat nie 'n brakkie op 'n karavaan park soek nie.

Ook is die komentaar wat gelewer word verdeeld "die wat nie omgee om so nou en dan ' brakkie op die karavaan park te sien nie en dan is daar die ander groep wat jou en jou diertjie kyk of jy van die maan af kom. 

Dan weer is daar die ander twee partye nl. Die wat 'n poop scoop saam neem en sy brakkie se poop skoon maak, en die ander klomp los die gemors net daar en dit is juis hier wat die mede kampers laat grom en die eienaars van die karavaan parke minder en minder "Pet Friendly" word.

So, daar sal altyd twee kampe wees oor hierdie topic. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 14:12:50 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is waar wat jy se Peter.  Nog n feit is dis nie nodig om iemand af te kraak net omdat mens jou woef wil saam neem kamp toe nie.  Mens moet nie net aanvaar dat jy wat Peter is het geen beheer oor jou woef nie.

As die woef daar is en die pla jou, sorteer eienaar dan uit.  Of maak seker oord laat nie honde toe nie voor jy bespreek.

Dis so maklik soos dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 14:35:17 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 524
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Leon, die uitsorteer gedeelte is waar die probleme gewoonlik inkom.   Dit hang seker van persoon tot persoon af.   Met sekere buurmanne kan jy lekker gesels, ander is maar 'n bietjie moeiliker.  Gelukkig in my kamplewe het ek dit nog nie nodig gehad om met iemand te argumenteer of te baklei nie.

Ek aanvaar dis die kamp bestuurder of eienaar se plig om probleme op te los wat in die kamp ontstaan.   Ek wil nie op my vakansie met die buurman in 'n agument betrokke raak nie want dan ek net sowel maar oppak en verder gaan faait by die werk. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 19:57:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon, die uitsorteer gedeelte is waar die probleme gewoonlik inkom.   Dit hang seker van persoon tot persoon af.   Met sekere buurmanne kan jy lekker gesels, ander is maar 'n bietjie moeiliker.  Gelukkig in my kamplewe het ek dit nog nie nodig gehad om met iemand te argumenteer of te baklei nie.

Ek aanvaar dis die kamp bestuurder of eienaar se plig om probleme op te los wat in die kamp ontstaan.   Ek wil nie op my vakansie met die buurman in 'n agument betrokke raak nie want dan ek net sowel maar oppak en verder gaan faait by die werk. 

Ek stem 100% saam.  Ek stap na die ou toe, gesels met hom, as daar attitude is praat verder met oord bestuur.

Die skop scooter voor val het ek vir boetie gevra om vir pappa te gaan roep.   Niemnd was ir niemand kwaad nie.  As daar wel atitude was selle manier.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za