English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 431
Total Replies: 233 117
Total Views: 82 460 908
topics: 936
replies: 12 723
views: 3 208 874
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Tripod braai stand.

replies: 15
views: 331
02 Sep 2019 @ 13:38:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie is nou n ideale gadget vir die kampeerders wat daarvan hou om hul skottelbraais te gebruik. Jou gasbottel hang basies in die lug in hierdie tripod. Met die insit level die gasbottel automaties die bottel en braaier....al wat jy dan doen is jy "lock" hom dan sodat hy nie rond "swivel" as jy jou kos daarop gaar maak nie. Veral ideaal met eiers wat altyd kante toe geloop het as pan nie gelyk gestaan het nie. Staan ook stewiger op oppervlaktes soos gras waar bottel soms moeilik op staan.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 13:43:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.....en met sy drasakkie weeg hy minder as 1kg....920g

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 14:29:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis hy wat ek gesoek het by die expo. 

Waar is die een? 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 14:39:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis hy wat ek gesoek het by die expo. 

Waar is die een? 

Dis die een wat ek gister by Zwartkops gekoop het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 16:37:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het net daai rooi en blou gesien wat daar buite was net die potte op. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 22:07:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Soek jy een? R399

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 22:08:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis hy wat ek gesoek het by die expo. 

Waar is die een? 

Soek jy een? R399

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 11:07:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Soek jy een? R399

 

As jy een ekstra het ja asb. Wil nie jou tweede handse een hê nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 09:44:48 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 242
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Hallo Jin.

Ek kan vir jou een saambring na Deo Volente kampering wat Oom Jeep reel.

My Broer se patent.

Laat weet asb.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 14:29:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hallo Jin.

Ek kan vir jou een saambring na Deo Volente kampering wat Oom Jeep reel.

My Broer se patent.

Laat weet asb.

Ek werk hard om self daar te wees daai naweek, daar is baie wat gesê het hulle sal my wa uit sort. 

My nommer is hier bo, whatsup my dan praat ons. 

Dankie 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 06:52:14 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 242
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

More Jin.

Jammer, sien nie jou nommer hierbo nie, my nommer is 0832671923.

Groete 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 07:42:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hallo Jin.

Ek kan vir jou een saambring na Deo Volente kampering wat Oom Jeep reel.

My Broer se patent.

Laat weet asb.

As jy een ekstra het ja asb. Wil nie jou tweede handse een hê nie. 

 

 

Jin....ek wil graag myne hou.....so as jy soek, vra vir Leon om een vir jou saam te neem vanaf daai naweek.

Gerhard: Miskien moet jy maar ekstra saamneem.....ek dink enige ou wat hou van skottelbraai sal so n tripod wil hê

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:11:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die is nie 'n nuwe ontwerp nie.  Ek het dit jare terug gesien in van die ou Caravan and Outdoor tydskrifte nog voordat die vorige wegsleep tydskrif die lig gesien het.

My broer het een gekoop. Ja die skottelskaar is altyd regop maar as jy aan die pan begin karing met jou braai tang of eierspaan dan het hy aan die bokant beweeg en so het olie wat gebruik was om slap chips te maak gemors en 'n sousigheidjie het oorgeloop.  Ons het toe drie tent penne om die bottel ingekap nadat hy nou regop gehang het.

Later meer 'n beslommernis en hy het die ding weg gegee.

Ek gebruik tans 'n driepoot staandertjie wat die gasbottel vas knyp met skroefdraad pote en so stel ek gou gou die pan lekker level vir gebruik die hele kamp deur.

Ek weet nie presies hoe werk die een nie maar as die gasbottel onder die swivel punt kan beweeg gaan jy later met dieselfde ding sit.  Vir jou miskien OK. Vir ons was dit maar 'n pyn in die gat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:13:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoe kan mens sê ..... "been there done that"...... got the T-shirt.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:20:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As bottel eers level hang, lock jy hom en hy beweeg nie as jy byvoorbeeld iets in die pan sal roer nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:37:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As bottel eers level hang, lock jy hom en hy beweeg nie as jy byvoorbeeld iets in die pan sal roer nie. 

Good dan 'n beter produk as die oue.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required