English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 431
Total Replies: 233 117
Total Views: 82 460 876
topics: 981
replies: 15 267
views: 4 034 049
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Trietsige weer

replies: 27
views: 434
21 Apr 2019 @ 12:11:23 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 69 years

Goeiedag vanuit die OosKaap en n koue, reënerige, onplesierige Yellowsands Woonwapark.

Ek verlang huis toe.

Kan iemand my asb onbeur!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 12:31:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maak n lekker pot met kerrie in....of bak lekker pannekoek.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 12:36:40 pm
Anonymous

Nee wat, as ek kamp is die weer ń kleinigheid.

Onweer, slegte weer maak nie saak nie.

Ons kamp deur die ongemaklikheid.

Al wat my huis toe laat verlang is wanneer ek geraasgatte en "snobs" as bure het wat dink die oord behoort aan hulle.

Ek het die laaste 3-dae langs bure gestaan wat met 2x karavane op 2x staanplekke gestaan het.

Definitief was hulle nie my "cup of tea" nie.

Kak en kerm oor ń gesamentlike asblik en kraan per elke 2de staanplek.

Die ou se tuinslang het ek gereeld ontkoppel by die kraan omrede hy dink dit is slegs sy kraan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 12:57:28 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek het nogal begrip daarvoor as vakansiegangers in ons dorp vanoggend mismoedig opgestaan het. Hulle het vêr gery on Donderdagaand gegroet te word met reuse wind, hael en reënstorm wat Ballito geteister het. Vrydag was mooi en Saterdag ook. Vanoggend is dit koud en renerig hier. 

Weet julle van enige kampvriende wat skade opgetel het met die storm in Ballito?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 13:52:52 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2570
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Hier in Stilbaai is die weer perfek- gister ook.  Dis windstil, sonskyn en net nie te koel nie.  Baie mense vanoggend en gisteroggend op die strande wat die laagwater geniet het. Baie bote ook in die hawe en dit lyk of die visse nogal gebyt het. Dis egter nie my ding nie- ek koop eerder vis by die viswinkel en ondersteun so 'n kommersiële visserman.  As jy baie betaal vir 'n langnaweek in 'n vakansiehuis en jy met net binne bly is dit maar 'n jammerte en in 'n karavaan sommer heel ongesellig.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 14:15:28 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Is julle dorp ook tot oorlopens toe vol met vakansieganders Fred? Die weer is mos normaalweg baie lekker daar hierdie tyd van die jaar?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 14:58:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek ken daai gevoel....al paar keer by die see gehad. Een dag is nog okay...miskien 2 maksimum (hang af of daar iets is in die omgewing waarnatoe jy kan ry)...maar daarna begin ek ook maar kriewelrig raak. Sterkte...hoop maar julle kan droog opslaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 18:16:29 pm
Anonymous

Afgesien van die weer, dit gebeur soms.

Tans is my jonger boet by Smilin-Thru.

Wat hy my tans vertel het, is nogals teleurstellend.

Wonder net wie baat uit ontspanning en kamp betalings?

Is dit bestuur of besoekers en kampeerders?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 18:24:28 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

the weather here at richards bay has been windy and rainy most of this weekend, the 3 day fishing competion was reduced to 1 day, friday only, saterday and today sunday was stopped due to high wind. the caravan park did not fill up , if not for a handful of boaters the place may have been empty. the forcast indicates that we are in for a few more days of rain still. however our setup remains dry [inside ] and we are comfortable.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 18:32:25 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi mense.

Hier in Gauteng elke middag lekker donderstorms en kwaai reen gekry. Dit het vanmiddag bietjie gehael ook.

Sterkte met die nat kampgoed en veilig ry terug.

Geniet dit ongeag.

Groete. Jan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 19:13:22 pm
Anonymous

Ek vermoed, baie, baie memse gaan môre huiswaarts kom met nat toerusting

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 21:00:34 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1908
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek self het n dag vroeër gewikkel, net te onplesierig geraak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 21:08:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk my dan was ons gelukkig hier by Weesgerus. Heerlike weer gehad....1ste druppels nounet begin val

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 04:37:18 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

As ek kon sing sou ek nou Laurika Rauch se liedjie sing van ".....stuur ons net 'n bietjie reën....."

Ons gaan nie goeie water hê die winter nie. Het vandag so 0,5mm gereën en die Krokodilrivier loop laer as normaalweg die tyd van die jaar.

Ons reënseisoen op sy einde. Miskien nog paar druppels hier en daar.

Maar, dit steeds mooi groen van vorige reën.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 07:26:29 am
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Ons was die naweek by Aldam Estate en het foster Sondag opgepak soos redelik baie van die ander kampers, dit het verskriklik gereen dag en nag. Die kamp was redelik vol maar was later net n modder moeras.

Ek wil tog met al die reen en modder nog steeds vir Aldam n komplement gee hulle het van 06H00 tot 10H00 mense gehad wat die kamp terein en veral die ablusieblokke skoon gehou het. Die plek is netjies en skoon en allies werk.

Ouens wat n oorslaap plek soek tussendie Noorde en Suide kan gerus daar hoor staan.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 08:28:23 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Sounds like an adventure...misery recalled in comfort!😂

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 08:36:03 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Hier by ons in Uvongo laasnag 75mm gereen. Dit reen steeds lekker. Ons is dankbaar. Die vakansiegangers het nie lekker weer nie maar hulle kon darem rus. Ry asseblief versigtig huistoe dit is baie nat.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 09:25:42 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Goeie more almal.

Nou op lm gehoor dat daar sneeu op die Lestho berge geval het en daar word swaar reen verwag oor die hele Natal en binneland.

Ry versigtig en kom veilig tuis. Sterkte.

Groete. Jan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 12:38:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Maak nie saak hoe die weer is nie. Kamp is altyd lekker. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 21:36:20 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1908
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Maak nie saak hoe die weer is nie. Kamp is altyd lekker. 

 

Moet daarmee heeltemal saamstem

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 00:37:33 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Maak nie saak hoe die weer is nie. Kamp is altyd lekker. 

 

Stem heelhartig saam.

Net soos die son opkom na die einde van die nag, net so word dit wat nat is ook weer droog. 

Louw

Dankie vir die positiewe opmerking en pluimpie aan Aldam. Dit is goed om te weet en ek sal verseker oorweeg om daar te gaan oorstaan as weer in daardie omgewing rondtoer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 07:13:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel meeste mense is seker al by die huise na die naweek se kamp.  Hoop die kamp goed het darem nie te nat geword nie.

Lekker reentjie wat gister en vannag geval het hier in Centurion.

Hoop net dit klaar op teen vrydag. Weet enige iemand hoe lyk die weer daar by die Eiland tans?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 08:28:34 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Leon

Gaan in op www.yr.no

Dis Noorweegse weerdienste. Nogal baie akkuraat en bai inligting.

Tik in : Eiland Mineraalbad   in die search for a location blokkie

Baie detail. Dui selfs Malelane se weer aan.

Jy sal Centurion ook daar behoort te kry,

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 09:02:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Oom Prof ek sal so maak.

Ek hoop maar op goeie weer sal gaan kyk veral nader aan die naweek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 09:26:47 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Hier in Uvongo reen dit die spreekwoordelikke katte en honde. Van Sondagaand tot 6uur vanoggend het ek 248mm gemeet en nou reen hy en gooi met emmers. Ek word self bang.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 10:56:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Shoe dit klink erg. Net jammer dis nie in opvangsgebiede nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 10:58:13 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 353
Joined: 28 Feb 2018

If you see animals 2 by 2 walking to hill, with what it looks like a big ship, kindly use this forum to keep us posted 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 01:16:00 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie Oom Prof ek sal so maak.

Ek hoop maar op goeie weer sal gaan kyk veral nader aan die naweek.

Die fasiliteit het 'n langtermyn voorspelling vir 1 week +1 dag vooruit. Gee 'n goeie aanduiding.

Ek vergelyk Eiland en Malelane op gereëlde basis en dit kom baie oreen.

Albei mos laeveld. As ek reg onthou is Eiland so 120m bo seevlak hoër as Malelane en sonder die humiditeit.

Het netnou gekyk, Malelane se humiditeit vir more oggend 06:00 word as 99% voorspel. Dit voel of jy aan die lug kan vat.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required