English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 817
Total Replies: 240 154
Total Views: 82 822 988
topics: 11 135
replies: 130 884
views: 39 100 368
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Travelling blanket.

replies: 12
views: 240
20 Jan 2020 @ 17:19:18 pm
dupart
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 06 Jan 2015
Experience: 25 years

A question; we have a travelling blanket for our Swing, but it is very grubby and needs a clean. It is a vinyl cover with a soft white fluffy material on the inside. Can it be successfully washed in a washing machine?

Andre & Linda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 21:36:27 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Please don't use washing machine! Hose down with clean water (not a power hose). Keep spraying, not everything will wash off, but it will be cleaner and still do it's job.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 21:48:54 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nee wat myne gaan wasmasjien toe en het hom ook al met wap skoon gespuit. Travel blanket se doel is om klippies en te keer en hoef nie waterdig te wees. 

Ek sal graag ook luister hoekom n wasmasjien nie aanbeveel word

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 07:24:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die is nou iets wat vir my 'n vreeslike pyn in die gat is.  Het een gehad saam met die Classique.  Nooit weer nie.  Dit gesê:

Ek het hom op die wa altyd gewas.  Dan afgehaal sodat hy goed droog word en intussen die wa gewas.  Die fluffy materiaal moet verkieslik goed droog word voor dat jy hom terug plaas want daar vorm muf tussen die materiaal en karavaan.  

Ek sou hom ook in die wasmasjien gooi as ek die tyd gehad het daarvoor.  Maar na ek my wa gewas het moes hy stoorplek toe.  Kon nie by my huis staan nie.  Dus het nie tyd om te wag die travel blanket droog word nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:40:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014

Wat Leon hier noem het ek ook ondervind nou met die Classique.

Die explorer het n ander seil en kleur as die sagte materiaal met die binne sagte moffie goed.

Hy is net n pyn.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:41:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Al waarvoor hy so bietjie help is die hitte.

Darm koel by die kop end.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:51:33 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2012
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek het myne van die Fleetline afgehaal en weggegee vir n vriend nadat ek sulke fyn skaafmerkies op my voorruit gewaar het. Party het gese ek oor reageer maar die besluit was geneem en ek het nie verwyte dat ek van hom ontslae geraak het nie. Nie weer nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 20:05:08 pm
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 18 Sep 2019

Hy werk vir my goed. veral met die tor sop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 06:45:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het myne van die Fleetline afgehaal en weggegee vir n vriend nadat ek sulke fyn skaafmerkies op my voorruit gewaar het. Party het gese ek oor reageer maar die besluit was geneem en ek het nie verwyte dat ek van hom ontslae geraak het nie. Nie weer nie.

Ek het dit ook op my Classique gewaar.  Feit is die skade was reeds daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 11:09:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ondervind dit ook.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 11:13:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het myne van die Fleetline afgehaal en weggegee vir n vriend nadat ek sulke fyn skaafmerkies op my voorruit gewaar het. Party het gese ek oor reageer maar die besluit was geneem en ek het nie verwyte dat ek van hom ontslae geraak het nie. Nie weer nie.

Ek moet so bietjie kyk....nog niks opgemerk nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 16:12:22 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2012
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Geert myne is sigbaar as die oggendson teen die voorruit skyn en jy dan skuins van die kant af kyk. Vandat ek weggedoen het met die "doek" het dit niks verder gegaan nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 08:36:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geen polish haal daai dowwe kole af nie.  Brasso laat dit wel bietjie beter lyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required