English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 341
Total Views: 83 846 477
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 111

Trapezium Stabiliseerder te koop

replies: 7
views: 11132
22 Apr, 2013 @ 09:44:56 am
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul, 2005
Experience: 49 years

Trapezium Stabiliseerder, wat ek nooit meer gebruik nie, te koop.

Die stabiliseerder is in 100% werkende toestand. Als is daar behalwe die boute en moere om hom op jou kar se sleepstang te monteer.

Hierdie meneer kos R1700 nuut.

MY PRYS IS R600.00

So lyk hy:

Let Wel - Ek lewer nie af nie en ek bly in Centurion

Nico Pietersen

nico dot pietersen at mtnloaded dot co dot za (Als aanmekaar natuurlik)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May, 2013 @ 20:13:57 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul, 2005
Experience: 49 years

Verkoop vir R500! Bargain vir koper!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2013 @ 23:35:06 pm
virge
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 17 Mar, 2013
Hi Nico,

Do you still have the stabilizer?
I would like to buy a Trapezium or Straightliner.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2013 @ 09:19:46 am
Anonymous
Nico, as jou nuwe koper vir my e-pos stuur, kan ek vir hom die pamflet/instruksies stuur vir die korrekte installering en "alignment" as jy dit nie meer gehad het om saam te gee nie. Ek het dit in PFF formaat.
Groete.
Frans

fppretorius@gmail.com
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2013 @ 15:58:23 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul, 2005
Experience: 49 years

Sorry Virge, I've sold it quite a while back already.

Greetings - Nico

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2013 @ 20:09:07 pm
Anonymous

OK, ekskuus Nico, ek ook nie eers na jou plasinsdatum gekyk nie!!!, wys jou, mens lees nie altyd behoorlik nie!!!

Maar vir die wat dan wil weet, my aanbod om die aanwysings te stuur, staan nog!!!, ek is maar behulpsame outjie!!! he-he-he.

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2013 @ 21:25:14 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul, 2005
Experience: 49 years

Nee dis reg Frans. Ons ken jou mos as 'n behulpsame mens!

Groete - Nico

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr, 2019 @ 08:03:00 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Daar is n mooi Trapezium onder classifieds....volledig en nog net 1x gebruik....vir diè wat mag belang stel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required