
22 Oct 2017 @ 07:28:46 am
Goeie dag. Het iemand dalk die klamp wat hy nie gebruik nie vir 'n Trapezium. Dit is die klamp wat die arm in plek hou op die raam van die karavaan. Ek kan myne nerens kry nie, het dit afgehaal en "gebêrre". Pretoria area. Dankie
Lewe elke dag asof dit jou laaste dag is. Geniet alles wat jy doen. Vermy negatiewe en persone met wan-opvattings van die lewe.