English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 231
Total Replies: 248 722
Total Views: 83 111 409
topics: 11 383
replies: 136 490
views: 39 265 548
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Toyota - Suzuki

replies: 26
views: 377
05 May 2020 @ 08:21:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is daar n verwant tussen Suzuki en Toyota? Die nuwe Toyota Glanza wat binnekort op pad is, lyk indenties soos n Suzuki Baleno.....net met n Toyota badge. Selfs die dashboard lyk of dit presies dieselfde is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 08:22:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toyota Glanza

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 08:23:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Suzuki Baleno

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 08:31:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Suzuki dash

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 08:32:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toyota Glanza dash

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 08:45:39 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 942
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Wow. Die Sjinese kan nie eers so mooi "copy" nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 08:55:50 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Sowaar ja!  Ek sien CarMag sê dit is 'n 'rebadged' Suzuki.  Ek sou raai die Toyota weergawe sal die grootste verkoper wees.  Dit is veiliger om 'n voertuig te koop waar jy seker is jy gaan mnaklik diens kry, selfs op die kleinste dorpie.  Ek wonder of daar einige klein detailverskilletjies is. Hulle gebruik blykbaar nie dieselfde masjiene nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 09:20:37 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Dis korrek. Toyota gaan hom net so bemark in sekere lande as n Toyota.

Is maar dieselfde as die Etios wat eintlik n Daewoo was.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 15:15:50 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 27 Nov 2017

Die Toyota Rush is ook maar 'n "undercover" Diahatsu...kyk maar in die voordeure se raam...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 15:37:00 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Die feit is, albei is uitstekende voertuie.

Ek het vir my nou n Suzuki Swift nuut aangeskaf as derde voertuig en ek is baie tevrede met die voertuig.

Absolute kwaliteit.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 15:55:35 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het nie beswaar teen watter naam ookal buite op 'n voertuig se bakwerk geplak is nie, solank dit 'n betroubare afkoms het.  Dit wil vir my voorkom of daar bitter min rasegte voertuie, dit is voertuie waarvan minstens die belangrikste komponente, deur die maatskappy self vervaardig word.  Volkswagen lyk vir my een van die min sulkes, maar daar is ook maar samewerkings met ander soos Ford, wat mettertyd die mark sal haal. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 19:40:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert wat is die prys verskil.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 19:54:55 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Sover ek verstaan gaan hy nie in SA so verkoop word nie

Frikadel, die virus het my planne vir die Swift in die wiele gery. Gaan beslis my Grand Vitara inruil op n Swift GLX auto

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 20:07:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sover ek verstaan gaan hy nie in SA so verkoop word nie

Frikadel, die virus het my planne vir die Swift in die wiele gery. Gaan beslis my Grand Vitara inruil op n Swift GLX auto

Verkoopsman by Toyota sê hy gaan in die plek van Etios kom....weet nie of waarheid is nie, maar weet wel dat Etios discontinued gaan word

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 07:29:45 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Sover ek verstaan gaan hy nie in SA so verkoop word nie

Frikadel, die virus het my planne vir die Swift in die wiele gery. Gaan beslis my Grand Vitara inruil op n Swift GLX auto

Hannes, jy sal nie n fout maak nie.

Ek het die 1.2 GLS handrat (dink so) en sy kwaliteit binne en buite is soos n BMW.

Hy is glad nie swak nie en sy petrol verbruik is so om en by 20km/l as jy lang pad ry teen 120km/h.

Hy het egter nog min kilos op en het die langste pad Delmas toe gery om by oupa te gaan kuier in die oumens huis.

Verder is dit maar net ry nou en dan Checkers toe om sy battery te herlaai en selfs met dit is die petrol verbruik 19Km/l.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 08:09:48 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Hannes, jy sal nie n fout maak nie.

Ek het die 1.2 GLS handrat (dink so) en sy kwaliteit binne en buite is soos n BMW.

Hy is glad nie swak nie en sy petrol verbruik is so om en by 20km/l as jy lang pad ry teen 120km/h.

Hy het egter nog min kilos op en het die langste pad Delmas toe gery om by oupa te gaan kuier in die oumens huis.

Verder is dit maar net ry nou en dan Checkers toe om sy battery te herlaai en selfs met dit is die petrol verbruik 19Km/l.

Ek het vorige model 1.4 GLX gehad. My dogter het 1, my jongste seun het vorige 1.2 Gl gehad en ons het 2 Jimny's in die familie gehad.

BAIE spyt my Swift verkoop. Grand Vitara  gekoop om karavaa  mee te sleep. Nog net 2 keee 4x4 met hom gedoen. Spasie fantasties. Sy AWD n plesier, Maar daai 2.4lt suip sous. 

Het vir my n Triton 2.5 4x4 gekoop so dis dom vir 2 ou mense om 2 groot karre te he.

Suzi se kwaliteit uit die boonste rakke! Ek was altyd n VW man, maar prys gewys is daar geen VW wat naby n Suzi kan kom nie.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 08:16:10 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Terloops, Ma raak nie opgewonde oor karre nie, maar...

Daai Geel Swift Sport mis sy nooit op die pad nie.

Sal hom nooit vir haar koop nie. Hys te vinnig en sy sal te windgat met hom wees. Arme spietkops in Polokwane sal aftjop🤣🤣🤣

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 10:04:16 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

 Hannes, ek was toevallig die dag by Suzuki om vir my n Jimny te kry toe ek hoor dat ek BBBAAAAAAIIIIEEE lank gaan wag vir hom.

Die Swift staan toe daar, pearl white,  Suzuki mags, rubbers op deure, die werke, 320 kilos op die klok vir n lekker prys.

Die res is geskiedenis.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 10:11:52 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Sowaar ja!  Ek sien CarMag sê dit is 'n 'rebadged' Suzuki.  Ek sou raai die Toyota weergawe sal die grootste verkoper wees.  Dit is veiliger om 'n voertuig te koop waar jy seker is jy gaan mnaklik diens kry, selfs op die kleinste dorpie.  Ek wonder of daar einige klein detailverskilletjies is. Hulle gebruik blykbaar nie dieselfde masjiene nie.

Ek sou ook eerder die Toyota badge een koop. Die simpel rede, as   iets dalk breek gaan Toyota nie aan Suzuki en Suzuki nie aan Toyota vat nie.

Het my les geleer met `n Lexus- Moet amper inbetaal om van hom ontslae te raak en gewone Toyota agente wil nie aan hom raak as iets gedoen moet word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 12:05:45 pm
Henning & Zettha
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 17 Mar 2016
Experience: 47 years

Die rede vir daar die huwelik is dat Toyota soek n "slice of the big pie"wat Suzukie het in Indie en ander oosterse lande. Ook Toy het nie klein karre om mee te ding nie die Suzuki help daar. hoop net nie hul maak Suzie dood soos  met Daiatsu nie. Etios is gebaseer op die DaihatsuTerios, en Avanza isook maar n Daihatsu met Toy wapen. Die 1500cc engine van die Terios/Sirion is wat in die Etios is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 21:18:12 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Altwee ewe goed, selfde ding. 

Een van hulle word net beter mee ge "brag" / bemark

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 07:59:14 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

En die wat die meeste gaan "brag" het hom nie ontwerp.

Verbeel ek my of raak Toyota uit name om hulle voertuie te gee?

Dit klink bietjie stupid "Glanza"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 17:54:58 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dit maak my ook bang en onwillekeurig dink ek terug aan die ou General Motors wat name so verander het, en waar het dit hulle gebring!!!!!!!!!!!!! Vauxhall.......Ranger.......Holden.......Firenza........en en en. Koop hom vandag en as jy wil opgradeer sien jy glimlag van die verkoopsman " Meneer weet mos hy is nou van die mark af ,dus is sy mark maar sleg, hulle verkoop nie juis meer 2de hands nie. Ek is destyds al genees van GM nadat ek n paar sulke bloutjies geloop het. Nou sien ek Toyota begin ook met die "tricks" maak my bang. Gelukkig is my kar koop dae hopelik verby.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 22:06:50 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ek het n Suzuki Swift 1.2GA wat ek elke dag in die stad vir werk gebruik. Dit is n baie ekonomiese klein ryding teen 18km per liter in die dorp is hy n plesier. Hy het nou 95000 km met n vol diens rekord gedraf sonder enige probleme met nog die 1ste stel bande wat seker nog 15000km se loop vlak oor het. Ons het hom ook al heelwat op die lang pad gebruik Kzn en Mpumalanga en Limpopo toe ook teen 20km per liter op die oop pad. As ek hom moet inruil sal dit verseker weer op n Suzuki wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 22:09:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

En die wat die meeste gaan "brag" het hom nie ontwerp.

Verbeel ek my of raak Toyota uit name om hulle voertuie te gee?

Dit klink bietjie stupid "Glanza"

Jannie. As jy dink Glanza is vreemd. Weet ek nie hoe daar by n naam soos Toyota uitgekom was. Die regte naam is oorspronklik Toyoda Hoe noem jy n kar n vrugbare rys stokkie. Om dit gladder op die tong te maak en vir bemarking doeleindes het hulle die D vervang met T

Real name is 'Toyoda' which means 'fertile rice paddies' in Japanese.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 08:59:43 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die groot verskeidenheid voertuie wat elke vervaardiger aanbied, bring koste mee.  Dit maak seker vir hulle ekonomiese sin omdat hulle dan in soveel moontlik sektore en nis sektore kan meeding, maar dit maak noodwendig dat ons meer betaal vir voertuie. Dit is ook, soos Piet hierbo sê, tot die koper se nadeel omdat tweedehandse kopers nie baie lief is om modelle wat van die mark af is te koop nie.  Toyota het 'n paar geslagte gelede oorweeg om 'n nuwe model Corolla onder 'n uwe naam te bemark.  Gelukkig het hulle dit nie gedoen nie, want as hulle het, het die waarde van tweedeehandse Corollas erg geval en die vertroue wat vir Corollas opgebou is, sou verval.  Dit sou uiteindelik ook tot Toyota se nadeel strek.  Dit is ook waarskynlik een van die redes waarom Mercedes sy waarde behou: 'n C-klas bly 'n C-klas en die ou C-klas behou waarde.

Om te illustreer: Ons het 'n ongeveer 1983 Corolla gehad wat uiteindelik by my dogter uitgekom het.  Sy het dit sowat vier jaar gelede met meer as 200 duisend kilometer en 'n paar roesplekke, in Natal verkoop vir 35 duisend rand.  Ongeveer dieselfde tyd het ons 'n ongeveer 1986 Corolla vir 45 duisend rand verkoop.  Hy was egter in 'n puik toestand.  'n Corolla bly 'n populêre voertuig omdat die naam behou word.

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 12:58:04 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Jare terug het VW aandele besit in Suzuki.

Glo dis waar die kwaliteit binne in die voertuie vandaan kom.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za