English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 293
topics: 777
replies: 12 447
views: 4 974 082
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Toyota Fortuner D4D Automatic 4x4 Towing Jurgens Xcape.

replies: 8
views: 332
16 Oct 2017 @ 19:04:47 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 39 years
Greetings.
Is there anybody who could give me their findings towing with the Fortuner 4x4 Automatic.
Really appreciate your replies.
Thank you.
Regards,
Gavin.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 07:15:08 am
Rassie
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jun 2017
Experience: 27 years
Môre Gavin.Ek sleep Penta met 2014 d4d.Hy is nog die AWD.Penta asook agterwiele op 3 Barr en voorwiele op 2.4 Barr.Gebruik yellow blade alhoewel ek nie verskil voel sonder hom nie-net vir x-tra versekering ingeval van nood.Sleep teen 110km/h en omdat hy net 4 ratte het "search" hy nie baie in Laeveld se berge nie.Ek moes drop plate opsit om 5cm te val.Op 130km/h in Laeveld swaai Penta bietjie as gevolg van windstrome maar in Hoëveld loop hy mooi--ek wil nog ordentlike skokbrekers laat opsit wat ek dink sal help-ek het ook dakrak op wat windweerstand verhoog.Kry so 8km/l as ek sleep met goed op dakrak.Lekker Sleepvoertuig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 09:43:53 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Gavin daai Tuna gaan daai wa van jou lekke sleep geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 19:15:55 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 39 years
Rassie en Bostoe, baie dankie.
Ek was bietjie bekommered oor die ratkas en die "searching".
Ek gaan hom baie geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 13:35:27 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years
Rassie en Bostoe, baie dankie.
Ek was bietjie bekommered oor die ratkas en die "searching".
Ek gaan hom baie geniet.


Die "searching" van die outomatiese ratkas word blykbaar met die 2.8 6 spoed ondervind onder sekere omstandighede. Twee van my vriende sleep met die D4-D met die 4 spoed outo en hulle kla nie daaroor nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 14:49:13 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 668
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years



Die "searching" van die outomatiese ratkas word blykbaar met die 2.8 6 spoed ondervind onder sekere omstandighede. Twee van my vriende sleep met die D4-D met die 4 spoed outo en hulle kla nie daaroor nie.

Ek het gehoor die 4L V6 doen dit. Weet nie of dit so is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 16:41:36 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 39 years
Dankie Nabro.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 17:29:37 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ek sleep my Swing met die 2.5 Fortuner 2x4 Auto met gemak. Die outo kas werk uitstekend sonder enige searching. Ek is meer as tevrede.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 18:55:45 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 39 years
Dankie Piet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required