English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 155
Total Views: 82 384 687
topics: 10 827
replies: 124 952
views: 38 859 837
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Toyota Fortuner 2.8 Auto GD6 4x4 fuel consumption

replies: 24
views: 481
27 Jul 2019 @ 22:55:55 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek lees verskeie toetse op die voertuig en die toetse reken met n Fleetline/ penta tipe wa agterna kry jy so 12.9 liter per 100 kilometer brandstof verbruik. Hoe akkuraat is dit en wat se verbruik kry julle op die Toyota as julle daardie tipe karavaan sleep ?

Sal ook n eerlike opinie wardeer met hoe dié Toyota n Fleetline / Penta sleep

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 02:12:40 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 879
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dit klink vir my omtrent reg. Dit is in lyn Met wat ek ek die Tourer kry.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 10:59:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek is heel tevrede met my Fortuner se diesel verbruik met die explorer agter. 

Sou hom nie gekoop het as hy my nie plesier kon gee nie. 

Dus stel ek nie belang wat ander voertuie se verbruik is nie, dan Sou ek een van hulle gery het. 

Dit gaan vir my oor ry genot, veiligheid, en herverkoop waarde. 

Net n plesier met die Fortuner. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 11:15:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis so rof weg 7.5 tot 7.8 km/l

Lyk goed ja.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 11:36:31 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Met die Fortuner V6 voor die Fleetline haal ek maksimum 6.5km p l. Maar gewoonlik kry ek 4 tot 5 km p l. Dan ry ek 100km p u en so nou en dan 110 met die verbysteek slag. Ek moet bieg dat ek nie juis stadiger as 80km p u ry wanneer ek n bult of n pas tref nie. Ek is verslaaf aan die krag en gee ook nie om wat ander ouens ry nie. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 11:43:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So kan mens basies sien dat daar 'n duidelike verskil is tussen die Petrol en diesel enjin.  As ons Danie en Bakoor se info gebruik.

Beide doen die joppie van sleep heel chapperig maar die een som met 'n ekstra petrol kostetjie by.  Ja dis nie selfde paaie en drywers en wat ookal nie maar dit bly 'n statistiek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 12:25:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis so rof weg 7.5 tot 7.8 km/l

Lyk goed ja.

Dit kan dalk wees. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 12:29:29 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

My seun gebruik die sleep sy Penta met 'n Hilux 2.8 GD6 4x4 Auto. Maar hy is een van daardie beterweteriges wat teen 120 kph (GPS spoed sleep) op die ooppad. Sy brandstofverbruik tydens die afgelope vakansie (tussen die Boland en die Laeveld) was 15.8 km/100 liter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 12:59:39 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 879
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

So kan mens basies sien dat daar 'n duidelike verskil is tussen die Petrol en diesel enjin.  As ons Danie en Bakoor se info gebruik.

Beide doen die joppie van sleep heel chapperig maar die een som met 'n ekstra petrol kostetjie by.  Ja dis nie selfde paaie en drywers en wat ookal nie maar dit bly 'n statistiek.

Daar is ‘n reuse verskil tussen diesel en petrol. My vorige sleepvoertuig was’n petrol Prado. Die diesel Fortuner gebruik omtrent een-derde minder brandstof wanneer ek sleep.

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 13:05:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My seun gebruik die sleep sy Penta met 'n Hilux 2.8 GD6 4x4 Auto. Maar hy is een van daardie beterweteriges wat teen 120 kph (GPS spoed sleep) op die ooppad. Sy brandstofverbruik tydens die afgelope vakansie (tussen die Boland en die Laeveld) was 15.8 km/100 liter.

Sjoe dis swaar....158 meter per liter!  Lol🤣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 13:10:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sjoe dis swaar....158 meter per liter!  Lol🤣

Vinger fout of kort geheue soos myne. 

Arme man

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 13:38:35 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Okay, okay. Tikfoutjie. 15.8 liter/100 km.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 18:01:21 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek is heel tevrede met my Fortuner se diesel verbruik met die explorer agter. 

Sou hom nie gekoop het as hy my nie plesier kon gee nie. 

Dus stel ek nie belang wat ander voertuie se verbruik is nie, dan Sou ek een van hulle gery het. 

Dit gaan vir my oor ry genot, veiligheid, en herverkoop waarde. 

Net n plesier met die Fortuner. 

 

 

Dag sê Jin. As ag mag vra hoe is jou brandstof verbruik en hoe swaar is jou wa.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 18:40:38 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Stem saam met Chuck ek ry dit wat my plesier gee brandstof gebruik is 'n bonus  Ek sleep so 16 / l per 100 km

Vir my gaan dit oor Veiligheid / will sukkel bult op en jaag anderkant af nie. 

Moet my saamdra kan laai.

Ek moet gemaklik ry

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 20:52:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dag sê Jin. As ag mag vra hoe is jou brandstof verbruik en hoe swaar is jou wa.

Ek was so 2 x biere op n half uur. 

Nou mag ek net n bietjie Whisky drink vir my hart.  

Ek kry op die Fortuner seker so 7.5 na 7.9 km/p/l. 

Ek Hou nie boek nie, en ek sleep n explorer (nog nie geweeg as hy gelaai is nie) teen so tussen 100 of 115km met speed control aan. 

Brandstof verbruik het my nog nooit gepla nie, anders sou ek nie dit gekoop het en Kamp nie. 

Wys my n voertuig wat lig is op diesel met al dit wat jy wil doen, 4x4, krag, veiligheid, gerieflik, pakplek en ek koop hom. 

Ek het geen beswaar met enige voertuig nie, ek ry wat ek van Hou. 

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 21:13:33 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

my colt rodeo 2.8 diesel averages 7.5km / p/l towing the exclusive. almost reaches 9km when unloaded. seems to go a little further on a tank of sasol diesel then any other brand, anyone else noticed this.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 21:35:48 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie vir die terugvoering almal.

Jin,  Jyis heeltemal reg. Jy ry wat jy like. Al hierdie voertuie waarvan ons praat se verbruik is so naby mekaar en los geen rede vir spog nie

Ek kyk na al vir jare na brandstof verbruik op voertuie wat gebruik word om te sleep. Nee wat niks is n whao nie almal na aan mekaar dan kom die drywer faktor ook nog by.

Slotsom vir my dink ek die Toy 2.8 4x4 auto sleep so teen 12 l/p100km. Wie verskil is ook okay sal nooit regte syfers kry. 

Thanx almal

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 21:35:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vat dit so.....hoeveel keer kamp mens? 1x per maand? Naweek kamp miskien 100km weg? Of kar nou 12l of 13l gaan gebruik.....dis maar R15 verskil. Oor R15 worry terwyl kar R650k kos? Wat van alle ander kostes wat saam met dit gaan?  Volg Jin se raad....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 04:50:38 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

my colt rodeo 2.8 diesel averages 7.5km / p/l towing the exclusive. almost reaches 9km when unloaded. seems to go a little further on a tank of sasol diesel then any other brand, anyone else noticed this.

George 

My experience with Sasol (they only have 10ppm) on Hilux'es is they use more fuel with less power, not even towing, therefor I refused to put in Sasol.

My best consumption was wih Shell 50ppm.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 07:07:38 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

George, I only use Sasol when at home (earn some points with ABSA) and where available on a trip. I also found that I get slightly better distance on a tank with Sasol. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 08:00:28 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Klink vir my die Toyota ter sprake doen nie sleg met krag en Brandstof verbruik. Wanneer hy sleep is dit n ander storie nogal dors dink ek. Maak ook sin vir my want daardie 2.8  werk so bietjie harder om die job te doen. Ook die gap tussen 5e en 6e rat kan ook verbruik benadeel. Klink meer of die ou 5 spoed net n overdrive by gekry het.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 08:41:09 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Vat dit so.....hoeveel keer kamp mens? 1x per maand? Naweek kamp miskien 100km weg? Of kar nou 12l of 13l gaan gebruik.....dis maar R15 verskil. Oor R15 worry terwyl kar R650k kos? Wat van alle ander kostes wat saam met dit gaan?  Volg Jin se raad....

Presies nog altyd my argument. Mense huil oor klein goedjies. Maar dink nie aan die kostes wat die kar jou spaar itv inruilwaarde, dienste en onderhoud, wat baie meer tel.

Ek sou reken die toetse is in lyn met wat mense sal kry. Ek het wel die 4x2 so hys bietjie ligter op brandstof. Maar ja ek het ook gewoonlik so 12L/100km met my Fleetline gekry as ek dit nou meet. Ook maar nog net 6 keer werklik gesleep in die 2 jaar en 1 trippie was baie haastig waar ek 17L/100km moes aanvaar maar dis uitsonderlike geval gewees.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 08:59:01 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Brommer. Baie waar wat jy sê. Ek self is skuldig daar aan en kom al hie meer my foutiewe denke agter. Jou verbruik is dieselfde as wat ek met my Grand Cherokee 3.6 petrol gekry het. Die karre is almal dieselfde en die verskil soos Geert gesê het is so min. Chuck sê ry waarvan jy hou ek stem saam.

Al werklike ding wat verskil as dit jou pla is betroubaarheid, diens en herverkoopwaarde. Ek sê weer ons vrouens lyk nie almal dieselfde. Van hulle is high maintenance ander nie en so ook ons ry goete.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 13:36:30 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Miskien moes hier n paar klappende handjies gewees het om die syfers te vier. 

In die komplx waar ek bly is n student wat n amarok ry. Hy se 8 k.p.l.  was sy pa se tipper. Het 6 k.p.l. met exclusive gekry. Pa het nou n V6 amarok sukkel om 5 te kry.

My Grand cherokee V6 CRD was gemiddeld  6 ~ 6.5 k.p.l. met die elegance. afhangend van die pad en opdraentes.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 15:30:55 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink dit het baie met die ratkas te doen...AS jy solo ry en jy slaan 140km/h is die revs onder 2000 in 6de.. Jys net in die lekker sone van torque.

Dit het BAIE te doen met waar die piek torque kurwe le. Die 2.8 Toyota begin al baie laag op die revs op top peak. Dink dis by 1750rpm of 1500rpm of so iets...? 

Mense kan maar op papier wil vergelyk, maar die oop pad is die plek om te kyk


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required