English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 753
Total Views: 83 280 347
topics: 11 618
replies: 139 816
views: 39 359 851
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Toyota Corolla te koop

replies: 7
views: 3167
20 Aug 2015 @ 20:17:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Toyota Corolla 1.3 Professional 2010 te koop.
94000km
Full service history met Toyota
Towbar
Smash & grab
R115000
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 21:59:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Prys verlaag na R105.000
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 07:13:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
As iemand belang stel....ek sal R95000 aanvaar. Dis ver onder inruil en herverkoop waarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 07:31:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
R90k will do
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 07:40:01 am
Anonymous

Hi Geert, 

Ek weet nie hoe naby is jy aan Menlyn retail Park nie en of Autofair bekend is aan jou nie? Ouens wat hulle voertuie privaat wil verkoop kan hulle voertuie Sondag daar trek teen 'n fooi (dink dis R200).  Hulle neem dan ook 'n foto en plaas dit op die website vir 'n week.  Daar is baie voete.  Ek het al paar keer sukses daar gehad en my prys gekry.

Weet nie of jy dit ken nie maar loer gerus ook op www.autofair.co.za 

Ek werk nie vir hulle nie ek deel maar net inligting.

Groete

Gerrit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 17:04:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Corolla is verkoop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 21:29:47 pm
Anonymous

Geluk Geert nuwe eienaar sal tevrede wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 22:24:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geluk Geert nuwe eienaar sal tevrede wees.


Glo ook so. Het hom toe laat gaan vir R85k...sy verkoopwaarde is R120k en die kar was spotless...niks makeer nie😁. Ek moes hom maar laat gaan want hy het nou buite gestaan en was bang vir hael...reeds van versekering afgehaal.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za