Hi
would like to find out i want to tow a Jurgens XT 120 trailer with ix35 2L
Thanks
Welcome to the Forum
Should not be a problem. As the XT-120 GVM is only 1200kg and it have run in brakes as standard equipment.
Thanks a mill , Looking forward to next Camp
Welkom hier op die forum.
As Swanie stated, you should not have a problem towing the XT 120.
Welcome to the forum. Hope to hear more from you and the camping trips.
Welcome to the forum.
Pardon my ignorance, but what is a ix35 2L?
wil net uit vind ek was n camper van ou nou sleep ek karavaan is fit reg om in 5de tesleep of moet ek eerder in 4de sleep ek xleep met n ranger2.5 2008 en my wa is n sprite swing
wil net uit vind ek was n camper van ou nou sleep ek karavaan is fit reg om in 5de tesleep of moet ek eerder in 4de sleep ek xleep met n ranger2.5 2008 en my wa is n sprite swing
moet net nie dat hy labour nie skael tyding terug 4 de toe dit behoort nie probleem te wees nie
dit kom by te lae toere in enige rat hou toer teller so by die 2000 dan behoort jy reg te wees
Dankie sal dit probeer
wil net uit vind ek was n camper van ou nou sleep ek karavaan is fit reg om in 5de tesleep of moet ek eerder in 4de sleep ek xleep met n ranger2.5 2008 en my wa is n sprite swing
Die toets wat ek altyd gedoen het as ek in hoogste rat sleep was, dat as ek die versneller effe dieper in trap en die spoed tel nie stadig op nie is ek dalk in 'n te hoe rat.
Dit wil se as die voertuig nie eers stadig spoed kan vermeerder in daai rat nie is ek 10 teen 1 in 'n te hoe rat.
Dit het nog altyd vir my gewerk. Het dit geleer met my Ford Saphire 3.0 GLX nadat ek ratkas probleme gekry het.
Nou se dae sleep ek met automatiese voertuig. En dis net 'n plesier
Auto all the way :)