English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 824
Total Replies: 256 870
Total Views: 83 388 090
topics: 805
replies: 6 566
views: 2 402 396

Tow-Bar

replies: 7
views: 206
15 Nov 2020 @ 16:03:45 pm
Just me
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 18 Nov 2019
Ek is op soek na n Tow-Bar vir n Chefrolet Corsa Utility asb as iemand dalk een het. Kan my skakel op 0829498484.
Baie Dankie
Kobus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2020 @ 16:16:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Welkom hier op die forum.

Ek het n Foruner D4D wat jy kan kry.

Sny hom dat hy pas.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2020 @ 16:19:33 pm
Just me
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 18 Nov 2019

Welkom hier op die forum.

Ek het n Foruner D4D wat jy kan kry.

Sny hom dat hy pas.

 


Jin Dink jy ek sal hom kan maak pas?Dankie vir die welkom, moet se ek het al lank terug n lid geword en plaas nou my eerste post, wat gaan hy my kos Jin?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2020 @ 16:21:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Weet nie, hoor daar en besluit.

Dis darm minder yster omte koop. Dalk betaal jy net vir die sny as jy dit nie self doen nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2020 @ 16:30:12 pm
Just me
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 18 Nov 2019

Weet nie, hoor daar en besluit.

Dis darm minder yster omte koop. Dalk betaal jy net vir die sny as jy dit nie self doen nie.

 

ok een van my goeie ou vriende se hy sal hom kan maak pas en hy het blykbaar die profiel van hoe hy moet sny en weld om die brackets te maak, prys?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2020 @ 16:52:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17816
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Kry liewer een by n scrapyard as spoeg en plak....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2020 @ 17:36:53 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1192
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Welkom hier op die forum.

Ek het n Foruner D4D wat jy kan kry.

Sny hom dat hy pas.

 

D4D

Derde 4de Derde

Spot net

 

Kobus,

Welkom met jou eerste plasing

Ek sal versigtig wees met aangepaste sleepstang as jy skade het kan jou Assuransie baie tese he oor so iets

AutoBar in Gesina Pretoria se pryse was nog altyd redelik

 

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2020 @ 18:09:02 pm
Just me
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 18 Nov 2019

D4D

Derde 4de Derde

Spot net

 

Kobus,

Welkom met jou eerste plasing

Ek sal versigtig wees met aangepaste sleepstang as jy skade het kan jou Assuransie baie tese he oor so iets

AutoBar in Gesina Pretoria se pryse was nog altyd redelik

 

 

Swanie baie dankie vir die welkom heet, en ja jy is reg het nooit daaraan gedink nie, dit mag n probleem word sou iets gebeur!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za