English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 271
Total Replies: 230 103
Total Views: 82 380 922
topics: 779
replies: 12 488
views: 4 978 571
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Tow Bar

replies: 5
views: 4221
08 Jan 2015 @ 15:11:47 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Ek wil n "tow bar" op my 2014 Toyota Fortuner 3.0 diesel 4X4 sit wat geskik is vir n off-road karavaan. Was by Toyota en die tow bar wat hulle het is gemerk sleep 2070kg en die afwaards druk op die bal max 90kg. Ek soek een wat so 125kg afwaardse druk kan vat, waar kan ek so een kry?

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2015 @ 11:27:41 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het die gewone een aangesit wat Toyota verskaf en my Classque se gewig was 150kg met die aircon in die neuskas en die gas bottels en my domkrag . en het geen probleem gehad van 2007-2013 Laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2015 @ 10:22:30 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Ek het die gewone een aangesit wat Toyota verskaf en my Classque se gewig was 150kg met die aircon in die neuskas en die gas bottels en my domkrag . en het geen probleem gehad van 2007-2013 Laughing

Dankie vir die terug voer. Gaan maar die Toyota een laat opsit.

 

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2018 @ 20:46:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 06:16:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek soek sterk na die koppeling. Wonder waar mens dit te koop kan kry.

Het iemand 'n naam van die sleephaak.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 06:34:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek soek sterk na die koppeling. Wonder waar mens dit te koop kan kry.

Het iemand 'n naam van die sleephaak.

 

Leon. Ek dink jy sal dit moet invoer....click op onderstaande geel en rooi link om na daai website te gaan

LINK na website

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required