Jonathan I also have the new Everest 3.2 and just love it.
Here are photos of what I did on mine.
Cut off the lip at the back there the ball is mounted on.
Buy a 20 mm drop plate from and campworld.
Now weld the drop plate onto the pull out drawbar. I actually cut a small peace of the top of the drop plate. Now you still have some justment in ball height depending where you bolt the ball.
The welding must be strong or take it to a engineering shop for the weld.
Hope this helps
Piet dankie. Ek oorweeg n Everest maar daai hak het gepla.
Wens motor vervaardigers wil hul kliente betrek voordat hulle sulke str@£t opsit.
Bakkies is all 300 jaar in ons land, maar nie een vervaardiger besef die bak MOET rubber rising he nie👹👹👹👹
En n towbar moet standaard wees!
Die kombinasie werk goed vir my Piet, het nou al so 13500 km met hom so gesleep.
En dit moet sterk wees. Die ploeg merke gesien by Scotties.
Ek sal nie eers die sweis werk laat doen nie. Ek sal net die sakplaat op die haak vas bout.
Piet is daar 'n rede waarom jy dit moes laat sweis het in plaas van net vas bout?
Piet dankie. Ek oorweeg n Everest maar daai hak het gepla.
Wens motor vervaardigers wil hul kliente betrek voordat hulle sulke str@£t opsit.
Bakkies is all 300 jaar in ons land, maar nie een vervaardiger besef die bak MOET rubber rising he nie👹👹👹👹
En n towbar moet standaard wees!
Hannes dis vir mense soos ek wat glad nie die rubberizing gebruik of selfs eers van dit hou nie dat Tippers nie met dit uitkom nie. Ek verkies 'n rubber mat eintlik conveyor belt ongeveer 6mm dik agter op die bak.
Hendrik jy moes n draai daar by ons gemaak het. Was julle ook daar met die storm wat daar was?
Ek sal nie eers die sweis werk laat doen nie. Ek sal net die sakplaat op die haak vas bout.
Piet is daar 'n rede waarom jy dit moes laat sweis het in plaas van net vas bout?
Hannes dis vir mense soos ek wat glad nie die rubberizing gebruik of selfs eers van dit hou nie dat Tippers nie met dit uitkom nie. Ek verkies 'n rubber mat eintlik conveyor belt ongeveer 6mm dik agter op die bak.
Leon hier is n foto van hoe die haak gelyk het voor die verandering. Ek moes die plaat afsny en toe die drop plate aan sweis.
Jammer ek sien nou eers die.
Ek het vroeg in 2016 my Everest gekoop en met die selfde probleem geworstel.
Ford maak 'n hak vir die Everest wat 'n sak plaat kan vat. Hy vervang die een waarmee hy uit die febriek kom.
Die part nommer is FRE1550BTR

Baie dankie vir die inligting Jaques, het niks hiervan geweet nie. Gaan Ford nou bel en prys by hulle kry.
Dankie vir die info. Het nie geweet hoe die hak lyk nie, dis maar hoekom ek gevra het.
Het Ford gebel en hulle se dat die kos R 898.00 Dis nogal duur.
Hendrik jy moes n draai daar by ons gemaak het. Was julle ook daar met die storm wat daar was?
Hi Piet. Nie besef dit is 'n forum lid wat daar staan nie. Eers later, na jy reeds gery het, 'n vermoede gehad, na aanleiding van jou kommentaar op 'n ander draad.
Ja, ons het die storm beleef en gelukkig sonder skade oorleef.
So jou opsie was die beste om dit self te laat modifiseer.
Het gister na Ford gegaan en na die nuwe trekstuk te kyk. Het die so vinnig opgemeet met n maatband en gesien dat alhoewel dit nou die gewone ball vat wat met die twee boude vas kom, daar net twee gate in die plaat is en dat die bal se hoogte tussen die twee opsies dieselfde hoogte bo die grond is. Dit is ook nie moontlik om n standaard "drop plate" op die haak te sit nie.
We had one made by Rhinobar in Brakpan, specifically because the original Ford one only has two holes.
R700 for attachment, dropplate and ball
Lyk baie netjies ja.
With Yellowblade attachment.
Ready for the weekend
Manus is jy seker dis met 'n Yellowblade attachment. Ek ken nie daai attachment as die van 'n Yelloblade nie. Sorry of dalk is ek al so agter met die nuwe veranderinge op die verskeie produkte daar buite. Mens kan nie by hou nie.
Plaas asb 'n foto van die Attachment met die stabiliseeder daarop gemonteer.
Wil graag sien hoe lyk die produk nou.

Leon, ja dit is 'n yellow blade attachement. Ek het dieselfde op my sleepvoertuig.
Maybe "Easy Hitch" make something to suit.
Jonathan I also have the new Everest 3.2 and just love it.
Here are photos of what I did on mine.
Cut off the lip at the back there the ball is mounted on.
Buy a 20 mm drop plate from and campworld.
Now weld the drop plate onto the pull out drawbar. I actually cut a small peace of the top of the drop plate. Now you still have some justment in ball height depending where you bolt the ball.
The welding must be strong or take it to a engineering shop for the weld.
Hope this helps
Hi where did you take it for the weldering? Is it in Johannesburg area?
Tks.
We had one made by Rhinobar in Brakpan, specifically because the original Ford one only has two holes.
R700 for attachment, dropplate and ball
Hi Manu this is really helpful. I have contacted them and yes the guy can do it for me. How solid is the part they built for you, compared to the Ford original one?
I'm also trying to contact Ford in parallel but it looks they don't that, they keep me referring me to 4x4 Parts Stores.
Tks. Rodrigo.
Rodrigo it is extremely solid. Well worth the money
Thank you, I'll order one for me. It is a bit of a drive for me but I rather get it than tow a caravan with the nose up. Thank you for the recommendation.
Rodrigo
hi guys, as per the suggestion I went to Rhino Bars and the made this for me. It is very solid I must say. the overall drop was about 6cm what I don't know if it will be enough, but it can't go lower than that This brings the top of my towing ball to about 455mm. I hope this will be enough.
Rodrigo
The hight you mention sounds about what a caravan needs. The heavy stuff you would carry in the tow vehicle might also lower the tail a bit. But if you still need to go down a few centimeter, you might consider putting in a spacer between the tow bar and coupling. I did this on our Sprite Supersport when we got the Kuga. The Kuga has a gooseneck so I couldn't fit a drop plate. I made it myself using length of 30mm square tubing of I think 3 mm thickness but you might prefer to use solid steel. I was happy that the square tubing was adequate and it proved as much. You would need longer high tensile bolts obviously.