English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 568
Total Views: 83 541 650
topics: 11 962
replies: 144 649
views: 39 504 777
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tourer SP Toilet Water Level Indicator

replies: 3
views: 94
20 Jul 2021 @ 11:03:53 am
Jakes
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 101
Joined: 30 May 2016
Experience: 27 years

Die "water level indicators" van die toilet in my 2016 SP werk nie meer nie. Is daar batterye wat vervang moet word? Indien wel, waar sit die batterye?

Dankie.

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2021 @ 17:19:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Daar was nou iemand wat ook gesukkel het, dink dit was Paul.

Het nog nie die probleem met myne gehad nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2021 @ 20:18:27 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

My lights batteries are in a unit with the sensor switch, which is in the cassette housing.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 10:10:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Die "water level indicators" van die toilet in my 2016 SP werk nie meer nie. Is daar batterye wat vervang moet word? Indien wel, waar sit die batterye?

Dankie.

Die toilet se bedrading kom van jou wa se 12V batery af. (Ek het 'n soortgelyke toilet in my wa)  Sodra jy die spoel knop druk maak hy elektries die klep oop en die pomp skakel aan deur die druk verlaaging en spoel die toilet.

Jy behoort die kontrole paneel bo op die toilet op 'n manier te kan uitlig.  Hy knip net in.

Ek dink daar is 'n los draadjie iewers.

Kyk met 'n flitsie van buite af onder in na bo. Dan sal jy sien hoe die kontrole paneel daar in pas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za