English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 343
Total Views: 82 947 328
topics: 11 230
replies: 132 880
views: 39 171 780
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tot Siens maar nie vaarwel

replies: 18
views: 399
31 Oct 2019 @ 12:24:12 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ongelukkig moet ek hiermee se Tot siens, maar nie vaarwel!

Baie kennisse gemaak en BAIE geleer.

My karavaan is verkoop en ek lewer hom oor 2 weke af. Dis n hartseer dag, maar ook n opwindinde tydperk in my lewe, Ek werk nou vir myself en moes ongelukkig die wa laat gaan om my besigheid te bedryf.

Teen volgende jaar die tyd sal ek weer n wa he.

Groetnis tot later

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 12:29:21 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 961
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Maar jy kan nog maar steeds saamkuier op die forum - selfs sonder jou wa. Of gaan die opwinding van die nuwe "venture" jou te besig hou? Nietemin, voorspoed met jou nuwe besigheid.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 12:37:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sterkte en voorspoed met jou planne

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 12:56:35 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ditto met Chris Boucher en voorspoed.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 13:12:46 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie jammer om te hoor die wa moes plek maak vir iets anders.  Ek bid jou die Liewe Vader se Seën toe met die nuwe besigheid en hoop dat dit voorspoedig sal wees vir jou en die famielie.

Nou gaan jy baie min tyd van jou eie hê.  Maar kom loer hie by ons in.

Dit sal Chapperig wees om te hoor hoe gaan dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 15:36:26 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Aiiiii Grommige Hannes, alle sterkte vir jou ou maat, ek glo dat jy 'n wakende oog van Bo het wat weldra weer 'n karavaan in jou midde gaan plaas wanneer jou besigheid vlamvat.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 17:12:38 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2112
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Sterkte Hannes en loer maar hier in want hier is te veel erenstige mense en ons het jou goeie humorsin nodig.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 17:20:06 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Hannes, ek wens jou net die beste toe met die nuwe besigheid en verrtrou dit sal 'n reuse sukses wees.

Stem saam met die ander manne. Dit is nie nodig om 'n wa te besit om hier saam te kan gesels nie. Een maal 'n kampeerder, altyd 'n kampeerder.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 17:33:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8973
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie sterkte en alle voorspoed.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 17:39:01 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 314
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Big sacrifice, Big reward. Wishing you the best of luck.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 21:20:03 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

All the best for the future...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 21:24:07 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1141
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Hannes, bly asseblief ingeskakel ongeag jou aktiwiteite.  Ons sê goeienag nie "goodbye" nie.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 21:45:24 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Alle sterkte Hannes. Mag jy voorspoedig wees met al die nuwe uitdagings. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 22:34:07 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1948
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Alle sukses met jou nuwe besigheid, Hannes.

Ek hoop nie dis 'n arrogante vraag nie, maar mag ons weet in watter bedryf staan jou nuwe, eie onderneming ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 09:24:15 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 28 Feb 2018

Og Grumpy , and I though he Pietersburg/Polokwane forum members (Fred where are you ?) could still get together, for a sort of get to know you rally, now you are disappearing of the radar screen, sorry to see that my fellow camping brather 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 11:23:51 am
Anonymous

Hannes,  all the best and lots of luck with your business venture.Hear from you again......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 12:14:34 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 518
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Baie sterkte met jou besigheid en laat weet hoe dit gaan.

Every day may not be good, but there something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 16:37:01 pm
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years

Once a camper, always a camper, sterkte met jou planne.

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 22:04:14 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Alle voorspoed Hannes. Maar niks keer jou om in kontak te bly.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First