English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 484
Total Views: 83 105 349
topics: 11 375
replies: 136 305
views: 39 261 471
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Top 10 popular South African destinations

replies: 22
views: 4055
12 Sep 2015 @ 18:50:25 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

I saw today on YouTube:

10.  Wild Coast

9.    Blyde River Canyon

8.    Soweto

7.    Robben Island

6.    Durban Beachfront

5.    Kruger National Park

4.    Johannesburg

3.    Garden Route

2.    The Cape Winelands

1.    Cape Town & Cape Peninsula

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 19:32:58 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Ons het darem ń wye kuese om te kamp sal nooit die hele land sien nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 19:36:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Wats die 10 top camping sites. Ek raai harties. Toe ek in die jare toet daar gekamp het. Was die toilets nog longdrops.
Kan iemand weet wanneer is dit verander.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 19:38:41 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Binne my trefwydte is 4plekke,ken die plekke,maar intensief....nee,nie sommer nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 19:43:32 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johan jy praat van Harties ek onthou nog by Hartenbos strand die emmer stelsel wanneer het dit verander

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 19:51:26 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Hierdie is seker 'n lys van toeriste se bestemmings. Ek ken niemand wat graag Soweto toe wil gaan nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 19:59:27 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Four in the Western Cape. Not too shabby hey!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 20:01:07 pm
Anonymous

Vir my is dit,

1. Kruger enige plek,

2. Badplaas,

3. Swadini,

4. Buffelspoort,

5. Weesgerus,

6. Lekkerrus,

7. Mabilengwe,

8. Klein Kariba,

9. Eiland

10. Enige kamp plek nog nie genoem nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 20:07:16 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Johann,moenie nou so wees nie,jy het dan gelees hoe ons Weskaapmanne oor ons kampplekke pak gekry het.Gun ons ook ons plesiertjies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 20:11:41 pm
Anonymous

Hahaha Dirk, as dit die Heer se wil is, toer ons volgende jaar van April af, die Kaap tot by Kaapstad, dan kan die prentjie heelwat verander. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 20:15:43 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Johann,julle word hartlik genooi om die Boland se gasvryheid saam met ons te geniet,voorlopig,baie welkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 20:19:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Moet sÍ...die kaapenaars is oor die algemeen baie gasvry👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 20:34:54 pm
Anonymous

Ons dra kennis van daai gasvrye vriendelike mense, 'n vriend van ons boer met bees en wild by Khatu en almal daar laat jou voel jy is lang verwagte familie.

Ons het nog nie eers roete uit gewerk nie, want die idee is te gaan soos ons voel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 21:08:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Bosveld / See / Berge / Karoo ensovoorts..... Elkeen het maar iets spesiaal op sy eie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 21:44:49 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

@Janus, Ja dit is toeriste bestemmings.  Ekself het 'n klompie jaar gelede saam met my broer en sy vrou in Jhb na Soweto gegaan op 'n dagtoer.  Wat 'n ondervinding!  Die lekkerste kos, so baie gesien, hul het ons op die hande gedra.  Hul het seker agtergekom hier is geld te maak uit die bedryf.  Het ook 'n tyd terug gelees dat toeriste graag daarheen wil gaan.

Johann, jy is ook reg, want jy praat uit 'n Suid Afrikaner en kampeerder se oogpunt,  Vir ons mense op die forum, sal seker so 'n helfte  uit die 10 'n aantrekkingskrag wees want ons kan daar gaan kamp.smile Wat weet die toeriste in elk geval van wat regtig hier aangaan???? 

In my beskeie opinie moet ek sê,  wat toeriste die meeste aantrek is die Kruger en Kaapstad.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 22:04:51 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4270
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het so pas 'n week by Berg en Dal gekamp. Die plek was elke dag so te se vol met kampers wat kom en gaan. Vriende se dit was dieselfde by Pretoriuskop, Skukuza, Onder Sabie, Krok Brug en Satara.

Dit laat my dink Kruger Nasionale Park is die gewildste kamplek die tyd van die jaar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 22:19:00 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johann hou van jou lys stem net nie saam met twee  en drie nie was daar die jaar gewees reken dit is die laaste keer

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 06:05:48 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Eers die bos , dan die see, daar waar jy braaivleis vure ruik mense sien swem daar waar gees is daar slaan ek met penne in en kamp
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 07:20:54 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Bostoe eerste dan op die see

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 08:10:41 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

1. El Rancho Grande

2. Eiland

3. Serengeti

4. Bosfontein

5. Klein Paradys Warmbad

6. Bosveld Oase

7. Rhemardo

8. Die Oog

9. Koro Koro

10. Mabilingwe

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 15:08:47 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Koro Koro is volgende kamp plek ek sien Hannes ook op jou lys
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 17:57:57 pm
Anonymous

@Janus, Ja dit is toeriste bestemmings.  Ekself het 'n klompie jaar gelede saam met my broer en sy vrou in Jhb na Soweto gegaan op 'n dagtoer.  Wat 'n ondervinding!  Die lekkerste kos, so baie gesien, hul het ons op die hande gedra.  Hul het seker agtergekom hier is geld te maak uit die bedryf.  Het ook 'n tyd terug gelees dat toeriste graag daarheen wil gaan.

Johann, jy is ook reg, want jy praat uit 'n Suid Afrikaner en kampeerder se oogpunt,  Vir ons mense op die forum, sal seker so 'n helfte  uit die 10 'n aantrekkingskrag wees want ons kan daar gaan kamp.smile Wat weet die toeriste in elk geval van wat regtig hier aangaan???? 

In my beskeie opinie moet ek sê,  wat toeriste die meeste aantrek is die Kruger en Kaapstad.

 

 

Jammer Freda, ek het jou misverstaanembarassed, sien, ek eet, drink slaap en dink kamp.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 07:05:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
1. Bos
2. Bos
3. Bos
4. Huis
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za