English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 435 115
topics: 780
replies: 12 344
views: 4 927 986
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

TomTom GPS

replies: 24
views: 2985
26 Oct 2016 @ 06:08:00 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek het my DomTom nou 7 jaar. Sit en speel die ander dag met hom en sien toe daar is n verstelling wat jy kan maak as jy n Wa sleep. Dit help blykbaar verhoed dat jy in plekke inry waar jy nie kan omdraai nie.

Het enige iemand al die funksie gebruik en werk dit?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 06:13:34 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 813
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years
Nee nie geweet daarvan nie sal bietjie gaan kyk op myne dankie vir die inligting
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 06:16:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Nee...ook nog nie opgemerk nie...gaan loer. Dankie!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 06:23:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis nogal 'n puik hulp middel. Ek het 'n "Garmin Nuvi iets" wonder of iets soortgelyks daarop te vinde sal wees.

Wat is die navigasie velde om te volg na die verstelling toe. (Sytem - Settings - route - confined spaces)? so iets

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 07:36:40 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1605
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Sal gaan loer
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 08:06:29 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Hannes,

Jy spel dit steeds verkeerd - dis 'n DOMDOM.

Ek het myne nou amper 4 jaar en is my derde en swakste - die Telefunken was die beste, maar sy battery lol, maar werk darem nog.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 10:22:30 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ek het 'n sto ou Garmin Nuvi 200, en hy het nie so 'n verstelling nie, maar dan is hy ook nie meer lekker nie.

Dikwils as ons ry raak hy die pad buister, will ons sommer off roading laat doen. Hy gaan mooi tot op 'n punt, dan trek hy 'n reguit lyn na ons bestemming, soms will hy he ons moet so 200m parelell aan die pad ry in mielie lande of in die veld.

Ek glo ek kort 'n nuwe GPS. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 12:33:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Daar is GPS app wat mens kan aflaai op tablet...werk nogals lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 13:33:28 pm
Anonymous

Hannes, sal graag meer wil weet van daai setting, al het ek die Garmin Nuvi, kan nie die reeks onthou nie, maar sal ook wil kyk of dir Garmin do irtd hrt.

@ Fred my Garmin update ek voor elke onbekende trip, maar die ding wil my ook op paai sit wat deur Sarel Cilliers en Piet Retief gestap was.sealedyell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 13:57:32 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Johann ek dink dit is tyd vir ons om te upgrade.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 14:52:15 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Die DomTom kan jy die handleiding op die toestel lees. Ek het 2 ure vir klient in die son gesit en wag en het toe so op dit afgekom. Ongelukkig is die DomTom nou in ma se kar so ek sal eers later weer deurgaan en kyk hoe jy hom stel.

Johann, ek het jare terug so "nuvi" ding gehad maar dit was nie n Garmin nie (ek smag na n Garmin). Die ding was so deurmekaar soos "kattek@#@s in n tuimeldroeer.  Weereens gesit en speel met hom toe vra ek navigeer my na die straat waarin ek is. Toe vat hy my op n 3km trip tot waar ek is. hy het daarna die teerpad teen 140km/h getref.

Met vandag se slimfone het mens nie meer n GPS nodig nie, maar ek gebruik myne om die "true speed" van my kar te sien. EN vir my is n foon n ding waarmee jy bel!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 21:55:45 pm
Anonymous

Hierdie "Auto correct" maak my mal, ek kan nie uitmaak wat van my woorde moes lees nie "dir Garmin do irtd hrt", moet lees "die Garmin dit kan doen"😈

Hoop maar kersvader dink ook aan my vir nuwe gps,

Hannes, ek het so uur terug vir my 'n gps app af gelaai, wonder net wat gaan dit met data doen?

Sal Vrydag toets na Drie Berge, en kyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 22:28:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie "Auto correct" maak my mal, ek kan nie uitmaak wat van my woorde moes lees nie "dir Garmin do irtd hrt", moet lees "die Garmin dit kan doen"😈

Hoop maar kersvader dink ook aan my vir nuwe gps,

Hannes, ek het so uur terug vir my 'n gps app af gelaai, wonder net wat gaan dit met data doen?

Sal Vrydag toets na Drie Berge, en kyk.


Daar is n off-line GPS wat lekker werk en geen data gebruik nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 05:56:16 am
Anonymous

Geert, as jy nie omgee nie, sal jy asb vir ons, die wie belangstel, die link hier hier plaas?

Sal dit waardeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 06:12:28 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Hannes ek stem, ek kyk na true speed en tyd van aankoms, gebruik ook my foon vir bel en boodskappe en soms fotos.

Geert ja aseblief, die link sal wardeer word. Dalk moet ek my foon begun gebruik as 'n utility tool.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 06:44:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dis op google play...sal nou-nou die link hier plaas
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 07:16:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My GPS werk nog puik. Moet die kaarte eintlik net "Update". Toe ek dit wou doen toe is ek ingelig dat my model te oud is en dat dit nie moontlik is nie.

Hoe kan mens meer info kry rond om dit. Want volgens my is die ou blikbrein nog splinter nuut.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 07:28:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 07:29:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, as jy nie omgee nie, sal jy asb vir ons, die wie belangstel, die link hier hier plaas?

Sal dit waardeer.


https://play.google.com/store/apps/details?id=cz.aponia.bor3.offlinemaps&hl=en&referrer=utm_source%3Dgoogle%26utm_medium%3Dorganic%26utm_term%3Doffline+maps+and+navigation&pcampaignid=APPU_14_e48RWLn0GsOfaPD6tzA
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 07:35:28 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Dankie Geert sal hom download.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 07:39:38 am
Anonymous

Baie dankie Geert, gaan ook nou gou aflaai en toets.👍

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 09:11:50 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2735
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Johan,
Ek glo nie my Ou Garmin kan updates doen nie. Ek het al gehoor dat die updates so R750.00 kos en jy kan nuwe GPS koop met nuwe kaarte vir omtrent R1300.00 of 1500.00
Id dit dan nie beter om nuwe stelse te koop nie.
Daai storie dat die pad in die mielie lande loop is wanneer die nuwe pad gebou was, het die tydelike pad daar geloop en dis wanneer hul die GPS punte vir daai update ingesit het.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 10:32:50 am
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 45 years
Na n gawe verkoopsman (dis waarvoor hy betaal word) my oortiug het dat n nuwe een beter is, het ek n nuwe gekoop. My oue (ook nog nuut)word nou vir die kinders geleen wanner hulle een nodig het. Nou het ek ook altyd een vir my gebruik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 15:21:43 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2016 @ 17:04:34 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 36 years

Go to my.garmin.com to see if updates are available.

 

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required